My seun se eerste dag in die hide

Post Reply
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

My seun se eerste dag in die hide

Post by henried »

Dewet is 10, en hy het die naweek vir die eerste keer saam met my in die hide gesit, ek wou 'n blesbok of springbok skiet met die boog.

In die eerste plak was dit baie koud, tweede plek om daai seun stil te laat sit vir so lank vat effort... ;)

Ons was 6:00 in die hide, maar so teen 10:00 het ek besef dit gaan nie werk nie en is maar terug kamp toe om die .22 te kry. Die boer het toestemming gegee dat hy 'n tarentaal en haas kon skiet. Ons het so 7km vir die dag gestap en hy het goed gedoen. Hy het die tarentaal en haas geskiet.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by henried on Mon Jun 09, 2014 10:33 am, edited 1 time in total.
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: My seun se eerste dag in die hide

Post by Hugo »

Well done!!
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1986
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: My seun se eerste dag in die hide

Post by sako 30-06 »

Goeie werk,hy lyk sommer na n klein jagter.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: My seun se eerste dag in die hide

Post by Frederik »

Baie geluk, dit lyk soos 'n Bruno no.1 model
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: My seun se eerste dag in die hide

Post by henried »

Frederik wrote:Baie geluk, dit lyk soos 'n Bruno no.1 model
Dis reg. Vriend wou hom wegmaak to vat ek hom... ;D
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: My seun se eerste dag in die hide

Post by Frederik »

http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/100_1742_zpsa4abf9fd.jpg

My seun laasjaar toe hy 8 was en ons Bruno no.1 skiet nogsteeds 'n bars hou.
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: My seun se eerste dag in die hide

Post by henried »

Frederik wrote:http://i1068.photobucket.com/albums/u448/Frederik_Cocquyt/100_1742_zpsa4abf9fd.jpg

My seun laasjaar toe hy 8 was en ons Bruno no.1 skiet nogsteeds 'n bars hou.
Te lekker!
User avatar
egenis
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Fri Nov 16, 2012 7:25 am

Re: My seun se eerste dag in die hide

Post by egenis »

Geluk aan die jong jagter!
Post Reply