Is boog jag plase skaars in Namibië?

Post Reply
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Is boog jag plase skaars in Namibië?

Post by henried »

Ek kyk na 'n jag trip in Namibië vir 2015, baie vriende skiet net boog, maar ek kry nie baie plase wat dit doen nie...

Is dit maar net nie gewild by die plase nie?
Soek ek verkeerd....?
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7548
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Is boog jag plase skaars in Namibië?

Post by Wouter Roets »

Henried

Vriende van ons genaamd die Lopez familie in Tsumeb doen net boogjag op hulle een plaas. Die plaas se naam is Damara Dik Dik Safaris maar hulle spesialiseer meer in buitelandse jagters. Hulle het n webtuiste as ek dit nie mis het nie en is baie bekend.

Groetnis
Wouter
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 762
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Is boog jag plase skaars in Namibië?

Post by Witpietskiet »

Henried, kontak bietjie vir Francois Marais hier op die forum
Williel
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm

Re: Is boog jag plase skaars in Namibië?

Post by Williel »

Henried, probeer die plekke.

http://www.bowhuntnamibia.com/home_page.htm

http://omujevehuntingsafaris.com/

http://www.afrikajag.com/bow-hunt-namibia.html

http://www.kassandara.com/

Ek dink hier is redelik plekke, laat weet maar as ek nog moet soek vir jou.

Groete
Willie
Groete, Willie
User avatar
Cor Jacobs
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm

Re: Is boog jag plase skaars in Namibië?

Post by Cor Jacobs »

Kyk ook na Khan River lodge naby Karibib. Jammer, maar ek het ongelukkig nie n kontak nommer nie.
Maar ek weet hulle vat wel boogjagters. Kontak persoon daar as ek reg onthou is Con Mackenzie.
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Is boog jag plase skaars in Namibië?

Post by henried »

Baie dankie julle.
bakoor
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Sun Jul 31, 2011 9:40 am

Re: Is boog jag plase skaars in Namibië?

Post by bakoor »

Hi

Hier is nog 'n plek wat ek kan aanbeveel...kontak hulle gerus...adres: www.bowhuntnamibia.com of soek Tiefenbach bowhunting op facebook.

Groete
Post Reply