Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Wat ek graag wil weet is hoe maak mens die tyd korter of langer?
Pvdw,
toevallig neem een omwenteling 9 sekondes. Dit is ook die tyd wat ek en Gawie bepaal het vir die uitgloei van een dop. Indien dit te warm raak oor die 9 sekondes, kan die temperatuur gereguleer word deur die vlam verder of nader te skuif.
Henning,
Die doppe wat hierbo uitgegloei word in die demonstrasie, was direk nadat die apparaat voltooi is - dus hoofsaaklik om te demonstreer die ding werk!!!.
I was trying to make them commercially to sell but the minute you make something to sell it needs to be fool proof etc. I also wanted to add an auto feeder.
You obviously realised that the big problem is to stop the cases from screwing out and that is why tilted the drum. I could not work out an auto feeder that tilts but you have given me some ideas.
Ek dink ek het nou lekker gaan loop en aan jag maar dit is my uie skuld.Ek het ook een van die masjiene gaan bou en het n klomp dope gevat en getoets met die Tempilac en als werk mooi.
By die huis gekom meng ek die dope wat al klaar geaneal is met dope wat nog geaneal moes word en jaag hulle deur die tumbler en daarna deur die FL die.
Ek vind toe dat sommige van die dope gaan nie lekker deur die proses van die die nie en daar is meer druk in die proses as gewoonlik.
Ek kry toe dat daar twee dope in die die vas sit en moes regtig die handle trek om hulle uit die die te kon kry.
Na dit het ek die die oop gemaak en mooi skoon gemaak en weer probeer maar vind toe dat ek baie fyn krap/groefies merkies reg rondom die nek kry en n baie fyn riffie aan die onder kant van die nek reg waar die skouer begin.Ek kan die merkies voel as ek met my nael oor dit gaan
Die storie het my nou baie bekomert en vat toe weer n klomp vuil dope en aneal hulle toe en gooi hulle toe in die tumbler en toe deur die die. Die die size weer mooi en voel reg maar ek kry nogsteeds die krappies en die riffie maar nou net baie minder.
Is dit iets om oor gepla te wees?
Moet ek my die vervang?
Aneal n mens voor of na jy tumble?
Al wat ek kan dink wat dit veroorsaak het is die dope wat ek twee keer geaneal het voor ek dit deur die die gedruk het.
Ek het prober fotos vat maar die kamera wys nie die merkies mooi nie
Die vuilgoed gaan net aanhou opbou in die krap merke in die die en vir jou moeite besorg om dit skoon te hou. Daar is maniere om die binne kant van die die te polleer, moet dit tog nie weggooi nie.
Die oppervlakte van metaale het die neiging om te oksideer as dit verhit word en vuilgoed (carbon ) skilver af dus is my voorstel om eers te anneal voor jy tumbel.
Pieter Willem Vorster wrote:Hier het Gawie nou die uitgloeier in werkende toestand bekend gestel.
Die raam wat ek gebruik het, is die dop van 'n ou rekenaar. Die koekpannetjie (20 cm deursnee) het ek by 'n winkel gekoop wat alles verkoop wat ma vir bak gebruik. Die motortjie is by Mica gekoop - word normaalweg gebruik om 'n klein spitbraai aan te dryf. Dan die transformatortjie. Alles vir onder R500.00
En die eindproduk van hierdie apparaat is presies dieselfde as dié van daardie manne wat oor die R3000.00 kos!!!
En as jy hom opstart en hy werk, is dit 'n ongelooflike gevoel!!
Groetnis
Hi Oom
Die pan wat jy gebruik het is dit n koekpan of n sous pan want hel hier by ons kry jy net panne wat van foil gemaak is en hulle almal het n rim wat dinge baie moeilik maak.
Die pan wat ons gebruik is van aluminium en is 200mm in deursnee en 75mm hoog.
Ek sny hom op die tafelsaag af op 'n hoogte van 35mm.
