Langhoring springbok moontlik gevind???
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Langhoring springbok moontlik gevind???
Geno
Ek jag so 4 jaar al daar, maar dink hierdie jaar was my laaste keer. Die eienaar is besig om dit n bietjie te verloor. Weet ook nie of die huidige personeel volgende jaar daar gaan wees nie, die eienaar maak nie reg nie. Ek praat onder koreksie maar hy het daai plaas vir R4'000'000 in 2004 gekoop, al 22'000 hektaar! Grootste bargian waarvan ek al gehoor het! n Mens sal jouself uit al jou sakgeld, die Keiser se deel, jou vrou se maandilikse triltaks en jou kinders se universiteitsgelde in 2 dae uit skiet. Hy is mos gedoop die "Jewel of the Kalahari" as ek dit nie mis het nie. Ek het n 60 jarige vriend wat elke jaar daar met sy seuns op die voet jag!
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Langhoring springbok moontlik gevind???
Louis102
Wat sit jy in jou lekblokke? Dis regtig mooi horings wat jy geplaas het. Ek hou van die dikker/swaarder horings wat jou bokke het. Soos hierdie horings lyk hou ek van hulle - dis wanneer hulle so uit verhouding dun en lank kom raak wat dit bir my nie reg lyk nie.
Groete.
Jaco

Dont tell me, show me......
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Langhoring springbok moontlik gevind???
243Songdaug
Jammer, ek het per ongeluk jou nommers omgeruil by my vorige post sien ek nou - niks daarmee bedoel nie.
Ek het juis gewonder of dit nie dalk 'n afwesigheid van lek is wat veroorsaak dat die horings van my springbokke nie so vreeslik lank groei nie. Het eenkeer iewers gelees van manne wat bietjie groeihormone van 'n soort in die bokke se lek sit om die horings langer te laat groei - hoe belaglik kan dit nou wees? Die stel horings naaste aan die lens in die foto is 'n bok met uitsonderlike lang horings vir my plaas. Hulle is egter maar in die omgewing van net oor die 16 duim.
Moet egter vir jou s? dat die hele gespoggery met "groot" of "langhoring" trofe? my heeltemal koud laat. So 'n bok bly maar net mooier lewendig as opgestop teen 'n muur. Vir my in elk geval.
Groete
Louis

Goeie dade oortref goeie woorde.
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Langhoring springbok moontlik gevind???
En ook glad nie die jag nie.Louis102 wrote: MAAR die horing maak nie die bok nie, of hoe?
Louis, 16 duim is bo gemiddeld vir enige area. Seker nie te skaars in NAM nie, maar die gemiddeld is ver onder dit.
Hoewel ek sekerlik nie nee sal se om enige trofee of knewel van 'n bok te skiet as die kans hom voordoen nie, is dit vir my ook 'n bysaak. Kan nie glo dat daar mense is wat horings rek of foto's verander nie.
- frinam
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am
Re: Langhoring springbok moontlik gevind???
Louis, by my het ek 'n bok met 18 5/8 duim horings, maar nog nog nooit 'n ram met sulke eiers geskiet nie, dit is voorwaar 'n rekord
. Gooi weg die horings man, registreer die eiers!!! Groetnis-Frinam (PS. As koning Leeu mooi vra, sal ek my horingkies ook wys)
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Langhoring springbok moontlik gevind???
Oom Frikkie s'n, of die springbok s'n?frinam wrote: ... (PS. As koning Leeu mooi vra, sal ek my horingkies ook wys) ...
Goeie dade oortref goeie woorde.
- frinam
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am
Re: Langhoring springbok moontlik gevind???
Koning Leeu, met u toestemming, albei
. Frikkie
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.
- frinam
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am
Re: Langhoring springbok moontlik gevind???
Koning Leeu, soos belowe, my bokkie en sy horinkies! Groetnis-Frikkie

Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Langhoring springbok moontlik gevind???
Louis
Ek het om die waarheid te s? nie eers opgelet dat jy die nommer deurmekaar gegooi het nie! Ek stem nogal met jou saam oor die horing metery en dies meer. Ek PH so af en toe vir 'n vriend van my - Wynand de Klerk - puik ou en 'n fantastiese jagmaat.
Hy hou van my manier van doen wanneer ek vir hom PH en dis lekker om te weet dat hy aandring dat ek vir hom moet PH op sy 1 of 2 jaarlikse trofee jagte. Ons het baie vroeg reeds die lengte ding uitgesort - ek jaag nie duime nie - ek soek 'n bok vir hom wat volgens my "reg" lyk - dit lyk darem asof hy vrede is met my keuses - sy trofee kamer(s) is oortrek met wild wat ons saam gejag het.
As ek eendag weer in Nam is kom, gooi ek dalk 'n draai by jou - waar in Nam bly jy? Ek jag elke jaar vir so 10 dae in die Stampriet omgewing.

