Jakkalsgat Safaris 2014
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Jakkalsgat Safaris 2014
Ek het die naweek die vooreg gehad om Eugene en Pierre te vergesel op 'n jag vir elkeen 'n Swartwildebees. Soos julle kan sien was hulle suksesvol en kan hulle, hul eie stories kom vertel. Dankie manne was lekker om saam julle pap te maak.
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/P1020739_zpsde539d65.jpg
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/P1020740_zpsb8a01dcb.jpg
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/P1020739_zpsde539d65.jpg
http://i1156.photobucket.com/albums/p571/jakkalsgat/P1020740_zpsb8a01dcb.jpg
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Altwee mooi bulle.
-
MONTIE
- Full Member

- Posts: 129
- Joined: Thu Dec 20, 2012 7:07 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Julle maak my baie jaloers. Nog 5 weke vir my.. Mooi Pierre en Eugene
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 373
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 866
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Mooi manne.
Lyk my Springfontein se wind het nie te kwaai gepla nie.
Lyk my Springfontein se wind het nie te kwaai gepla nie.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Baie geluk makkers, twee prag bulle !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Mooi gedoen
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Baie geluk, hulle gaan mooi teen die muur lyk 
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Hoekom is die betrokke foto's nou nie meer hierop nie?
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Hoe bedoel jy? daar is twee fotos Win270
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
hier is hulle
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Dankie Jaco, dit was soos al vele kere gese, n onvergeetlike naweek. Baie lekker gewees, en geen moeite ontsien van Jaco Jakkalsgat se kant af nie. Ek gaan self later n topic opsit, aangesien ek al van Woensdag af gejag het op n ander plaas, ek kan wel net hier se, dat ek enige tyd weer saam met Jaco sal gaan, en hom baie hoog kan aanbeveel.
Onthou maar net altyd om jou jagmaats reg te kies
Onthou maar net altyd om jou jagmaats reg te kies
Veiligheid eerste manne!
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Mooi gegooi
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- TOKELOS
- Hero Member

- Posts: 555
- Joined: Sun Feb 06, 2011 9:11 pm
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Mooi bulle julle twee bulle!
-
AntonF
- Jr. Member

- Posts: 97
- Joined: Wed Oct 23, 2013 2:51 pm
-
Schalk.vdB
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Thu Mar 21, 2013 6:31 pm
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Mooi bulle.
Kan nie wag nie, maar tyd loop mos stadig hoe nader die jag kom.
Manne daai kamera laat julle mooier lyk as toe ek julle laas gesien het.........miskien die omgewing wat julle gelaatstrekke verander.

Kan nie wag nie, maar tyd loop mos stadig hoe nader die jag kom.
Manne daai kamera laat julle mooier lyk as toe ek julle laas gesien het.........miskien die omgewing wat julle gelaatstrekke verander.
SR = M
Solid rest is equal to meat
Solid rest is equal to meat
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
243RSA wrote:Mooi bulle.
Kan nie wag nie, maar tyd loop mos stadig hoe nader die jag kom.
Manne daai kamera laat julle mooier lyk as toe ek julle laas gesien het.........miskien die omgewing wat julle gelaatstrekke verander.![]()
Ek het juis seker gemaak Eugene sit daai hoed op dat dit n skadu gooi oor sy gesig dat julle nie die ware prentjie hier op die forum kan sien nie.
Veiligheid eerste manne!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Geno is dit regtig 'n bok? of 'n bees? 
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Dankie geens, dit was werklik lekker. Sien julle het ook n paar varkies afgeknou. Mooi gedoen.Geno wrote:Mooi gegooi manne! Geluk met die mooi bokke!
Frikkie, ek weet jy leer nog, dus, dit is n swartwildebees, maar die ouergarde praat sommer van n bees, vernam as daar n foto van die dier ook bygesit is, of as jy langs hom staan in die veld.Frikkiedbr wrote:Geno is dit regtig 'n bok? of 'n bees?
Veiligheid eerste manne!
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Hello Pierre, ja ek het gedink dis 'n bees maar Geno sê hier BOKGeno wrote:Mooi gegooi manne! Geluk met die mooi bokke!
So ek vra maar net
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Dit is n bok. Die term bees word net as n afkorting gebruik wanneer gepraat of geskryf word.Frikkiedbr wrote:Hello Pierre, ja ek het gedink dis 'n bees maar Geno sê hier BOKGeno wrote:Mooi gegooi manne! Geluk met die mooi bokke!![]()
So ek vra maar net
Veiligheid eerste manne!
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
mooi manne
Pierre jy moet verder terug sit jy laat die wildebeest klein lyk waar is daai maar mannetjie wat saam met my krieket en rugby gespeel het

Pierre jy moet verder terug sit jy laat die wildebeest klein lyk waar is daai maar mannetjie wat saam met my krieket en rugby gespeel het
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Sien julle manne hoe Eugene daai arme bees se kop hare omtrent uit pluk, shame
Moet seker wees om daai koppie op te hou
Moet seker wees om daai koppie op te hou
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Jakkalsgat Safaris 2014
Dankie Jaco, ek stem saam met Pierre, jy is baie professioneel en geen moeite is ontsien nie. Jy is ook baie rustig tydens die jag en dit help die jagters om ook rustig en kalm te wees! Dankie daarvoor!
Jaco maak ook 'n baie mean wilds serloin met slaksous en my vrou kan nie uitgepraat rak daaroor nie!
Dankie Pierre, was ook vir ons baie lekker om saam met jou en jou vrou te kuier!
Jaco maak ook 'n baie mean wilds serloin met slaksous en my vrou kan nie uitgepraat rak daaroor nie!
Dankie Pierre, was ook vir ons baie lekker om saam met jou en jou vrou te kuier!
Aim small, miss small