
Bosbok
- Theo E
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
Re: Bosbok
very nice bush buck that
how much did it measure ?
right 16'' Left 17''
?
how much did it measure ?
right 16'' Left 17''
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Bosbok
Netjies man
Groetnis
Groetnis
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Bosbok
Liewe maggies Ge-org!!
Dis die mooiste bosbok trofee wat ek al ooit gesien het! Lyk kompleet soos bonzaai-Njala!
Baie geluk! (se bietjie vir die ou suurknol da langs jou om te smile!! nie aldag lat n man soo mooi bok kan jag nie...)
Stefan
Dis die mooiste bosbok trofee wat ek al ooit gesien het! Lyk kompleet soos bonzaai-Njala!
Baie geluk! (se bietjie vir die ou suurknol da langs jou om te smile!! nie aldag lat n man soo mooi bok kan jag nie...)
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
George22250
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:54 pm
Re: Bosbok
Dankie man! Dit is n mooie! Nee dit is ook nie 16 0f 17 nie, dink dit was 19 of net oor dit!!
Die man dink seker nogsteeds dis n brushbuck.
In zim geskiet!
Dankie
Die man dink seker nogsteeds dis n brushbuck.
In zim geskiet!
Dankie
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: Bosbok
Stefan, kyk wat staan op die suurknol se hoed. Geen wonder, Ek ken hulle al te goed....Stefan764 wrote:
Baie geluk! (se bietjie vir die ou suurknol da langs jou om te smile!! nie aldag lat n man soo mooi bok kan jag nie...)
Bosbok ram is darem maar special...
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Bosbok
Het nog nooit die vooreg gehad om een te jag nie, maar ek glo my beurt sal kom...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
