Langafstand groepering fotos
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Langafstand groepering fotos
As ek so iets sien pak ek sommer my gunne vir 'n jaar weg......... Mooi Eugene!
- Jacques du Plooy
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Sat Aug 30, 2014 1:39 pm
Re: Langafstand groepering fotos
Jy het mooi probeer om daai bout uit te skiet 
At the roundabout, keep left...
Tikka T3 6XC Leftie
Tikka T3 .243 Leftie
Tikka T3 6.5 PRC Leftie
Tikka T1 .22 Leftie
Sako85 30-06 Leftie
Howa SS 6XC
Harrington&Richards 12BR.
Winchester .22LR
Lee Metford .303
Glock G19 Gen4
Tikka T3 6XC Leftie
Tikka T3 .243 Leftie
Tikka T3 6.5 PRC Leftie
Tikka T1 .22 Leftie
Sako85 30-06 Leftie
Howa SS 6XC
Harrington&Richards 12BR.
Winchester .22LR
Lee Metford .303
Glock G19 Gen4
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Langafstand groepering fotos
Lekker Eugene mooi geskiet.
daai geweer is nou kwaad
daai geweer is nou kwaad
-
QG18de
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Fri May 03, 2013 9:23 am
Re: Langafstand groepering fotos
Manne
Hier is my poging. 400m in 'n dwarswind van so 10mph geskiet vanaf bipod en agterste rus.
Die koeel in die foto is 70,5mm tpl.
260 Rem
nosler cc 140gr @ 2780fps.
Hier is my poging. 400m in 'n dwarswind van so 10mph geskiet vanaf bipod en agterste rus.
Die koeel in die foto is 70,5mm tpl.
260 Rem
nosler cc 140gr @ 2780fps.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Howa 6.5 Creedmoor, KRG Bravo
Lee Enfield No4 Mk2 303
Lee Enfield No4 Mk2 303
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Langafstand groepering fotos
Netjies!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7547
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Langafstand groepering fotos
[quote="QG18de"]
Die koeel in die foto is 70,5mm tpl.
quote]
Maggies maar dis n lang koeel! Hoe groot is jy dan want jou hand verdwerg daai rondte?
Mooi gegooi daar.
Groetnis
Wouter
Die koeel in die foto is 70,5mm tpl.
quote]
Maggies maar dis n lang koeel! Hoe groot is jy dan want jou hand verdwerg daai rondte?
Mooi gegooi daar.
Groetnis
Wouter
-
QG18de
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Fri May 03, 2013 9:23 am
Re: Langafstand groepering fotos
Ek het darem die TPL gedeelte reg. Hehe.
Howa 6.5 Creedmoor, KRG Bravo
Lee Enfield No4 Mk2 303
Lee Enfield No4 Mk2 303
- WerMos
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Sun Aug 26, 2012 11:17 pm
Re: Langafstand groepering fotos
Dagse kerels
Ek deel graag hierdie 4 skoot groep wat ek geskiet het op 500m (8" ghong)
Kaliber: 6.5 Creedmoor
Geweer: Ruger M77 VT
Punt: 123gr A-Max @ 3080vps (44gr S365)
amper geen wind.
Groetnis
Lekker skiet!
Ek deel graag hierdie 4 skoot groep wat ek geskiet het op 500m (8" ghong)
Kaliber: 6.5 Creedmoor
Geweer: Ruger M77 VT
Punt: 123gr A-Max @ 3080vps (44gr S365)
amper geen wind.
Groetnis
Lekker skiet!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13513
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Langafstand groepering fotos
Baie netjies!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 662
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: Langafstand groepering fotos
Ek wil graag hier 'n klip in die bos gooi.Ek ervaar presies dieselfde maar ek verstaan dit nie miskien weet julle slim manne.Hoekom as dieselfde skut 'n 5 skoot groepering op papier skiet is die groep 10 duim groot en dan 'n groepering op 'n gong is 2 duim somtyds of selfs kleiner.Ek self skiwt baie kleiner groepe op gonge wanneer dit by verder afstande kom 300m +
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 662
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: Langafstand groepering fotos
Dit is nie asof jy 'n fyn mik plekkie het soos op plakker nie tog sit die skote bymekaar op verder afstande op gonge.
