Trofee "Papier-bokke"
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Trofee "Papier-bokke"
Hier het ek my mo&r heeltemaal vir die Impalas gestrip. Ek plak toe nog n teiken op en kyk, ALTWEE teikens PRESIES dieselle bogger-op!!
Die eerste skoot die middelste een, toe die onderste een en toe die boonste een, PRESIES dieselle op altwee probeerslae!
[img width=800 height=600]http://i1044.photobucket.com/albums/b44 ... Impala.jpg[/img]

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Trofee "Papier-bokke"
Vat toe my laaste 8 gelaaide Impalas en jaag hulle op 100m deur die Jakkie...
[img width=800 height=600]http://i1044.photobucket.com/albums/b44 ... 8skote.jpg[/img]
[img width=800 height=600]http://i1044.photobucket.com/albums/b44 ... 8skote.jpg[/img]
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Trofee "Papier-bokke"
En vir my 500ste Post....
[img width=800 height=600]http://i1044.photobucket.com/albums/b44 ... 4/64mm.jpg[/img]
Jislaik ma ek was in my skik met die outjie... Laaste keer wat ek aan n wenresep verander. Hornady is my geweer se antwoord...
Wens Tikka het n .375H&H gebou...
Groete
Stef

Last edited by Stefan764 on Sat Dec 04, 2010 7:39 am, edited 1 time in total.
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Namib
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am
Re: Trofee "Papier-bokke"
More Stefan
Dit lyk mos nou baie goed.n Pel van my het altyd gese,"n man breek nie iets wat heel is nie,om moontlik beter te kry"
Kom darem nou self van die baan af en het van oggend vrede in my hart.
Groete
Dit lyk mos nou baie goed.n Pel van my het altyd gese,"n man breek nie iets wat heel is nie,om moontlik beter te kry"
Kom darem nou self van die baan af en het van oggend vrede in my hart.
Groete
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Stefan,
ek dink ek moet my 7x64 oorstuur vir 'n kuier daar by joune. Hy OF EK kan nie dit doen op 100m nie. Miskien 2 wat sny maar 3, aikona
ek dink ek moet my 7x64 oorstuur vir 'n kuier daar by joune. Hy OF EK kan nie dit doen op 100m nie. Miskien 2 wat sny maar 3, aikona
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Daai is baie lekker pella 
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Benman
- Full Member

- Posts: 126
- Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am
Re: Trofee "Papier-bokke"
Ludwig
Gee bietjie meer lading info!
Groete
Benman
Gee bietjie meer lading info!
Groete
Benman
Skiet raak en praat die waarheid...
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Trofee "Papier-bokke"
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Trofee "Papier-bokke"
LUDWIG.
MOOI GROEPE DAARDIE . Dit beteken die basics op daai roer is reg.
Die knaldemper as sulks kan nie n geweer wat nie reg is reg dokter nie.
Hy kan nie jou geweer meer akkuraat maak nie, maar beslis ook nie minder akkuraat nie.
Wat wel kan gebeur is dat jy as skut beter kan skiet met n knaldemper as sonder een. (MY MENING)
jY VOLG MEER DEUR, MINDER RECIOL MEER SELFVERTROU EN GEEN SKRIK OF RUK EN PLUK NIE...
EN JY SIEN WAAR JOU GAATJIE IN DIE PAPIER IS. EN DAN DIE BONUS OP JOU ORE en die mense om jou se ore.
Ek dink jagters met silincers spaar so hele paar rande aan medies omdat jy jou ore spaar.
So daai rande vir die silincer is n besparing, eintlik betaal jy nou en kry n beter as andelemark dividend omdat jy nie gaan sukkle emt gehoor as jy ouer is nie en sorry jy gaan nie kan se al die jare se skiet het my doof gemaak nie.
Spaar jou rande en sit n knaldemper op... sommer almal wat skiet dat jy nie die ouens om jou pla nie..
Groete
jacques

