2014 Jag Seisoen
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: 2014 Jag Seisoen
Het Saterdag vir Boogman (Hannes Venter) uitgevat vir n takbok jag as deel van n macnab wat hy wou doen. Vinnig het ons besef dit gaan nie n vinnige jag wees nie.
Saterdag na meenigte probeer slae het ons maar op gegee net om Sondag weer te probeer. Sondag oggend het ons hom gekry waar hy in lang gras gele het en n goeie stalk ingesit en 5 yards shot gemaak ek dink dit was die blaar pakie wat Hannes aangehad het. Na baie min bloed en seker n uur se gesoek het ons hom weer gekry en nog n pyl gegee met die Rage 2 Blades. Dit is die grootste Takbok ram wat ek nog gesien het en n besonderse nek gehad. Die ram het 29" gemeet en 61kg uitgeslag wat Robie self geweeg het. Die boog wat gebruik was is Bowtech se 101st Airborne
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Takbokklein_zps1d130649.jpg
Mooi palms wat die ram gehad het
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/TakbokBelfast3_zps5b0814e1.jpg
Baie dik nek wat die ram gehad het
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/TakbokBelfast4_zpsb2a94571.jpg

- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: 2014 Jag Seisoen
Mooi. Het hy die res van sy Mcnab gekry?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: 2014 Jag Seisoen
Nee ongelukig nie. Die forel en voel wou nie saam werk nie
-
hunter74
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu May 30, 2013 4:39 pm
Re: 2014 Jag Seisoen
Baie mooi takbok daai. Baie geluk.
Groete.
Groete.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2336
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: 2014 Jag Seisoen
Baie geluk, dit is regtig een van my droom jagte om nog te doen.
Dis 'n baie mooi bok.
Dis 'n baie mooi bok.
-
chrisman
- Full Member

- Posts: 133
- Joined: Tue Sep 24, 2013 2:05 pm
Re: 2014 Jag Seisoen
Baie mooi gegooi.
Pragtige takbok daai.
Sal ook nog eendag myne kry.
Pragtige takbok daai.
Sal ook nog eendag myne kry.
Israeli 7.62 (.308)
Marlin 30-06
Mauser .22
Taurus .40 S&W
Ou windbuks
Marlin 30-06
Mauser .22
Taurus .40 S&W
Ou windbuks
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: 2014 Jag Seisoen
So ek het die naweek vir Hugo, sy Pa ( Oom Andre), een van sy Vriende (Oom George) en Jacqeus Muller uitgevat vir jag trip in die Vrystaat naby Sasolburg.
Baie lekker plaas en die eerste keer laat n sekere gedeelte van die plaas gejag word.
Nogal lekker om tusen Sables, Roans, Water buffels en Lechwes te jag.
Ons het 5 bokke geskiet en 4 van die 5 was Rowland Ward + gewees
Oom George met n 17" Blesbok ram.
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Blesbok1_zpsecaed4bf.jpg
Oom George met n 17.5" Blesbok Ram
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Blesbok2_zpse7b96b99.jpg
Jacqeus Muller met n 16.5" Wit Blesbok Ram
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/WitBlesbok_zps9f9f7be5.jpg
Jacqeus Muller met 34" Gemsbok Koei
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Gemsbok_zps40e100d5.jpg
Oom George met n 13.5" Springbok Ram
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Springbok_zpsca171e28.jpg
Baie lekker plaas en die eerste keer laat n sekere gedeelte van die plaas gejag word.
Nogal lekker om tusen Sables, Roans, Water buffels en Lechwes te jag.
Ons het 5 bokke geskiet en 4 van die 5 was Rowland Ward + gewees
Oom George met n 17" Blesbok ram.
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Blesbok1_zpsecaed4bf.jpg
Oom George met n 17.5" Blesbok Ram
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Blesbok2_zpse7b96b99.jpg
Jacqeus Muller met n 16.5" Wit Blesbok Ram
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/WitBlesbok_zps9f9f7be5.jpg
Jacqeus Muller met 34" Gemsbok Koei
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Gemsbok_zps40e100d5.jpg
Oom George met n 13.5" Springbok Ram
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Springbok_zpsca171e28.jpg
- henried
- Hero Member

- Posts: 2336
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: 2014 Jag Seisoen
Baie geluk, goed gedoen.
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: 2014 Jag Seisoen
My 2014 rekening ook oopgemaak die naweek daar naby Lime Acres ...
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/20140419_161945_zpsfmzubocv.jpg
Het hom nie gerange nie, het net daar geval, skat so 150m, .243 met Sierra Gamekings @ 3,000 fps.

Carl
- Hero Member

- Posts: 4790
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: 2014 Jag Seisoen
Ek was so 2 weke plat met 'n griep virus. Heng ek is nooit siek nie maar dit was 'n toets gewees. Gister het ek kans gekry om bietjie te gaan loop op die plaas en kop skoon te maak van al die siekte en dinge.
Kyk met die lang gras is dit heeldag kat en muis speletjie. Ek het 'n mooi groot ram 3 keer onder skoot gekry maar hy was elke keer in die takke.
Na middagete het die jong man in 'n oopdeel gestaan en mooi gekyk na die ding wat in die pad lê.
https://lh4.googleusercontent.com/-ckKb9F80gGc/U2NPbqpayEI/AAAAAAAAE9k/ISJNeboJsj0/w958-h539-no/20140501_143101.jpg
243W met 95gr BT.

