So paar fotos van ons onlangse trip.
Die veld was baie groen en ruig wat met die
baie water in die veld en volmaan die boogjag
bemoeilik het.
Karoi pa en seuns jag
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 540
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Karoi pa en seuns jag
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 540
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Karoi pa en seuns jag
Nog enetjie...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 540
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Karoi pa en seuns jag
Die plaas waar ons gaan jeg het is Karoi
tussen Nylstroom en Naboom, tussen Euphoria
en Serendipity.
tussen Nylstroom en Naboom, tussen Euphoria
en Serendipity.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2352
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Karoi pa en seuns jag
Baie geluk. Dis 'n lekker plaas, Rudolf doen baie moeite.
Het jy daai BWB in die W/S kamp oorkant die pad geskiet?
Het jy daai BWB in die W/S kamp oorkant die pad geskiet?
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 540
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Karoi pa en seuns jag
Hi Henrie, langsaan op Serendipity was
nogal lekker om op 'n 4x4 course te jag!
Jy kan kies of jy die mak of wilde bokke
soek!
nogal lekker om op 'n 4x4 course te jag!
Jy kan kies of jy die mak of wilde bokke
soek!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2352
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Karoi pa en seuns jag
Laast jaar net voor ons daar was het 'n man 'n jong Njala geskiet en gedink dis 'n jong kudu...hy moes maar betaal vir sy fout.
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 540
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Karoi pa en seuns jag
hahaha, ons het gehoor van dit en sal
seker vir nog lank!
seker vir nog lank!
-
OMarais
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Thu Feb 20, 2014 7:16 am
Re: Karoi pa en seuns jag
Netjiese bokke!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Karoi pa en seuns jag
Mooi Wykie !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Karoi pa en seuns jag
Well done Spies.
