So paar lusmaker fotos
- JohannC
- Full Member

- Posts: 160
- Joined: Wed May 29, 2013 9:54 am
So paar lusmaker fotos
Hier is sommer net vir almal wat nog nie gaan jag het nie so lusmakertjie[/attachment]
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- JohannC
- Full Member

- Posts: 160
- Joined: Wed May 29, 2013 9:54 am
Re: So paar lusmaker fotos
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- 30-0Kwes
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Wed Nov 21, 2012 10:06 am
Re: So paar lusmaker fotos
Johann, daai laaste 2 foto lyk baie bekend. Is dit by Kobus op Stella gewees dalk?
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 722
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: So paar lusmaker fotos
Lekker man! Waar loop jy rond Johann?
- JohannC
- Full Member

- Posts: 160
- Joined: Wed May 29, 2013 9:54 am
Re: So paar lusmaker fotos
Ja dit daar by Kobus hulle op Stella!!! Ons geniet dit baie daar!
- 30-0Kwes
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Wed Nov 21, 2012 10:06 am
Re: So paar lusmaker fotos
Lyk baie lekker. Mooi gegooi.
My heel eerste jag was daar gewees so paar gelede. Sal verseker weer daar gaan draai.
My heel eerste jag was daar gewees so paar gelede. Sal verseker weer daar gaan draai.
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: So paar lusmaker fotos
Johann.................ROOI KAART VIR JOU!!
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: So paar lusmaker fotos
Dis wraggies n baie mooi BWB daardie. Geluk met die jag. Lyk darrem lekker daardie kalahari tv.
Veiligheid eerste manne!
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: So paar lusmaker fotos
Lekker man lekker, mooi gemaak!