Die gleuf sny ek dan net groter as die dop se deursnee, anders val daar meer as een dop deur met die voer slag. Oom Pieter het die hoek van die "voerplatform" gemeet op 20°.
Die pen waarteen die dop gly in die pan moet ook nie te ver van die voerder wees nie , anders spring die doppe uit ( dws. hul moet nie te ver val nie).
Hoop dit help.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Ek sien dat die pan wat jy gebruik n lekker skerp hoek het op die bodem.Ek het nou al hoog en lag vir so n pan gaan soek dink jy n pan met n ronding teen aan die bodem sal werk? Ek is net bank dat die dop nie elke keer op dieselfde plek sal gaan le nie.
Ek sien dat die pan wat jy gebruik n lekker skerp hoek het op die bodem.Ek het nou al hoog en lag vir so n pan gaan soek dink jy n pan met n ronding teen aan die bodem sal werk? Ek is net bank dat die dop nie elke keer op dieselfde plek sal gaan le nie.
Rupert ek het so week terug een gebou met n pan met n ronde "hoek" as jy verstaan wat ek bedoel en dit werk nie vir my nie.Daai ronding maak dat die dop heeltyd wil lig en uitklim.
Dalk kan Gawie ons n plan gee om hom te gebtuik maar ek gaan nou maar n pan soek soos Gawie en Oom PW gebruik het met n "skerp" hoek
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Ek sien dat die pan wat jy gebruik n lekker skerp hoek het op die bodem.Ek het nou al hoog en lag vir so n pan gaan soek dink jy n pan met n ronding teen aan die bodem sal werk? Ek is net bank dat die dop nie elke keer op dieselfde plek sal gaan le nie.
Rupert ek het so week terug een gebou met n pan met n ronde "hoek" as jy verstaan wat ek bedoel en dit werk nie vir my nie.Daai ronding maak dat die dop heeltyd wil lig en uitklim.
Dalk kan Gawie ons n plan gee om hom te gebtuik maar ek gaan nou maar n pan soek soos Gawie en Oom PW gebruik het met n "skerp" hoek
Kaptein, daai pan van ons het ook 'n ronde hoek.
Ek het die pan teen 'n hoek van 75° opgestel om te voorkom dat die doppe uitklim.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Julle moet die soort panne soek by plekke wat goeters aanhou vir die koekbakkers. Dalk weet jul vrouens waar om dit te kry of vra by 'n bakkery wat koeke bak, waar jy so 'n pan kan kry.
Ek het na my toets of vlater ook besluit om eers te Aneal dan te tumble.Hoe kan ek die Die poleer om hopenlik van die merkies ontslae te raak.
Rupert, gebruik n dremmel tool, as jy nie het nie, hulle is redelik goedkoop.
Jy kry ook stelle met al die goedjies wat jy saam met die masjien gebruik, ook goedkoop, en "buff soap" kry jy verskillende soorte afhangende van die metaal en grofheid,
RUPERT wrote:Dankie Pvdw ek het nounet met die JHB tak gepraat en hulle het niks.Hulle praat dat daar weer n helse tekort aan die goet is.Ek bel maar rond maar baie plekke weet nie eers waarvan ek praat nie.
Ek verstaan die goed so daar is een verspreider in SA en hulle focus op die welding mark- en die geweerwinkels moet via hulle bestel- maar dit is glo nie baie hoog op hulle prioriteits lys nie. Dus die gedurige tekort. Daar is natuurlik n gaping vir n individu hier om te prober n agentskap ry NET vir die vloeistof by Tempilaq
Nee wat dit is te veel moeite. Ek en Oom Pieter het die pan teen 75° opgestel en hy loop soos 'n muis met pantoffels.
Daar is nog 'n paar "tricks" maar julle kan nou maar self aansukkel of R650.00 in Oom Pieter se rekening inbetaal dan bou ons gou voor brêkvis vir jou een en pos hom net na brêkvis.
Groetnis.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!