Buffel koei jag 4-8 Junie 2014

Enige interresante verhale wat jy beleef het kan hier geplaas word.
Any interesting stories you have heard of or have experienced.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Buffel koei jag 4-8 Junie 2014

Post by Frederik »

Ek was bevooreg gewees om 5 manne te vat om hulle eerste grootwild jag te doen. Die teiken was buffel koeie in grootwild area en ja ons het die anger gevaarlike wild ook om ons gehad. Ons het toe net 2 koeie geskiet die jag was baie moeliker as verwag daar is 'n groep van leeus op die plaas en 20 wildehoonde het ook besluit om die paartytjie te ontwrig saamgepaard met die koue weer en ons was aan vir 'n harde jag. Maar die manne het dit gate uit geniet die kans om saam met die groot pote en skerp tande te jag langs die wildtuin was 'n ondervinding wat hulle nooit sal vergeet nie.

Ek gooi so paar fotos met bietjie komentaar.

http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/DSCF2709_zpsae2c5b98.jpg

http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/100_2132_zps8d0da199.jpg
Donderdag het die kwik tot 36 gegaan en die 4 jong bulle het die regte idee gehad.

http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/100_2109_zps2ff87939.jpg
Gewere inskiet.

http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/100_2111_zps13a1674a.jpg
Die 450 Rigby praat mooi.

http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/100_2118_zpscd0ad8e6.jpg
Presies wat ons soek en dit is vars.

http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/100_2138_zps2ca0611c.jpg
Wag in spanning vir die regte een om vir ons 'n skoot te gee.

http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/100_2143_zps0cf07231.jpg
375 H&H Barnes TSX perfekte harstkoot en sy het net 80 meter gehardloop en dood neergeval sy het ook nie gebulk nie. Die glimlag se dit alles.

http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/100_2148_zpsa5172fe9.jpg

http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/DSCF2691_zps95c62fdb.jpg

http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/100_2157_zpsb85be615.jpg
Paar jagters was agter buffel koeie aan en het hulle gesien maar nie 'n skoot ingekry oppad terug is daar toe leeu spore bo-oor hulle spore, lyk nie of hulle die enigstes was wat die buffels gejag het nie. Die middag het die leeus toe gewen en het een koei en kalf platgetrek.
Ek kon ongelukkig nie foto van die leeus op die buffel karkas kry nie hulle het te vinnig weggesluip maar dit was iets om te sien.

http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/DSCF2726_zps5bc952b4.jpg

http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/100_2155_zps84a3a336.jpg
Daar is 3 jagluiperds wat om die lodge bly hulle is nie mak nie maar gewoond aan mense, bly maar daar rond, jag vir hulle self en kom kyk af en toe wat afgelaai word by die slagplek.

http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/DSCF2718_zps3ea8497e.jpg
Een van die jong leeus.

http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/DSCF2753_zpse0dfd103.jpg
Die bulle was baie makliker om te sien en het vir ons kans gegee om te kyk en foto te neem baie rustiger as die koeie en kallers wat seker nie so bekomerd is oor die leeus en wildehonde.

http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/100_2161_zps188308b3.jpg

http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/100_2122_zps33ec2987.jpg

http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/046_zps3ed758af.jpg

http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/045_zps69e3113b.jpg
Waar anders gaan jy so kan jag tussen die ander groot pote in Suid Afrika?

http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/065_zps97e1fa48.jpg
Bosveld televisie op sy beste.

http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/DSCF2772_zps20dffd21.jpg

http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/DSCF2775_zps84696742.jpg
Die 458 win mag het gepraat en op die laaste middag die prag koei omgedop.

Die manne wat nie hulle koeie gekry het beplan klaar weer om later die jaar te gaan dit was regtig 'n baie spesiale paar dae in die veld en in die kamp.
Werries1
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Mon May 19, 2014 9:56 am

Re: Buffel koei jag 4-8 Junie 2014

Post by Werries1 »

Baie mooi fotos en ek glo dit was 'n baie lekker en groot ondervinding.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Buffel koei jag 4-8 Junie 2014

Post by Stefan764 »

Mooi manne! Geluk Jaco!
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
dawiec
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am

Re: Buffel koei jag 4-8 Junie 2014

Post by dawiec »

dit lyk sommer lekker-baie geluk!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Buffel koei jag 4-8 Junie 2014

Post by DWB »

Baie geluk manne!

Dis nou net die ervaring wat mens soek daai!!!!!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Buffel koei jag 4-8 Junie 2014

Post by kopskoot »

Frederik

baie geluk,lyk na n baie lekker trippie!

Geluk Homer!

Ps.Frederik , Kan jy nie mooier kliente kry nie, ek moes mooi kyk om te te sien wie's die buffel en wies die jagter.
Dankie tog vir daai hoed! ;D
Homer
Full Member
Full Member
Posts: 143
Joined: Wed Apr 06, 2011 2:48 pm

Re: Buffel koei jag 4-8 Junie 2014

Post by Homer »

Heerlikheid Ronald

Vat jy my nou in die gesig

Nie asof jy modelwerk doen nie
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: Buffel koei jag 4-8 Junie 2014

Post by Hugov »

Truestory Ronald.....
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Buffel koei jag 4-8 Junie 2014

Post by DWB »

Homer, kom vertel jy nou vir ons jou deel van die storie...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Dawie Malan
Hero Member
Hero Member
Posts: 841
Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am

Re: Buffel koei jag 4-8 Junie 2014

Post by Dawie Malan »

So praat 'n fotograaf...
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2319
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Buffel koei jag 4-8 Junie 2014

Post by JAGTERSREG-JRM »

DWB wrote:Baie geluk manne!

