Namibie-Gemsbok
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Namibie-Gemsbok
Simon het vir my hierdie foto gestuur van 'n lekker vet gemsbok wat hy by hom in Namibie geskiet het.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Namibie-Gemsbok
Liewe ouers lyk soos 'n vet stert skaap op steriods!?
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Namibie-Gemsbok
Wragtag pragtag! (korrekte Afrikaans: pragtig)
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Namibie-Gemsbok
Gawie(7mm) wrote:Oom, wanneer ry ons?
Sê net wanneer. Ek sit links voor. Het jou paspoort nie dalk al verval nie?

