Die jaar was 'n jaar van vele eerstes..
[img width=800 height=600]http://i1043.photobucket.com/albums/b43 ... NY0292.jpg[/img]
Groete.
Chopper
My eerste Gemsbok
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: My eerste Gemsbok
Mooi man en geluk
Groetnis
SJ
Groetnis
SJ
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: My eerste Gemsbok
Bly maar n mooi trofee....
Geluk! Gee bietjie meer detail maat?
Stef
Geluk! Gee bietjie meer detail maat?
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Chopper
Re: My eerste Gemsbok
Sy was 'n ou koei, en het so 83kg uitgeslag. (vel,pote en kop af). Ek het a geskiet met 'n vriend se 300 op 'n 180m. Nekskoot.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: My eerste Gemsbok
Mooi Man!! Baie geluk!
As ek mag raad gee uit ondervinding........ en as jy dit alreeds weet - verskoning!
Moet nooit weer vir 'n gemsbok se nek skiet nie. Sy nekwerwels loop baie laer as wat mens dink en menige gemsbokke is al so gekwes. Die beste raad wat ek doerie jare gekry het is om altyd maar vir sy hart/longe te skiet. Die goed staan ook mos meestal in sy eie habitat nie so naby nie (dis nou die Kalahari waarvan ek praat)
Nogtans - 'n man se 1ste gemsbok laat altyd jou bors swel!!

Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!