Stilste silencer
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Stilste silencer
Jake 1
Dit nou nie 'n gegewe dat die groter sal stiller/sagter wees nie. Te veel al gesien die piekeniene van kd's al groot wenkbroue laat wapper het
Mooiloop
Dit nou nie 'n gegewe dat die groter sal stiller/sagter wees nie. Te veel al gesien die piekeniene van kd's al groot wenkbroue laat wapper het
Mooiloop
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Stilste silencer
Taffie baie waar,
Het al kd amper so groot soos exaust pyp gehoor wat nie so stil was soos baie kleiner Terminator nie.
Enigste rede wat ek nou ander KD na kyk is die gewig van die terminator. Van prone skiet en agterop die bakkie ens. Het ek geen klagte met myne nie het op 3 gewere. Probleem is in die bos loop met hulle. Hy maak jou klaar. En ek skiet op heeltemal ander plek met en sonder die KD. So kan ook nie net afhaal nie.
Groete
JP

- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Stilste silencer
Dit is wat ek wil hoor ja, die decibels meter gaan ons die antwoord geetafjak wrote:Jake 1
Dit nou nie 'n gegewe dat die groter sal stiller/sagter wees nie. Te veel al gesien die piekeniene van kd's al groot wenkbroue laat wapper het
Mooiloop
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Stilste silencer
Ek is deur 'n knaldemper vervaardiger van een van my knaldempers aangesê dat te veel klankdemping jou spoed gaan laat inboet..........
Is daar enige waarheid in hierdie stelling?
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Stilste silencer
Taffie
Ek is baie tevrede met die nuutste ontwerp daar van die Spitskop af. Werk baie mooi en is so stil soos Oubaas van Tonder se KD.
PS Moes jy nie die week hier by ons wees nie? Ek het vir Sakkie gese as jy kom moet jy gou draai kom maak.
Ek is baie tevrede met die nuutste ontwerp daar van die Spitskop af. Werk baie mooi en is so stil soos Oubaas van Tonder se KD.
PS Moes jy nie die week hier by ons wees nie? Ek het vir Sakkie gese as jy kom moet jy gou draai kom maak.
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Stilste silencer
Gromit
Ek moes al gisteraand daar gewees het. My pa ongelukkig in hospitaal van gister. Sal more deurry Tarkastad toe. Is die heel naweek by julle. Langs Spitskop, moet reeds bietjie draad op loop kry daar vir nuwe kd
Sien julle verseker

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Stilste silencer
Lamtjop, die KD kan wel n verskil in POI te weeg bring, vernam die swaarder Kd's, maar jy kan gerus lading ontwikkeling met die kd doen, en dan daai lading netso gebruik sonder die kd.Lamtjop wrote:Roberto, Geno en ander wat al baie knaldempers op een geweer getoets het. Het jul groeppering verander tussen verskillende fabrikate, was dit soveel dat n lading verander moes word?
Groete Tjops
Jake, daar is al wel gevind hier op die forum, dat met en sonder kd's wel n spoed verskil het, maar dit is amper weglaatbaar klein. My spoed op drie gewere verskil maks 30fps, en ek dienk die een is vinniger en die ander stadiger.Jake1 wrote:Ek is deur 'n knaldemper vervaardiger van een van my knaldempers aangesê dat te veel klankdemping jou spoed gaan laat inboet..........Is daar enige waarheid in hierdie stelling?
Veiligheid eerste manne!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Stilste silencer
Manne
Ek sal darem bitter graag wil weet wat die logiese verklaring sal wees hoe n knaldemper spoed kan verlaag. Wag in groot spanning vir hierdie verduideliking by die radio.
Groetnis
Wouter
Ek sal darem bitter graag wil weet wat die logiese verklaring sal wees hoe n knaldemper spoed kan verlaag. Wag in groot spanning vir hierdie verduideliking by die radio.
Groetnis
Wouter
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Stilste silencer
Wouter,
Soos ek hom verstaan moet die koeel deur die gasse gaan nadat alles die loop verlaat het. Met kd gebeur dit nie. Dit kan NET maak dat spoed effe verhoog. (In kort)
Henk
Soos ek hom verstaan moet die koeel deur die gasse gaan nadat alles die loop verlaat het. Met kd gebeur dit nie. Dit kan NET maak dat spoed effe verhoog. (In kort)
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
-
bullseye
Re: Stilste silencer
Ek weet nie of ek my verbeel nie maar n langer loop met silencer klink sagter as kort loop met silencer
Bullseye.
Bullseye.
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Stilste silencer
Klank verder van jou oor af........
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- Karooklong
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Sat Jun 08, 2013 4:58 pm
Re: Stilste silencer
Manne ek het 2 van Henk - Silenthunter reflex dempers op.
Een op die .243 en een op die dikloop Howa en verlede Saterdag skietdsg gehad en die peanut gallery sê hulle is baie sag. My pa vra die ander dag is jy seker die ding is reg want mens hoor amper nie die skoot nie - buite in die veld op die Karoovlaktes. My hele ondervinding van Henk se diens en sy dempers is baie baie goed !

