Ek en Lila was so ruk terug by my broer vir 'n naweek.
Ons besluit toe om so paar blesbokke by hom af te haal.
1ste bok het ek geskiet. 348y, Q/A, hartskoot.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/IMG-20140802-WA0006.jpg
Die blesbok ram lê in die rooi kol. Kyk hoe rustig staan die trop op 430y.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/20140802_071918.jpg
My broer het toe 2 ou ooie ook geskiet waarvan een op 320y was.
Een nek skoot, en een bladskoot.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/IMG-20140802-WA0007.jpg
Hier hang sy links. Spekvet.
Ram in die middel en die ander ooi is die maer een regs.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Hunting/20140802_112349.jpg
Groete,
Eugene
So paar laasteminuut vleisbokke
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
So paar laasteminuut vleisbokke
Goed, beter, 6millimeter!
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: So paar laasteminuut vleisbokke
Briljant!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13514
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: So paar laasteminuut vleisbokke
Baie netjies gegooi daar Geno
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: So paar laasteminuut vleisbokke
nog 'n jong ram daai Geno... 
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: So paar laasteminuut vleisbokke
Toe nou Johan Hattingh.Katefbessie wrote:nog 'n jong ram daai Geno...
Goed, beter, 6millimeter!
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: So paar laasteminuut vleisbokke
Baie mense hou nie van Blesbok vleis nie maar ek is heel mal daaroor. Wel gedaan
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: So paar laasteminuut vleisbokke
"Luck shots" tel ook se hulle.Geluk pel 
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: So paar laasteminuut vleisbokke
Wel gedaan!!!!
As alles reg loop glip ek ook gou gou Saterdag oggend weg vir oulaas
As alles reg loop glip ek ook gou gou Saterdag oggend weg vir oulaas
