Ludwig se jag fotos
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Ludwig se jag fotos
Ludwig. Daai skote kan maklik onder 5 duim wees.
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1225
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Ludwig se jag fotos
Ek dink johan van rensburg sou graag wou saamspeel daar by jou frik.hy het by sy pa hul vandag self n paar stoute skote geskiet op 700m.was ongelukkig net op ghonge gewees.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Ludwig se jag fotos
Julian dit is seker so. Ek sal hoor as by terug is.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Ludwig se jag fotos
Ludwig, moet dit nie minimum wees nie?Ludwig wrote:Hier is die herwinde A-Max uit die Takbok. Hy het heel goed bymekaar gebly, maar neem in ag, impak spoed was 2357fps. Ek beskou dit as maksimum impak spoed vir die A-Max. Ek het hom nog nie geweeg nie. Sal laat weet sodra ek het. Deursnee meet nou 21mm (+- 3 x kaliber grootte) op wydste punt.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Ludwig se jag fotos
Ok ek verstaan. Jy gaan dus nie naby( 100-300m) skote neem nie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Ludwig se jag fotos
Netjies Ludwig! Lyk na n lekker jag wat julle gehad het!
Goed, beter, 6millimeter!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Ludwig se jag fotos
Wat van 'n woordjie van dank aan die "slagter" wat al die koeels en mantels vir jou moes herwin? 
En wat nie sy eie koeels, na 'n ywerige soektog, kon vind nie....
En wat nie sy eie koeels, na 'n ywerige soektog, kon vind nie....
Aim small, miss small
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Ludwig se jag fotos
dis nou lekker leer en lees hier. En dat Ludwig weer terug is hier.
http://i531.photobucket.com/albums/dd351/EkiTeebi/Smilies/popcorn.gif
http://i531.photobucket.com/albums/dd351/EkiTeebi/Smilies/popcorn.gif
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Ludwig se jag fotos
Mooi fotos! Ludwig, wat sal jy reken is 'n goeie impak spoed vir daardie A-Max koeel?
of om meer spesifiek te wees...vir 'n 208gr A-Max uit 'n 300WM...
of om meer spesifiek te wees...vir 'n 208gr A-Max uit 'n 300WM...
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Ludwig se jag fotos
Ek glo ook die koeels sal mooi werk op langer afstande en wat ek al gelees het en hierso sien blyk dit die geval te wees.Ludwig wrote:Dankie Swys. Die A-Maxe is effens harder as die V-Maxe, maar taamlik sagter as 'n gewone loodkern jagkoeel. Ek het nou tot op hede 2 takbokke, 3 koedoes en 'n rooi ribbok met die A-Max geskiet. Afstande van 200m tot 440m. Ek sal nie sê mens kan 'n onomwonde afleiding uit so klein hoeveelheid gevalle maak nie, maar as ek hieruit 'n afleiding kan maak, dan sou ek sê impakspoed op die A-Max moet maksimum 2400fps wees en verkieslik 2300fps of laer. Ek kan nog nie sê wat wat sal die minimum impakspoed wees vir die koeel om nog sy werk te doen nie, maar ek glo darm mens sal heel veilig wees tot op 1500fps impakspoed. Dit gesê, mens moet onthou die A-Max was nooit ontwerp as 'n jagkoeel nie.
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Ludwig se jag fotos
Nee kyk duidelik skop hy gat!Ludwig wrote:Vir die persoon wat lang afstande wil jag, is daar swaarlik 'n beter opsie. Ja, daar is kompetisie koeels met hoër BC's wat die F-klas en daai manne verkies, maar daardie koeels se terminale verrigting is baie wisselvallig. Die ander gewilde opsies wat weer jou sagter tipe jagkoeels is, soos Hornady SST en Nosler Ballistic Tip, het weer nie die BC van die A-Max nie. Ek het baie lank rondgelees oor watse koeel sal werk vir lang afstand jag, want ek het beplan om die geweer se kamer dimensies te ontwerp vir daadie 1 koeel so ek moes baie seker wees hy gaan werk. Ek is tot dusver nog nie 'n dag spyt nie.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2342
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Ludwig se jag fotos
Baie mooi!
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Ludwig se jag fotos
Netjies!