Goeie dag manne het so paar bokke gaan plat trek die lang nawwek hier in die knersvlakte.Die weer was maar warm en die lug maar droog.Ons het baie lekker geskiet en tot verbaas dat die bokke so mooi kondisie het.
Nou dis wat n man long range shooting noem afstande was van 300 meter en verder het op n staduim met die 300 WM 165gr teen 3081fps 47clicks gestel om skoot te plaas gezero op 100 meter.
Maar dit is lekker om daai oefen skote op die baan uit te toets
Lekker dag vir julle
so paar bokkies geskiet lang naweek
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
so paar bokkies geskiet lang naweek
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: so paar bokkies geskiet lang naweek
Goed gedoen William. Daai vygieveld van die tweedelaaste foto roep dadelik herinneringe op van Oudtshoorn en Infanterieskool en vuur en beweging dat daai vygiesnot jou kniee, klere en alles indring.... ,eish!!!

Last edited by Johan Nel on Thu Apr 24, 2014 9:05 pm, edited 1 time in total.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: so paar bokkies geskiet lang naweek
Baie mooi Willem! Wat kos daai springbokke in jul omgewing?
Groete
Douw
Groete
Douw
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: so paar bokkies geskiet lang naweek
Hello Douw hulle is R23/kg
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: so paar bokkies geskiet lang naweek
Dankie William
Dit is glad nie sleg nie!
Dit is glad nie sleg nie!