Dis nou net die ervaring wat mens soek daai!!!!!!!!

Deon my maat gaan jy n plannetjie maak dan gaan ons volgende jaar?Daai 404 en 458 se kos die
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Jonie
Full Member
Full Member
Posts: 229
Joined: Wed Jan 08, 2014 6:43 pm

Re: Buffel koei jag 4-8 Junie 2014

Post by Jonie »

Jo manne dis mooi geluk aan almal en wat n pragtige plek om te jag.

groete

Jonie
.22 Bruno,22/410 El Gamo, 223 CZ,25-06 Zastava, 6.5x47 Lapua,7x57 Manlichter Schoenaer,303 MK1 , 308 RSA Pacnor loop, 30-06 Bruno aksie Broughton loop,12 BR pomp, 9mm P Norinco, BSA no1 en BSA no 2 Windbuks
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Buffel koei jag 4-8 Junie 2014

Post by Frederik »

Kobus, Deon se kop wil net seekoei skiet ek verstaan hom nie??
Homer
Full Member
Full Member
Posts: 143
Joined: Wed Apr 06, 2011 2:48 pm

Re: Buffel koei jag 4-8 Junie 2014

Post by Homer »

Ja nee kyk
Hierdie was 'n lang droom wat uiteindelike waar geword het
Na 3 dae se harde jag met lekker surprises soos leeu spore oor myne het ek uitendelike kans gekry
Die buffels was baie skrikkerig al 3 dae
Het 'n paar keer naby gekom maar kon nie skoot inkry nie totdat ons 3 bulle en een ou koei gesien het

Ons het seker so 1km verby gery en toe gestop en die wind gevat.
Ons moes 'n draai stap om by hulle uit te kom en was sowat 20-30 m van die buffels af
Daar was 'n gap in die bosse en 3 bulle het oorgestap voordat koei mooi in die opening gestop het
Die die ph se gooi toe loop die 458
Eerste skoot was mooi vol op die blad en het nog 'n skoot ingesit wat net agter die ribbes in is na voor
Die ph het ook toe geskiet my sy skoot is op die boud in. Sy het agter 'n bos in
So minuut later toe ons om die bos loer toe le sy daar. Sy was reeds besig om te vrek maar ek skiet toe nog een skoot deur die rug in die bors in net om seker te maak

Vandat ek geskiet het tot waar sy gele het was nie meer as 10 m nie


Ek het 458 Win Mag geskiet met 450gn NORTFORK softpoints
Eerste een is by een blad in en ander uit
2de Koeel het in buffel gebly maar die manne wat slag het nog gesoek na punt toe ons uiteindelik gery het

Dit was voorwaar 'n droom en voorreg om dit te gedoen het en ek sal verseker nog 'n hele paar gaan haal
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7548
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Buffel koei jag 4-8 Junie 2014

Post by Wouter Roets »

Homer

Bitter baie geluk met die jag en so ook aan Frikkels. Glo julle het dit baie geniet.

Groetnis
Wouter
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Buffel koei jag 4-8 Junie 2014

Post by DWB »

Frederik! Jy weet daai dam vark smokkel met my kop man!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Buffel koei jag 4-8 Junie 2014

Post by DWB »

Homer. Hoe werk daai Trijicon RMR vir jou?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Homer
Full Member
Full Member
Posts: 143
Joined: Wed Apr 06, 2011 2:48 pm

Re: Buffel koei jag 4-8 Junie 2014

Post by Homer »

Hy werk baie goed
Tel teiken baie ginnig op
Groepring op 30 meter is so dium met 458 met 4 skote
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Buffel koei jag 4-8 Junie 2014

Post by DWB »

Lekker man! Weereens baie geluk!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Reggie Gerber
Hero Member
Hero Member
Posts: 1223
Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm

Re: Buffel koei jag 4-8 Junie 2014

Post by Reggie Gerber »

Bitter mooi manne

Baie geluk
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Buffel koei jag 4-8 Junie 2014

Post by G-force »

Dankie vir die fotos Frederik.Jy kan se wat jy wil,nou is jy weer doenig met die "job" wat jou die gelukkigste maak.Geniet dit.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Phillip
Full Member
Full Member
Posts: 102
Joined: Fri Apr 26, 2013 3:34 pm

Re: Buffel koei jag 4-8 Junie 2014

Post by Phillip »

Baie geluk!
Met watter 375 H&H Barnes TSX grein punt is die koei geskiet?
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Buffel koei jag 4-8 Junie 2014

Post by DWB »

Net so vir interresantheid, wat maak julle manne met jul vleis?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Buffel koei jag 4-8 Junie 2014

Post by Frederik »

TSX was 300gr en vleis bly op die plaas aangesien dit in die rooilyn is.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Buffel koei jag 4-8 Junie 2014

Post by DWB »

Kan hulle nie biltong of droeewors maak en droog nie?

Dan mag dit mos uit?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Post Reply