Nog so paar jagte kliprant en knersvlakte

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Nog so paar jagte kliprant en knersvlakte

Post by william007 »

Goeie dag manne.
Hierdie jaar het sommer lekker begin en die biltong sommer vroeg.
Harde wereld maar tog so mooi op sy mannier,en die bokke hulle is nie vas gemaak nie.
Jagte het baie lekker af gegaan en venaand om die kamp vuur dan word die helle dag se gebeure weer oor beleef met al die goeie en mis en verskote
Dit bly net lekker
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: Nog so paar jagte kliprant en knersvlakte

Post by william007 »

Ai jammer nou vir daai klein foto het hom nou te klein gemaak sorry vir dit
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Nog so paar jagte kliprant en knersvlakte

Post by JPS »

William,

Baie geluk mooi bokke daardie.
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: Nog so paar jagte kliprant en knersvlakte

Post by william007 »

Baie dankie
Post Reply