- WerMos
- Full Member

- Posts: 101
- Joined: Sun Aug 26, 2012 11:17 pm
Re: Langafstand groepering fotos
Hallo CorneCorné v.d. Vyver wrote:Dit is nie asof jy 'n fyn mik plekkie het soos op plakker nie tog sit die skote bymekaar op verder afstande op gonge.
EK het nog nooit op papier groepe probeer skiet verder as 300m nie.
hahaha dalk is dit omdat ons meer aandag gee met die korrel op daai groert teikens ek weet nie!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13513
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Langafstand groepering fotos
Ek hou van na n klein gong skiet.So 15-20mm gong is baie lekker vir my en dit help my om bitter klein groepe op 500m+ te skiet.
Almal wat nie in die 15-20mm is nie is mis en hy wys nie
Almal wat nie in die 15-20mm is nie is mis en hy wys nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Langafstand groepering fotos
Ja Corne, En n mens skiet ook baie beter groepe as jy lekker alleen skiet waar niemand jou sien nie. Sodra jy tussen ander mense is en moet skiet dan maak daai groepe lekker oop. Seker maar minder stress as jy lekker net vir jou self skiet en nie hoef te presteer en jouself moet bewys nie. "Stage fright"
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Langafstand groepering fotos
Capt. Oblivious wrote:Ek hou van na n klein gong skiet.So 15-20mm gong is baie lekker vir my en dit help my om bitter klein groepe op 500m+ te skiet.
Almal wat nie in die 15-20mm is nie is mis en hy wys nie
Aim small, miss small
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13513
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Langafstand groepering fotos
aai ek en wiskunde 
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 662
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: Langafstand groepering fotos
Ek het nou net begin bekommerd raak,gedog ek sal vir my ook sulke gonge moet koop as die ander manne dan so fyn skiet.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Langafstand groepering fotos
Plaas jy stilbly en die manne laat sweet oor jou bonzai ghonge!Capt. Oblivious wrote:aai ek en wiskunde
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Langafstand groepering fotos
Eugene, jy sien mos hy sê al die skote is nie raak nie. Die wat hy vir die mense wys (die raakskote op so 'n klein ghong is redelik mooi gegroepeer), lyk indrukwekkend!Eugene wrote:Capt. Oblivious wrote:Ek hou van na n klein gong skiet.So 15-20mm gong is baie lekker vir my en dit help my om bitter klein groepe op 500m+ te skiet.
Almal wat nie in die 15-20mm is nie is mis en hy wys nie![]()
![]()
Wanneer kan ek kom klas vat by jou? Ek sukkel om 'n 200mm gong altyd op 500m raak te skiet....
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13513
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Langafstand groepering fotos
Wel ek moet se ons skiet golf balle op 500m en hy is seker nie baieeeee groter as 20mm nie of meet ek nou weer verkeerd erens 
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 662
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: Langafstand groepering fotos
hahahahahahahaha micro gonge!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13513
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Langafstand groepering fotos
My vrou se altyd ek moet eder net staan en smile as mense oor sulke goed praat.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Langafstand groepering fotos
Capt. Oblivious wrote:My vrou se altyd ek moet eder net staan en smile as mense oor sulke goed praat.
Ek het nou nie micro gonge nie, maar ek kan weer nie 'n 100mm gong op 300m raakskiet, voor ek nie eers die 100mm gong op 400 en die 200mm gong op 500m raakgeskiet het nie. Weet glad nie hoekom nie.... As ek by 300m moet begin, is dit mis, 400m raak, 500m raak. Nou begin ek op 400m, dan 500m en dan eers 300m....
Aim small, miss small
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Langafstand groepering fotos

Kaptein ek ken n ou wat se baas altyd vir hom se as hy sy mond oop maak kom sy voet daar uit. Jy het dit darem nognie so erg nie.