Karooklong
.22 Oberndorf Mauser dikloop
.243 K98 met Ferlach loop
.308 Howa Varminter
7.62 x 51 RSA Musgrave
9mm CZ P07
12 Boor CBC Pompaksie
.22 Oberndorf Mauser dikloop
.243 K98 met Ferlach loop
.308 Howa Varminter
7.62 x 51 RSA Musgrave
9mm CZ P07
12 Boor CBC Pompaksie
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Stilste silencer
Wouter, dit was 'n knaldemper vervaardiger wat my die interessante verskynsel vertel het.....Wouter Roets wrote:Manne
Ek sal darem bitter graag wil weet wat die logiese verklaring sal wees hoe n knaldemper spoed kan verlaag. Wag in groot spanning vir hierdie verduideliking by die radio.
Groetnis
Wouter
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Stilste silencer
El het 'n Moose KD op, dit is al waarmee ek nog te doen gehad het, so ek kan niks verder sê nie, behalwe dat die Moose redelik duur is en vir my baie lekker werk. Ek bekruip met die bakkie en jag saans uit my skietstoel so gewig en daardie detail pla nie te veel nie.
Hierdie is in die aand geskiet met 'n redelik hoë lugdruk.
https://www.youtube.com/watch?v=1eGW-30 ... e=youtu.be
Hierdie is in die aand geskiet met 'n redelik hoë lugdruk.
https://www.youtube.com/watch?v=1eGW-30 ... e=youtu.be
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Stilste silencer
Johan, laat ons nou nie doekies omdraai nie, daardie Moose werk darrem wraggies ook baie goed.Kalahari wrote:El het 'n Moose KD op, dit is al waarmee ek nog te doen gehad het, so ek kan niks verder sê nie, behalwe dat die Moose redelik duur is en vir my baie lekker werk. Ek bekruip met die bakkie en jag saans uit my skietstoel so gewig en daardie detail pla nie te veel nie.
Hierdie is in die aand geskiet met 'n redelik hoë lugdruk.
https://www.youtube.com/watch?v=1eGW-30 ... e=youtu.be
Jy kan jou asem nogals lank ophou ne.
Veiligheid eerste manne!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Stilste silencer
Kyk, volgens my is die Terminator sie KD waarteen ander gemeet moet word.
.25-06, 75gr V-Max teen 3550fps. Ek het 'n loop klaar geskiet met die KD en is bitter tevrede gewees.
http://youtu.be/L9nPNHoG-t0
.25-06, 75gr V-Max teen 3550fps. Ek het 'n loop klaar geskiet met die KD en is bitter tevrede gewees.
http://youtu.be/L9nPNHoG-t0
Goed, beter, 6millimeter!
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Stilste silencer
Geno
Stem my derde loop met dieselfde demper
Stem my derde loop met dieselfde demper
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Stilste silencer
[quote="BRNO (Pierre)"]Johan, laat ons nou nie doekies omdraai nie, daardie Moose werk darrem wraggies ook baie goed.Jy kan jou asem nogals lank ophou ne.
Pierre, as ek die finansies kan bybring sal ek seker nie iets anders gebruik nie.
Jy het mooi geluister
, ek het ook die volgende oggend eers agtergekom ek het nog so 'n blou skynsel in my gesig gehad na daardie langerige skoot 
Pierre, as ek die finansies kan bybring sal ek seker nie iets anders gebruik nie.
Jy het mooi geluister
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Stilste silencer
By die veldskiete is dit nogal interesant as die manne in 'n ry le en skiet en na die skietery begin het dan praat die toeskouers oor 'n spesifieke skut se silincer wat abnormal stil is (meer 'n fluitgeluid) 9 uit die 10 is altyd dieselde fabrikaat maar laat ons eers wag vir amptelike uitslae, soos iemand gese het menslike ore is bedrieglik. Ons kry die komende week 'n silencer / blitzbreker kombinasie waaroor met groot lof gepraat word en blykbaar baie stil is. Miskien kan die ene ook getoets word Geno?
Groetnis
MEERKAT
Groetnis
MEERKAT
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Stilste silencer
die stilste silencer is ongetwyfeld, die man sin wat links van my skiet, want daai oor van my is maar taamlik doof! haha
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Stilste silencer
Ek sal weer links voor kom sit.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Stilste silencer
en monriqe agterop in die sneeu!Silent Hunting wrote:Ek sal weer links voor kom sit.
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Stilste silencer
Hahahahaha. Net so. Hy mag die keer warmer aantrek.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: Stilste silencer
Op Ansie se stoel?