Last edited by Guest on Mon Nov 15, 2010 8:22 am, edited 1 time in total.
Dont tell me, show me......
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Langhoring springbok moontlik gevind???
Nee ek stem, weet glad nie watse satisfaksie n ou kry om oor n stel vervalste horings te spog nie
Stefan
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Langhoring springbok moontlik gevind???
Ek sweer daai bok is gekruis met 'n gerenuk, kyk hoe lank is daai ram se nek!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Langhoring springbok moontlik gevind???
Frikkie
Wat n pragtige bok. Jy skop hom nou wragtag nie onder enige Suidwesdoring uit nie! Vertel so n bietjie meer van die monster.
Wouter
Wat n pragtige bok. Jy skop hom nou wragtag nie onder enige Suidwesdoring uit nie! Vertel so n bietjie meer van die monster.
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Langhoring springbok moontlik gevind???
Frikkie
Ek wil net se ek het nie na jou Sprinbok verwys nie!
Ek praat van daai stoor-springbok en dinge soos daai 82duim koedoe ens....
Bitter mooi Springbok van jou daardie, sal self ook graag meer wil weet oor hom!
Groete
Stefan
Ek wil net se ek het nie na jou Sprinbok verwys nie!
Ek praat van daai stoor-springbok en dinge soos daai 82duim koedoe ens....
Bitter mooi Springbok van jou daardie, sal self ook graag meer wil weet oor hom!
Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- frinam
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am
Re: Langhoring springbok moontlik gevind???
Stefan en Wouter, dankie vir die terugvoer. Ek het die bok op 'n plaas naby Leonardville geskiet tydens my wildoesjare. Toe ek die nag die paar bokke sien met die ram tussen hulle, het hy kompleet soos 'n jong koedoebulletjie vertoon tussen die ander springbokke. Het hom toe geskiet en vir die eienaar gevra of ek die stel horings kon kry. Die horings is geregistreer by SCI en soos in die vorige post genoem, 18 5/8 duim lank. Op daardie stadium, 1981, nr 1 by SCI en derde by Rowland Ward, (nie geregistreer). Toe die horings laat "mount" deur Profi taksidermiste in Windhoek. Sit ook met 'n eland wat 5de op die lys is,
40 1/4 dm, wat ek so 9 jaar gelede oos van Gobabis geskiet het. Sal die foto later plaas. Francois Marais het altwee die "koppies" gesien toe hy so 3 maande gelede hier by my 'n draai gemaak het. Mooi week - Duitswes groete.
40 1/4 dm, wat ek so 9 jaar gelede oos van Gobabis geskiet het. Sal die foto later plaas. Francois Marais het altwee die "koppies" gesien toe hy so 3 maande gelede hier by my 'n draai gemaak het. Mooi week - Duitswes groete.
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Langhoring springbok moontlik gevind???
Baie mooi Frikke, niks fout daarmee om met n rekord-bok te spog nie, JY het hom mos geskiet.
Gee my en Wouter net bietjie kans, ons gan self soek vir die nuwe nr1 Rooibok da op sy plaas in die nabye toekoms...
Groete vanuit die Republiek
Stefan
Gee my en Wouter net bietjie kans, ons gan self soek vir die nuwe nr1 Rooibok da op sy plaas in die nabye toekoms...
Groete vanuit die Republiek
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Langhoring springbok moontlik gevind???
Steef
Jy sal self sien daar is so paar in die hoe 26duim, meskien 27, maar om met daai springbok te kompeteer sal n ou 30 en 31duim toe moet gaan! Hulle moet nog gebore word op my plaas, hopelik! Ek het al n paar van hulle daar bo in die Etosha park raakgeloop en het my letterlik bek@k, sommer in die eerste paar kilometer in die park! Dan het hulle nog daai swart gevrete ook. As jy kyk hoe kort die Rowland vir die swartgesig is en jy daai 30/31 duimer kan skiet sal jy seker die grootste verskil(duim) inskrywing in die geskiedenis van Rowland he.
Wout
Jy sal self sien daar is so paar in die hoe 26duim, meskien 27, maar om met daai springbok te kompeteer sal n ou 30 en 31duim toe moet gaan! Hulle moet nog gebore word op my plaas, hopelik! Ek het al n paar van hulle daar bo in die Etosha park raakgeloop en het my letterlik bek@k, sommer in die eerste paar kilometer in die park! Dan het hulle nog daai swart gevrete ook. As jy kyk hoe kort die Rowland vir die swartgesig is en jy daai 30/31 duimer kan skiet sal jy seker die grootste verskil(duim) inskrywing in die geskiedenis van Rowland he.
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Langhoring springbok moontlik gevind???
Wouta
Ek sien nogtans kans om te gan probeer! Al probleem is ons gan met ons eksperiment nie tyd he vir horings skat nie! Daar gan ander belangriker aspekte wees! Sien moerse uit daarna!
Stef