Peninsula on Vaal 2013

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
BennieO
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am

Peninsula on Vaal 2013

Post by BennieO »

Peninsula on Vaal 2013
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
User avatar
BennieO
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am

Re: Peninsula on Vaal 2013

Post by BennieO »

Springbokke
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Peninsula on Vaal 2013

Post by Hilux01 »

Mooi gegooi Bennie

Waar in die wereld is hierdie?
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
User avatar
BennieO
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am

Re: Peninsula on Vaal 2013

Post by BennieO »

Hilux

Net voor Oranjeville as jy van Deneysville af kom. Regs langs die vaaldam. Baie lekker gejag daar.
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Peninsula on Vaal 2013

Post by Hilux01 »

Dis sommer hier naby aan my
Wat is hulle pryse daar?
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4244
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Peninsula on Vaal 2013

Post by Cobus(Cobb) »

Bennie, daai is mos so half 'n Estate, ek dog 'n man kom net daar in met 'n VIP pass...ken jy die developers daar is was dit oop vir almal?

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
BennieO
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Thu Feb 06, 2014 8:34 am

Re: Peninsula on Vaal 2013

Post by BennieO »

Cobus
Hulle laat daar jag, net in die week.Vrydag 10h00 is jy klaar dan kom die inwonets vir die naweek. Ek sal oom Louis se nr soek en vir jou stuur.
Hilux01
Laas jaar was dit R25/Kg.
Traditions Vortek .50 (Swartkruit)
Aya 12Br (Swartkruit)
CZ550 Lux 30-06
BRNO .22LR MOD 2
Colt detective .38spl
Gecado mod 50 .177
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2342
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Peninsula on Vaal 2013

Post by henried »

BennieO wrote:Cobus
Hulle laat daar jag, net in die week.Vrydag 10h00 is jy klaar dan kom die inwonets vir die naweek. Ek sal oom Louis se nr soek en vir jou stuur.
Hilux01
Laas jaar was dit R25/Kg.
Hulle web site sê dieselfde. Ek het gevra of daar plek is...
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Peninsula on Vaal 2013

Post by Marc »

Lekkerr man Bennie, ons self was nou al twee keer daar die jaar en het elke keer sommer 'n hele spannetjie wild kon aantree. Oom Louis is darem 'n treat.

Jy kan net in die week jag
Jy moet met 'n Knal demper jag
Blesbokke en Swartwildebeeste is R25/kg vel aan geweeg maar pote/kop/pens af/uit
Dagfooi is R150/jagter en ek dink daar is bakkie fooie ens ook, ons vat ons eie bakkie

Geluk Bennie, mooi bokke daar
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Peninsula on Vaal 2013

Post by Hilux01 »

Dankie manne

Ja dis verseker n opsie veral aangesien dit net hier om die draai van my is in vergelyking met van die ander plase waar ek jag
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Peninsula on Vaal 2013

Post by VdWalt »

Lyk my mens moet maar verder as op 100m instel as jy daar wil gaan jag.
Post Reply