Meob 2014

Post Reply
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Meob 2014

Post by Francois Marais »

Manne

Dis nou nie fotos nie maar Videos.......Ons was so 12 manne wat hier uit Windhoek uit weggespring het en n bietjie in Meob Bay gaan visvang het. Meob is so 240km reg suid teen die kus af van Walvisbaai. Nou dit se klaar daar is nie n pad van n dag oud nie, partykeer keer die see man teen die duine vas, en dan is dit duine langs......wat natuurlik die ander helfte van die pret is.

Ons het so van 9:00 tot 15:00 elke dag visgevang, en in die drie dae ongeveer 300+ vis gevang, na 15:00 het ons in die duine gaan speel naby die kamp, en na n sundowner kamp toe gery vir n lekker warm shower en MOERSE nice kos......Ek gaan die links van die videos wat ek gemaak het hier opsit, sit maar die video op full screen, die videos is in HD geneem....hoop julle geniet die videos soos ons die trip geniet het.....ek sal later sommer n video maak van al die fotos ook...

Mooi loop
Francois


Oppad



Steeds oppad



Strandlangs



Duinery1



Duinery2

Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Meob 2014

Post by henning »

Francois, nou waar is die video van die vis?
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Meob 2014

Post by Francois Marais »

Henning

Daai moet ek nog aanmekaarslaan.......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Meob 2014

Post by BRNO (Pierre) »

Dankie FM. Nog net begin kyk, en dit lyk sommer moerse!!
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Meob 2014

Post by Kalahari »

Francois, baie dankie, dit lyk of julle sommer 'n baie lekker trip gehad het.
Die "go pro" kamera werk mooi wat jy aangeskaf het.
Sien uit na die vis stories.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Meob 2014

Post by Stefan764 »

So paar van die vissies.....

FM homself
https://dl.dropboxusercontent.com/u/55333818/New%20folder/Cois.JPG

Coena en Wors
https://dl.dropboxusercontent.com/u/55333818/New%20folder/C%26W.JPG

Little Joe (eens op n tyd ook as Big Joe geheet)
https://dl.dropboxusercontent.com/u/55333818/New%20folder/Joe.JPG

Mooi 4kg steenbras wat Norton gevang het
https://dl.dropboxusercontent.com/u/55333818/New%20folder/Nort.JPG

Witpietvisvang (wat vroeer bekend as witpietskiet)
https://dl.dropboxusercontent.com/u/55333818/New%20folder/Piet.JPG

FM en Stef
https://dl.dropboxusercontent.com/u/55333818/New%20folder/S%26FM.JPG

Die uwe met n lekker vissie vir die rooster
https://dl.dropboxusercontent.com/u/55333818/New%20folder/stef.JPG

Vis gevreet dat die Omega3 olies by my ore uitgeloop het....

Manne dit was dik sports, al 3x dae op ligte gerei gehengel. Op die 4000 katrolletjies en n 10ft stokkie gee n 3kg steenie enige dag n tiervis of n bass 9-nul pakslae
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Francois Hugo
Full Member
Full Member
Posts: 154
Joined: Wed Jun 16, 2010 11:59 am

Re: Meob 2014

Post by Francois Hugo »

Hello Francois,

Dankie vir die lusmaak foto's en videos!!! >:+

Wat 'n pragtige land het julle nie en dan het julle nog die voorreg om die klas van ding ook nog te kan doen!!!!! En dan nog boo-op te lyk of julle dit geniet !! Skaam jou !!! ++>: ><)

Dankie weereens vir die deel hiervan!!! Dit maak die verlange net meer, MAAR nog net so 22 dae dan gaan ek oor daardie groot rivier en DAN gaan ek dit weer geniet!!!!! ++>: ><)

Moenie ophou om die klas van ding met ons manne te deel nie!!!!

Groete uit die Namakwaland


Jou genant Francois Hugo
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Meob 2014

Post by Francois Marais »

Cruisers en nog Cruisers, seker maar die beter mouter van ons tyd, hehehe.......

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image

Image


Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Meob 2014

Post by Francois Marais »

So bietjie met n haai gestoei ook........





Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Meob 2014

Post by Kalahari »

Baie mooi foto's Francois, hoe het die v8 diesel in die duine gevaar?

Vertel ook bietjie asb, moes julle permitte hê en toerleier of iets wat julle moes vergesel?
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Meob 2014

Post by Kalahari »

Blikemmer sement , baie mooi haai! Geluk!

Drome......................... ai ai. :P
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Meob 2014

Post by Flip Fouche »

Baie mooi Francois.Ek verneem dit was baie lekkerrrrrrrrrrrrrrrrrrr!

Groete

Flip
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Meob 2014

Post by Francois Marais »

Oom Flip

Was moer lekker.....

Kalahari
Ja jy moet permitte he om in die gebied in te gaan, dit word deur die toerleier gereel, en dan gewone visvang lisensies, en moet van die toerleier vergesel word waar jy ookal gaan, jy beweeg heeltyd in n groep.....gaan maar oor kontrole in die bewaringsgebiede reken ek......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Meob 2014

Post by Stefan764 »

Cruisers Cruiser en nog Cruisers seg jy hehehehe.....

Kalahari, oor die V8 diesel mouter het ek net een ding te se: "Daars net een trillllll en dis n Petrillllllll!!!"
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Meob 2014

Post by Francois Marais »

Kalahari

Ja nee, Stef is reg, by die duinklim is dit net Grant se diesel Ford wat slegter as die V8 was, slefs Norton se boercruiser het hom weggeklim, ook Joe se std V6, maar n ge-chipte 4.5EFI is maar die BAAS, hy ry so lekker want hy KLINK so lekker, hehe.....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Meob 2014

Post by Kalahari »

Stefan764 wrote:Kalahari, oor die V8 diesel mouter het ek net een ding te se: "Daars net een trillllll en dis n Petrillllllll!!!"
++>: ++>: ++>:
Francois Marais wrote:KalahariJa nee, Stef is reg, by die duinklim is dit net Grant se diesel Ford wat slegter as die V8 was, slefs Norton se boercruiser het hom weggeklim, ook Joe se std V6, maar n ge-chipte 4.5EFI is maar die BAAS, hy ry so lekker want hy KLINK so lekker, hehe.....
Ja nee, so gedink, julle het lekker sport gehad. Dankie manne.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Meob 2014

Post by Stefan764 »

Sal iewers n video plaas van die Buffel-kar wat die duine klim, moet net die vloekwoorde uitkry op n manier hehe, is mos eintlik n familie webtuiste die.....
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Meob 2014

Post by Marc »

Dankie FM, dit was nou time well spent. Ek hoop regtig dis eendag vir my beskore om ook so trippie te mag meemaak, dis darem maar 'n juweel van 'n lappie aarde waarop julle bly.

Geluk met daai Bronzie maat, dis nie enige man se battle daai nie !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Meob 2014

Post by Ian »

As ek eendag groot is wil ek ook daar gaan bly. Verseker 'n kwaliteit lewe wat die mense daar in Namibie het. Dankie Francois, was nou lekker om te kyk.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Meob 2014

Post by Francois Marais »

Marc

Ek is bly ek kon bq plesier verskaf, sien ek het nog klompie fotos op die selfoon, sal hulle aflaai en as die kwaliteit goed genoeg is ook hier opsit.......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Meob 2014

Post by Francois Marais »

Ian

Plesier mater......bly jy het geniet

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Meob 2014

Post by Frikkiedbr »

Baie dankie OOm Francois, dit was lekker om te kyk en die musiek wow, great smaak!!!

Was darem al een keer in my lewe daar en ja sal verseker weer eendag gaan
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Meob 2014

Post by Francois Marais »

Frikkie

Bly jy het geniet, los maar die oom, pad was net baie grondpad, hehe

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Meob 2014

Post by Frikkiedbr »

Dood reg Franscois :)
Ja nee daar is omtrent net sand. Nie regtig groen gras nie lol
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Meob 2014

Post by tau »

Dammit dit lyk lekker. Watse stokke gebruik julle 10ft Vengeance of Saltist?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Post Reply