Kyk hier

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
George22250
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:54 pm

Kyk hier

Post by George22250 »

Ek het dit op email gekry. Die ou was glo op sy eie en het die foto met die self timer geneem.

Image
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Kyk hier

Post by Geno »

HAHAHAHA! Daai ou het na die tyd seker daardie camo broek weggegooi!
Goed, beter, 6millimeter!
George22250
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:54 pm

Re: Kyk hier

Post by George22250 »

Ek dink so, hy't eers die volgende oggend die foto gekyk.
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Kyk hier

Post by Raven »

Die foto lyk nogals "genuine" en die kat nie te agresief nie  ;)

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Robert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 425
Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm

Re: Kyk hier

Post by Robert »

Ek sal darm die volgende oggend , sodra ek die fotofjie onder oe gehad het 'n erenstige versterkintjie by by ontbyt koffie gooi :o

Robert
Oorwining deur opleiding
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Kyk hier

Post by Stefan764 »

K@kstorie man. Daai kat staan dan met 4 voete gelyk op n afdraende helling??

Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: Kyk hier

Post by boeta »

Dit is twee fotos wat saam gesit is(Photo shop of so iets kan nie so leker onthou nie).Dit was op Gunsite ook gewees.

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
George22250
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:54 pm

Re: Kyk hier

Post by George22250 »

Dit lyk vir my nogals reg hoe die kat staan (takkies voor die kat en sy voete lyk reg). Stem saam die kat is nie kwaad vir hom nie, lyk hy wou kyk wat aan die gang is.
User avatar
Felix
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Wed Jun 10, 2009 1:43 pm

Re: Kyk hier

Post by Felix »

Mens vind sommer vinnig op google uit of die fotos regtig is of nie.

Hier die oorspronklike.

Image
Vas!
George22250
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:54 pm

Re: Kyk hier

Post by George22250 »

Goeie werk! black-sam en dit lyk so goed! Maar net in my verdedeging staan die ding nogsteeds op 'n helling!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Kyk hier

Post by Geno »

Hulle moes hom so ge-flip het, dan het dit beter gelyk.
Image
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: Kyk hier

Post by Raven »

Hahahaha, en daar dog ek dit kan dalk "genuine" wees.

DIe amerikaners darem  ::)

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Robert
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 425
Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm

Re: Kyk hier

Post by Robert »

Geno

Jy kom Neuk nou 'n goeie storie op met ware feite  >:(

Hoe google mens 'n foto?

Daar is mense wat dink hulle is slim en daar is slim mense. Geno, dit lyk of jy in die laaste klas val. :D

Robert
Oorwining deur opleiding
User avatar
Felix
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Wed Jun 10, 2009 1:43 pm

Re: Kyk hier

Post by Felix »

Hier is nog so fake foto.  ;D

Image
Vas!
George22250
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:54 pm

Re: Kyk hier

Post by George22250 »

Die tegnologie is darem ongelooflik!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Kyk hier

Post by Stefan764 »

Jip, kan n man lelik uitvang...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Post Reply