Shoot straight and tell the truth!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Trofee "Papier-bokke"
Baie mooi groep dai Ludwig. Se vir dai skerpskutter vrien van jou geluk! Nee wat, daai 300 gan moeilikheid maak die komende seisoen....
Sien jy skiet ook die SST van Hornady. Dai goete mak net so mooi in my 764. En die lekker ding is, die SST en die Interbond se BC is presies dieselfde. Ontwikkel ladings/oefen teen goedkoper prys en jag met die Interbond sonder om enige verstellings te maak. Lekker bonus.
Manne, ek wil by Jakes aansluit deur te beaam wat hy se itv gehoorbesparing. En recoil. Maat van my het met sy 243 met knaldemper op (nie n Terminator nie) saam geskiet en dis lekker om die gaatjie op die papier te sien. Kan net dink hoe lekker is dit om n bok te sien val deur jou scope. Ook die verskil tussen sy "gewone" KD en die Terminator op Ludwig se roer was vir my opvallend. Bygese die TermKD is op Ludwig se 300!! Dai knaldemper van Clarence verrig wonders itv klank demp. Het nog nie met een geskiet nie maar het darem nou bygestaan (sonder my "ore" op vir daai skoot) toe Ludwig met hom geskiet het en ek kan getuig, die geraas is weg. Net die PUNT (of koeel of watse ding ookal) wat klankgrens breek is hoorbaar. Kan nie wag vir myne nie....
Groete
Stef
Sien jy skiet ook die SST van Hornady. Dai goete mak net so mooi in my 764. En die lekker ding is, die SST en die Interbond se BC is presies dieselfde. Ontwikkel ladings/oefen teen goedkoper prys en jag met die Interbond sonder om enige verstellings te maak. Lekker bonus.
Manne, ek wil by Jakes aansluit deur te beaam wat hy se itv gehoorbesparing. En recoil. Maat van my het met sy 243 met knaldemper op (nie n Terminator nie) saam geskiet en dis lekker om die gaatjie op die papier te sien. Kan net dink hoe lekker is dit om n bok te sien val deur jou scope. Ook die verskil tussen sy "gewone" KD en die Terminator op Ludwig se roer was vir my opvallend. Bygese die TermKD is op Ludwig se 300!! Dai knaldemper van Clarence verrig wonders itv klank demp. Het nog nie met een geskiet nie maar het darem nou bygestaan (sonder my "ore" op vir daai skoot) toe Ludwig met hom geskiet het en ek kan getuig, die geraas is weg. Net die PUNT (of koeel of watse ding ookal) wat klankgrens breek is hoorbaar. Kan nie wag vir myne nie....
Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Vaalboer
- Full Member

- Posts: 168
- Joined: Thu Jan 20, 2011 3:53 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Hier is ?n foto van ?n springbokteiken wat ek geskiet het so paar jaar terug met my 30-06. Dit was die wenteiken vir 2007.
By Heidelberg se jagtersvereniging het ons ?n tradisie om een keer ?n jaar ?n 400 meter kroegstoel kopskoot skietkompetisie te hou.
Die reels is dat jy slegs ?n kroegstoel as rus mag gebruik en net kopskote tel oor 400m.
Die ding kom van die manne wat so spog oor die springbokke wat hulle oor 400 m net in die kop skiet ? gewoonlik as daar iets uit die kroeg teenwoordig is?
Daar is manne wat kan raakskiet maar uit die 5 skote wat ?n skut skiet was die hoogste 4 skote in 2010. Selde meer as 10 kopskote per jaar op hierdie kompetisie.

Last edited by Vaalboer on Mon Jan 24, 2011 8:35 pm, edited 1 time in total.
Happiness is... a warm gun!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Trofee "Papier-bokke"
vaalboer, met so n groep op 400m mag ny maar bragg 
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Trofee "Papier-bokke"
Stem saam. En dit nogals oor n barstoel...Jagbehep! wrote: vaalboer, met so n groep op 400m mag ny maar bragg![]()
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Trofee "Papier-bokke"
LUDWIG EN ANDER.
Ek het vreslik van die barstoel gehou, maar soos wat ek al te veel uitgevind het die manen wat agter die glas so ver skeit dag nie sommer op vir daai ver skiet nie, Dis mos hier waar hulle gese het hoe verder die glas sak hoe verder raak daai skoot.
Nou sal ek maar hier in Bloem so iets moet doen, maar ek gaan kyk of ou wiele waps nie n paar ou stukkend porselein schooters het nie, want ek het al van daai skote gehoor voor die manne begin kuier het en moes maar stilbly oor die bvollie wat hulle praat , nou kan hulle mos maar ooor n ou toilet daai ver skote skiet ...dan kan praat en doen bymekaar uitkom.
Groete
Jacques

