Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Dankie julle, janee was lekker ruig op meestal van die plekke, maar heelwat oop stukke ook.
Dis maar mos een van die koedoe se dinge, kruip weg waar mens hom nie kan kry nie, maar alles het lekker en mooi uitgedraai.
Mooi so boeda! Dankie vir die foto's. Was baie lekker om saam jou dit te deel!
Volgende keer skiet ons net rooibokke want daai groot bokke was baie harde werk
Lekker dag almal
Einde van die maand is ons trug in Dwaalboom om die jag te gaan voortsit! Ek tel al die ure af en kan nie meer wag nie!
Die keer is die ou-toppies deel van ons jag wat dit net so ekstra spesiaal maak!