Gekry op die web
While hunting birds in the warmbaths area came across these two Bulls!
Was very privileged to see this as you hear many stories but don't often see it, a sad sight tho..
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/10302093_10152243753079261_731155506493194548_n_zps5dfc888d.jpg
Sad day
- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: Sad day
Ai - dit is nou maar hoe die natuur werk - regtig hartseer !!
Ek het so "standbeeld" iewers in Kruger Wildtuin ook gesien.
Ek wonder hoe gereeld gebeur so iets.
W.S
Ek het so "standbeeld" iewers in Kruger Wildtuin ook gesien.
Ek wonder hoe gereeld gebeur so iets.
W.S
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Sad day
Wismit wrote:Ai - dit is nou maar hoe die natuur werk - regtig hartseer !!
Ek het so "standbeeld" iewers in Kruger Wildtuin ook gesien.
Ek wonder hoe gereeld gebeur so iets.
W.S
Skukuza is waar hulle is.
Dit is nie so raar as wat mens dink nie... Ek ken egter nie die statestiek daarom nie. Dit bly 'n "Sad day" twee prag diere.
Dankie vir die deel.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Sad day
Dan se die greenies jag is wreed!
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Sad day
Baklei oor kafoefel is nog wreder!
