Ratel wrote:Dankie FlipFlip nel wrote:Ek kan ongelukkig nie daai een mee help nie maar soos voorheen gese hy loop bitter sag, my vorige no name silencer het as ek dit so kan beskryf net in die middel 'n vernouing in gehaad, was die omenby die selfde lengte maar taamlik breer as die silent hunter, overall dink ek die no-name het 'n groter volume binnekant gehaad as die Silent Hunter, ek weet nie of dit die baffels is nie of hoe hulle gerangskik is etc. nie maar daar is werklik 'n groot verskil tussen die twee, ek het veral agter gekom met my handladings wat bietjie hot is raas my ou silencer baie meer as met gewone Fabrieks ammo, met die Silent Hunter kan ek nie rerig 'n verskil agter kom nie.Ratel wrote:Henk
Ek vra die vraag maar hier op die forum want dalk wil ander lede ook dieselfde weet.
Is daar 'n groot verskil in die dempingsvermoe van die silent hunter (10 kamer) en die 12 kamer soos die wat jy vir Flip gebou het en dan hoeveel langer is die 12 kamer as die 10 kamer?
Ek het ongelukkig nie 'n 10 kamer een nie om die verskil te toets nie, moet bysê 'n vriend het 'n silencer wat baie langer as die silent hunter is ook met 'n klomp baffels in, weet nie hoe baie nie , hy is seker so 'n derde langer en nog swaarder en hy is ook nie so sag nie.
Ek gebruik die geweer net uit 'n bakkie of voorsit skiet, so gewig is nie 'n proebleem vir my nie, so die volgende silencer gaan weer 'n 12 kamer een wees.
Ek sal maar vir Henk PM. Ek vermoed hy bou KDs laat die spoeg spat.
Ratel
Ek dink ook so, het vergeet met my vorige silencer het hy 'n duidelike ping geluid gemaak as jy skiet as ek dit so kan verduidelik, amper soos as jy teen 'n yster slaan, met die silenthunter hoor ek dit nie, weet nie hoe dit werk nie maar self my skietmaats het dit opgelet.