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Manne
GIVE THAT MAN A BELLS........
Mooi loop
Francois
Wonder of hy ook die nuwe 30-V6-06 gebruik het wat ek nou die dag van hier op onse eie forum lees.

vaalboer, met so n groep op 400m mag ny maar bragg
en met n 30-06.......En dit nogals oor n barstoel...
GIVE THAT MAN A BELLS........
Mooi loop
Francois
Wonder of hy ook die nuwe 30-V6-06 gebruik het wat ek nou die dag van hier op onse eie forum lees.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Trofee "Papier-bokke"
die geheim le in daai barstoel. seker okkerneut hout met n pachmeyer sitplek. wat ge-freefloat is.ek meen dit kan tog nie di 30-0 -sies, wees nie. 
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Manne
Ek luister nou die dag 'n liedjie, ek kan nie die presiese woorde onthou nie, maar dit gaan iets soos " ek worry nie oor laaaaaaaang skote nie, want ek skiet met 'n 30-06!!!!"
Dit was net vir my so treffend! Ons jagters is so uniek met elkeen sy eie smaak. Dit sal nou en vir altyd gaan oor die man agter die roer en nie die roer nie! en okay dalk die kroegstoeltjie!

Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Trofee "Papier-bokke"
ponkie, ek probeer al sedert die winter van 2010 n reaksie uit die 30-06 manne kry, maar heelaas niks. het seker hul fout agter gekom? 
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Jeagermeister
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Ai oom Jagbehep..Jagbehep! wrote: ponkie, ek probeer al sedert die winter van 2010 n reaksie uit die 30-06 manne kry, maar heelaas niks. het seker hul fout agter gekom?![]()
Is ommat ons 30-06 manne niks het om oor te kla nie.. ook niks om oor vreeslik te bragg nie.. is mos maar soos as jy daai ou hilux bakkie of Massey Trekker op die plaas het wat net werk werk werk, sonder fieterjasies.. as jy hom nodig het, is hy daar, as jy hom ken en weet hoe om hom te werk, doen hy wat hy moet...
30-06 Groete
JM
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Trofee "Papier-bokke"
jy stel dit darrem maar mooi 
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Aan die ander kant het jy gelukkig niks van die .308 gese nie... Oops, daar skaak ek nou weer die onderwerp.Jagbehep! wrote: ponkie, ek probeer al sedert die winter van 2010 n reaksie uit die 30-06 manne kry, maar heelaas niks. het seker hul fout agter gekom?![]()
- Vaalboer
- Full Member

- Posts: 168
- Joined: Thu Jan 20, 2011 3:53 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Hoe het julle gese? Pasop vir die man met net 1 geweer.. Al is dit n dirty-06! Kan nie meer wag vir my ruger 243 se kaartjie.. Middel januarie goedgekeur. Die terminator is darm al op pad om die prentjie volmaakte maak. Nie dat ek die 375 in die kluis vergeet nie maar hy byt bietjie en val kwai vir daai lang skote.
Happiness is... a warm gun!
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
my 5 skoot groepering op die springbok baan by Saterdag se Ceres veldskiet.
+- 100 m uit die sit posisie by 3 poot.
6mm rem imp met 70gr nosler b-tips @3900fps

Hierdie was my eerste baan en het my erg opgewonde gehad...tot my hol op die laaste 2 bane uitgeval het
+- 100 m uit die sit posisie by 3 poot.
6mm rem imp met 70gr nosler b-tips @3900fps

Hierdie was my eerste baan en het my erg opgewonde gehad...tot my hol op die laaste 2 bane uitgeval het
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Baboonstalker
Al wat ek kan se is....OU HINGS....Mooi gegooi.
Mooi loop
Francois
Al wat ek kan se is....OU HINGS....Mooi gegooi.
Mooi loop
Francois
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Baboon!
Manne, maar dis 'n netjiese groepering! As ek en my 243 AI die dag mekaar reg verstaan hoop ek om ook so te kan gooi.
Het gister darem sleg pakslae gekry by 168 Supremacy en dit met 'n 7mm Rem!
Om die pyn so bietjie ligter te maak- ek kan darem se dat ek die 7mm help bou het en dat ek
en Wynand saam oefen - die mater en sy 7 kom nou mooi bymekaar.
Mooi gegooi man.
Jaco

Last edited by Guest on Wed Feb 09, 2011 10:09 pm, edited 1 time in total.
Dont tell me, show me......