Oop visier bende.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Oop visier bende.
Baie Mooi Ronnie!
Gaan jy hom so hou of gaan jy scope opsit?
Gaan jy hom so hou of gaan jy scope opsit?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Oop visier bende.
Mooi gegooi Ronald! Daai .577 maak darem n mooi senior gat op daai waterbok se skouer...
En baie geluk met die kleinding! Hopelik is daai swaar kaliber nie ook n dubbel nie?!
En baie geluk met die kleinding! Hopelik is daai swaar kaliber nie ook n dubbel nie?!
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Oop visier bende.
Dewald, ek het al gesien met Ronnie moet jy hom nie 'n platvorm gee om verder te kan uitbrei op daai onderwerp nie.... Hy brag vreeslik maklik as hy eers begin....LOL
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7547
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Oop visier bende.
Ronnie
Ek dag jy wag nog vir die lesensie op die geweer? Jy sal laat Sully nog n groter kompleks kry as hy besef jy gebruik hom maar net sodat jy met jou nuwe roer kan skiet.
G'n wonder jy sukkel so om pelle te kry nie.
Groetnis jou"pel"
Wout
Ek dag jy wag nog vir die lesensie op die geweer? Jy sal laat Sully nog n groter kompleks kry as hy besef jy gebruik hom maar net sodat jy met jou nuwe roer kan skiet.
Groetnis jou"pel"
Wout
-
.303 JAGTER
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Mon Sep 01, 2014 1:56 pm
Re: Oop visier bende.
Wel gedaan kopskoot, en baie geluk met die kleinding, ek glo hy/sy gaan vir julle baie vreugde bring !!!
Ek het ook drie kinders, seun 14, dogter 11 en nog n seuntjie 2, en ja die laaste enetjie was beplan, en ek sal hulle vir niks in die wêreld verruil nie.
Groete
Hennie
Ek het ook drie kinders, seun 14, dogter 11 en nog n seuntjie 2, en ja die laaste enetjie was beplan, en ek sal hulle vir niks in die wêreld verruil nie.
Groete
Hennie
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Oop visier bende.
Ek het hom nie gebruik om met my roer te skiet nie. Dit was aftersales operational training. Blykbaar deesdae die buzz-word in die retail industrie! "Protecting the consumer through acting" of so ietsWouter Roets wrote:Ronnie
Ek dag jy wag nog vir die lesensie op die geweer? Jy sal laat Sully nog n groter kompleks kry as hy besef jy gebruik hom maar net sodat jy met jou nuwe roer kan skiet.G'n wonder jy sukkel so om pelle te kry nie.
![]()
Groetnis jou"pel"
Wout
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7547
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Oop visier bende.
Ja Ja, Bla Bla!
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Oop visier bende.
Hey wag nou! Daar is niks fout daarmee om vir Stefaans blatant te gebruik nie! Wie het almal orders uit Auz? Ons kan n post vir hom hier begin om met n tas vol gunsies terug te kom.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Oop visier bende.
Jip, my bestelling is in, en as ek reg geluister het, is Wouter die ou wat blad af gepluk het, toe daar n pinkie geoffer is 
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Oop visier bende.
As hy nou maar net met goedkoop Woodleighs kon terug kom....
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7547
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Oop visier bende.
Ronnie
Boeta
!!!
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Oop visier bende.
Hahahahaha! Goeies Ronald 
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Oop visier bende.
Julle manne maak my nou bitter lus om 'n oopvisier 9.3 aan te skaf. Was nog altyd een van my drome.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Oop visier bende.
Jy sal nie spyt wees nieFritz Hagen wrote:Julle manne maak my nou bitter lus om 'n oopvisier 9.3 aan te skaf. Was nog altyd een van my drome.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1225
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Oop visier bende.
Ok ek sal ook Join.Is nou nie naby al my fotos nie maar het darem fotos van n Bosvark met n haelgeweer en springbokke met die 9,3
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/3varkiesenpellekuierampjag150.jpg
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/3varkiesenpellekuierampjag144.jpg
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/003.jpg
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/3varkiesenpellekuierampjag150.jpg
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/3varkiesenpellekuierampjag144.jpg
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/003.jpg
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Oop visier bende.
Welgedaan Julian! !!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Oop visier bende.
Tel haelgeweer as oop visier?
Het juis my 375 "gebou" met quick release mounts Vir die scope dat ek wel iets kan jag met oopvisier. Hopelik kan ek volgende jaar hier 'n foto opsit.
Julle manne wat fotos opgesit het maak mooi.
Sommer so iets wat ek ek raakgeloop het

Broadbandboer
Re: Oop visier bende.
kopskoot wrote:Hiers my poging
577 Nitro Express
http://i1269.photobucket.com/albums/jj584/Ronald_Nel/8A26FDDC-3BAE-4766-87E5-0FE57CBBA3E3_zpsrv4pxi94.jpg
http://i1269.photobucket.com/albums/jj584/Ronald_Nel/0D403E32-5070-4C00-8A41-628CF793C45F_zpstejdahst.jpg
http://i1269.photobucket.com/albums/jj584/Ronald_Nel/77FE7A75-F415-4742-BE4B-615A258B03EB_zps0lztavmf.jpg
En dan natuurlik die 1, my derde.
Swaar kaliber, kort afstand!
http://i1269.photobucket.com/albums/jj584/Ronald_Nel/scan16-07-20142_zps768ca60b.jpg
Groete
-
Broadbandboer
Re: Oop visier bende.
Ek het my .303 oopvisier gehou. Julle het my nou gemotiveer om bietjie weer met hom op die baan te kom en die jaar iets oopvisier te skiet.
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: Oop visier bende.
Broadbandboer, Ek wou nou ook dieselfde se.... Ek het laas jaar 'n .303 wat ek by my oupa gekry het ook oopvisier gehou.. Ek het 'n paar weermag rondtes wat ek mee kan oefen.
Is hier manne in die Bende wat met .303 skiet? Wat se patrone gebruik of laai julle? Hopelik kan ek ook deel raak van die bende in die winter..
Groete
Fanie
Is hier manne in die Bende wat met .303 skiet? Wat se patrone gebruik of laai julle? Hopelik kan ek ook deel raak van die bende in die winter..
Groete
Fanie
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Oop visier bende.
Dit sal nie ideaal wees om met ou army ammo te jag nie.
Jy soek sagtepunt ammunisie
Jy soek sagtepunt ammunisie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Oop visier bende.
My Kameelperd met .458 lott,Rhino 500gr in die pompkamer!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Oop visier bende.
Ek regs en my boetie links.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Oop visier bende.
Baie mooi!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Oop visier bende.
Hallo Fanie. Ja man, die 303 manne is volop op die forum. Om jou vraag te antwoord oor ammunisie, 174 grein Hornady Ronde neuse en S335 loop soos pap en kaiings!fanie.myburgh wrote:Broadbandboer, Ek wou nou ook dieselfde se.... Ek het laas jaar 'n .303 wat ek by my oupa gekry het ook oopvisier gehou.. Ek het 'n paar weermag rondtes wat ek mee kan oefen.
Is hier manne in die Bende wat met .303 skiet? Wat se patrone gebruik of laai julle? Hopelik kan ek ook deel raak van die bende in die winter..
Groete
Fanie
Groetnis
Philip
Philip