Damaraland Springbok
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Damaraland Springbok
Springbok die naweek deur 'n vrind gejag. Hy't 17" gemeet
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Hannes stof trapper
- Jr. Member

- Posts: 60
- Joined: Wed Jun 26, 2013 4:58 pm
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: Damaraland Springbok
Iets besonders!
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Damaraland Springbok
Wow dis mooi.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Damaraland Springbok
Is daai nie 'n kruis tussen 'n springbok en 'n roobok nie

-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Damaraland Springbok
Liewe ouers! 
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Damaraland Springbok
Trofee van n leeftyd daardie.
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Damaraland Springbok
ma se hare!!
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Kat
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Mon May 13, 2013 2:06 pm
Re: Damaraland Springbok
Daai moet verseker teen die muur gehang word!!
KEEP YOUR HEAD UP-NOTHING LAST FOREVER
____________________
223 Steyr Mannlicher
7mm Rem Mag Weatherby Accumark
____________________
223 Steyr Mannlicher
7mm Rem Mag Weatherby Accumark
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Damaraland Springbok
Demmit, dis 'n MENEER!
Mens kan sien hy is met 'n .270 geskiet....
Mens kan sien hy is met 'n .270 geskiet....
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Damaraland Springbok
Ongelukkig nie ek gewees- Pel van my van Windhoek wat die naweek deel was van 'n culling operasie toe hulle die meneer raakloop. Ek het ongelukkig nie veel meer detail nie- weet net iewers in die weste en dat hy 17" gemeet het. Hy't met die 30-06 geskietChevvy SS wrote:Demmit, dis 'n MENEER!
Mens kan sien hy is met 'n .270 geskiet....
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Damaraland Springbok
http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/confused0089.gif
Daai is nie jou elke dag Springbok nie, jammer hulle het daai linker horing so vlenters geskiet maar dis 'n once in a lifetime bokkie
Daai is nie jou elke dag Springbok nie, jammer hulle het daai linker horing so vlenters geskiet maar dis 'n once in a lifetime bokkie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- boogman
- Jr. Member

- Posts: 79
- Joined: Thu Jan 03, 2013 10:13 am
Re: Damaraland Springbok
Bitter mooi...
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Damaraland Springbok
hondsekierie
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Damaraland Springbok
'n Besonderse springbok!!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Damaraland Springbok
Klink soos FHM!
Dis die moeder van alle springbokke
Dis die moeder van alle springbokke
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Damaraland Springbok
Nee wat dis sover die wen bok hier op die forum vir 2014.
baie uitsonderlike trofee!
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Re: Damaraland Springbok
Dit is darm n meneer van n springbok trofee daai. Sal myself diep in die skuld skiet as so n ram voor my kom staan. Welgedaan.
-
immelmanw
Re: Damaraland Springbok
November is daai trippie vir my beskore. 15 damaraland springbokkies!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Damaraland Springbok
Dit is regtig 'n besonderse teofee daardie.
Baie geluk aan die jagter.
Baie geluk aan die jagter.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Damaraland Springbok
Het jy iemand wat dop gooi en vuur maak en beddens opmaak en so aan?immelmanw wrote:November is daai trippie vir my beskore. 15 damaraland springbokkies!
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
OMarais
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Thu Feb 20, 2014 7:16 am
Re: Damaraland Springbok
Sjoe netjies
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Damaraland Springbok
Mooi unieke stel horings daai!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Damaraland Springbok
Wow dit is nou vir jou n stel horings daai - baie mooi
