Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Het Laas week Donderdag Argentyne uitgevat vir Swartwildebeeste
Ons het 2 baie mooi bulle gekry net buite Bethal in Mpumalanga. Die grootste lywe wat ek nog gesien het.
Geskiet met 375H&H +- so 24" Volgens RW, 93kg uitgeslag
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Swartwildebees_zps233c4e5d.jpg
Met 338 Win Mag geskiet 93kg uitgeslag +- 23' volgens RW
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Swartwildebees2_zps30d330ea.jpg
Gister n Vriend gaan uithelp met n Krokkedil jag naby Gravelot Limpopo. Die krokkedil was 11ft en geskiet met n 375H&H
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Krok_zpsce2bcbf4.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Krok2_zps72fc97cf.jpg
Dit bly maar net weereens lekker om saam die manne van die Forum te jag.
Vrydag so paar Zebras gaan by mekaar maak saam Ronald (kopskoot) en Stefan net so buite PTA naby Hammanskraal
3 van die 4 is met die Verney Carron 577 Nitro Express geskiet met 750gr Woodleigh Softs.
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Zebra2_zpsb6bd0eae.jpg
Stefan het n mooi hings met sy 375 Ruger geskiet.
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Zebra_zps0e1bc3c9.jpg
Gister het en en Rasmus gaan kyk vir Tsessebes naby Mabula, het 2 baie mooi bulle geskiet.
My eie bul geskiet met die 300H&H met 180gr Spartans- 14" gemeet en 55kg uitgeslag
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Tsessebe14_zpseb7abcd6.jpg
Rasmus se bul geskiet met 30-06 Sako 220gr Rhino. 13.5" gemeet en 61kg uitgeslag
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Tsessebe135_zpsb6af6d52.jpg
Ek moet se Tsessebe jag was baie lekker, interesante spesie om te jag moeilik om bulle en koeie uit mekaar te ken.
Het n Aussie geguide vir die afgelope 10 dae.
Baie lekker jag en as n man kan skiet soveel beter.
Die jagter het met n Blaser geskiet. 300 RUM of 300 Remington Ultra Mag en die ander loop was n 375 H&H albei was met Swarovski Z6 Scopes.
Eerste plaas waar ons gejag het was teen die Limpopo naby Swartwater, Baie Bosbokke, Rooibokke en Vlakvarke gesien.
20.5" Rooibok
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Rooibok_zps7b5c8fce.jpg
15" Bosbok
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Bushbuck_zpsaba3d50f.jpg
36" Gemsbok
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Gemsbuck_zps2f4b91dc.jpg
27" Blouwildebees
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/BlueWildebeest_zpsd5110c2c.jpg
27.5" Waterbok
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Waterbuck_zpsa38e77a2.jpg
Van daar af het ons na Vivo beweeg en teen Blouberg gejag. Was eintlik daar vir Buffel maar het darem hierdei mooi 52" Kudu bul gekry.
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Kudu_zps79fb2737.jpg
Asook hierdie Zebra hings wat 180kg uitgeslag het.
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Zebra_zpsd0d10a96.jpg
Vandag gaan kyk vir n duur Blesbok (Bontebok)
Het hierdie uitsonderlike Bontebok ram van 15.5" geskiet tusen Parys en Potch.
Die jagter was n Amerikaner
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Bontebok3_zpsa56b6caf.jpg
Het die naweek m aardig ondervinding gehad. Klient het n Krokedil geskiet in n dam naby Gravelot, goeie brein skoot en die krokedil het op sy rug gedraai , stert het nog bietjie geswem en daar sak hy. Na 2.5 dae is hy eers gekry.
Die croc is geskiet met n 270 op 50m totale lengte net onder die 11ft
Hier is n vriend van my saam die Krokedil
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Krok3_zps11fdc05e.jpg
Vrydag tusen Kimberly en Warrenton gaan jag.
Was opsoek na n Baster Gemsbok / Roan Bul.
Die jagter was n buitelander hy het die Bul met n 458 lott oop visier geskiet.
24" Bul en maklik 200kg+ uitgeslag.
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Roan1_zps2b78a593.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Roan2_zpsbdc9088b.jpg
Die jag het plaas gevind naby Steenbokpan Limpopo- Veld is baie ruig en begin al mooi groen word.
Die klient was n Buitelander van USA.
Hyt met n 7x64 Musgrave geskiet.
Full Frontal Skoot.
Die Bul het 26.5" Gemeet net Jamer die ander horing was n knop, lyk my dit het gebeur toe hy jonk was- Maar mens kan nie nee se vir n bargain nie.
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Roan2_zps31bf2f59.jpg
http://i559.photobucket.com/albums/ss38/E-Bird_Limpopo/Roan1_zps8504ca4c.jpg
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.