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution

FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: 2014 Jag Seisoen
Mooi Carl,
Wat het die bok uit geslag
Wat het die bok uit geslag
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4790
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: 2014 Jag Seisoen
Ek gaan hom Woensdag opsny dan sal ek weeg.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: 2014 Jag Seisoen
Baie mooi Gillie en Carl
Ons het Donderdag uitgegaan om n Kudu bul te skiet buite PTA baby Hammanskraal.
Die jagter is in n rystoel wat dit baie moeliker gemaak her, so ons het maar van die bakkie af geskiet.
n Baie mooi Kudu bul van 52.5" en 175kg uitgeslag. Geskiet met n Howa 270 met 130gr Nosler Ballistic tips
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Kudubull_zps65f9c3ad.jpg

2vierniks
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm
Re: 2014 Jag Seisoen
Baie geluk aan die gestremde man! Dis 'n bul om op trots te wees!
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 373
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: 2014 Jag Seisoen
Die Wit Blesbok is met my 243 op 204tree geskiet met n 90gr Noslet BT HuntE-Bird wrote:So ek het die naweek vir Hugo, sy Pa ( Oom Andre), een van sy Vriende (Oom George) en Jacqeus Muller uitgevat vir jag trip in die Vrystaat naby Sasolburg.
Baie lekker plaas en die eerste keer laat n sekere gedeelte van die plaas gejag word.
Nogal lekker om tusen Sables, Roans, Water buffels en Lechwes te jag.
Ons het 5 bokke geskiet en 4 van die 5 was Rowland Ward + gewees
Oom George met n 17" Blesbok ram.
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Blesbok1_zpsecaed4bf.jpg
Oom George met n 17.5" Blesbok Ram
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Blesbok2_zpse7b96b99.jpg
Jacqeus Muller met n 16.5" Wit Blesbok Ram
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/WitBlesbok_zps9f9f7be5.jpg
Jacqeus Muller met 34" Gemsbok Koei
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Gemsbok_zps40e100d5.jpg
Oom George met n 13.5" Springbok Ram
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Springbok_zpsca171e28.jpg
Die Springbok ook met selfde koeel op 274tree. Albei het amper tot geen vleis skade gehad nie.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4790
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: 2014 Jag Seisoen
Mooi fotos en mooi bokke. Dis lekker om te sien die manne se seisoen begin goed.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: 2014 Jag Seisoen
Vrydag nog n mooi Kudu Bul geskiet baby Hammanskraal- Pretoria
Die klient was van Swede. Nie die grootste nie maar klient is gelukkig.
Die bul is 47" vertoon groter
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Kudubull2_zpsb4623633.jpg
Die klient was van Swede. Nie die grootste nie maar klient is gelukkig.
Die bul is 47" vertoon groter
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Kudubull2_zpsb4623633.jpg
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: 2014 Jag Seisoen
Die afgelope naweek was weer n baie goeie naweek gewees.
Vrydag n klient van Swede uit gevat vir n Swartwitpens / Sable bul baby Groblersdal
Na 2 mis skote het dit gelyk na n Lang day gelukig was die derde skoot van voor met sy 30-06 was genoeg gewees
n Baie mooi Swartwitpens / Sable bul van 40.5"
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Sablebull_zps7a8fb345.jpg
Baie mooi "spread"
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Sablebull2_zps0d047956.jpg
Saterdag 2 Nyala bulle gaan jag in die Groblersdal area deur myself en n vriend met die300H&H met frontier Spartans 180gr
Albei bulle was 25.5" en 26" nogal interressant hoe 2 verskilende "shapes" die selfde meet
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Nyalabull_zps4d82be6a.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Nyalabull2_zps38d12e08.jpg

Ons het Saterdag op Kinross- Mpumalanga gaan jag
3 Uitstaande trofees gekry.
Eerste n 18 1/8" Wit Blesbok ram. My Grootste ram wat ek nog ooit gesien het
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/WitBlesbok_zpsfae6bb48.jpg
Mooi Swartwildebees van 23"
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Swartwildebees_zps5c10b5e0.jpg
Nog n uitstaande Wit Blesbok van 17.5"
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/WitBlesbok2_zps793c4697.jpg

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 2014 Jag Seisoen
Baie geluk! Baie mooi
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- henried
- Hero Member

- Posts: 2336
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: 2014 Jag Seisoen
Geluk aan almal, baie mooi bokke.
-
Christo J
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Sun Sep 11, 2011 7:04 pm
Re: 2014 Jag Seisoen
Geluk aan die jagters. Die fotos is uitstekend, dis hoe fotos geneem moet word.
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: 2014 Jag Seisoen
Nog So paar trofees van die laaste maand of so.
Bosbok Ram van 14" geskiet naby Groblersdal met n Marlin 45-70
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Bosbok2_zps16c5d25c.jpg
So paar Springbokke van Lourens , Andre Coetzee en Ronald (Kopskoot) op Kinross Mpumalanga
.22 Hornet
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Springbok1_zps0ccc517f.jpg
.308 Remington
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Springbok2_zps9716c6dd.jpg
.260 Sako
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Springbok3_zpsd5981736.jpg
.308 Remington
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Springbok4_zps68426f86.jpg
Swartwitpensbul / Sable bul van 37" gejag op Groblersdal met n .308 Remington
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Sable37_zps294bc60f.jpg

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 2014 Jag Seisoen
Die man moet maar sy forumnaam verander na Bladskoot...E-Bird wrote:Ronald (Kopskoot).260 Sako
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Springbok3_zpsd5981736.jpg
Goed, beter, 6millimeter!