Goeie dag mense
Ons het die naweek kliente gehad wat so biekie die skaap by die horings kom vat het hier op Loszand Game Farm.
Ons het die saterdag oggend uit veld toe ,en het toe gou gekyk of die gewere skiet waar hulle moet ,die manne het nou nie n geheim daar van gemaak dat hulle ware skuts is nie hulle skiet sommer baie goed.
Ons het maar n warm dag gehaat die kook het op n staduim hier by die 30 grade gedraai.
na n lank gesoek na die ramme het onshulle gekry hulle het gou aan die hardloop geraak(kyk hulle wys nou n springbok hoe om te hardloop)
Hulle het toe die eerste keer loop vas steek so net oor die 260 meter,Gerit se savage LRP 22-250 met die 55gr Barnes TSX het geblaf en die 1 ste raam is grond toe.
Die ander ram het daar weg gevlieg met n spoed en het so end verder gaan vas steek en Jannie het om in die kruis met die geboude 6mm Ba-yete geweer met 105gr Berger punt en die hy klap het die ram 20 meter gehardloop waar hy neer geslaan het
Die manne het pragtage trofees geskiet ,en hulle is goeie jagters altyd welkom.
4 Horing Damara trofee jag 13/12/2014
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
4 Horing Damara trofee jag 13/12/2014
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5144
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: 4 Horing Damara trofee jag 13/12/2014
Dis nou iets wat ek glad nie ken nie. Is dit skape wat wild geword het of word hulle lasgelaat op 'n plaas juis vir jag??
Dis darm opvallend om die kleurverskil tussen die 2 te sien.
Wil amper sê dis nou 2 mooi skape daai maar met my min kennis weer ek regtig nie of hulle nou mooi is of nie.

Dis darm opvallend om die kleurverskil tussen die 2 te sien.
Wil amper sê dis nou 2 mooi skape daai maar met my min kennis weer ek regtig nie of hulle nou mooi is of nie.
-
Kingy
- Sr. Member

- Posts: 252
- Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am
Re: 4 Horing Damara trofee jag 13/12/2014
william007 waar kan ons pryse kry om by julle te kom jag. Ek is nou nie n goeie skult nie so jy moet maar gedult he!
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1286
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: 4 Horing Damara trofee jag 13/12/2014
Mooi skape ja. Dit sal 'n pragtige trofee maak. Wonder net of is hulle darem eetbaar of skiet jy hulle net vir die trofee?
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: 4 Horing Damara trofee jag 13/12/2014
Kingy ,ons sal Jan 2015 ons pryse beskikbaar he,en watter wild beskikbaar sal wees vir jag.
Ons is in die vredendal, Calvinia en dan boesmanland ook.
Nee wat dit gaan nie oor goed of sleg skiet nie ,ek het baie geduld so lank n mens net respek het vir die natuur en vol hou by die reels is alle fine ,met jag het ek baie geduld.
Maar jy is welkom.
Ons is in die vredendal, Calvinia en dan boesmanland ook.
Nee wat dit gaan nie oor goed of sleg skiet nie ,ek het baie geduld so lank n mens net respek het vir die natuur en vol hou by die reels is alle fine ,met jag het ek baie geduld.
Maar jy is welkom.
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: 4 Horing Damara trofee jag 13/12/2014
Duracell
Hulle maak baie mooi trofees ons het al gekry van hulle wat 2 horings het dan kan hulle nie eers in die drukgang in nie so wyd is daai horings.
Jy kan hom eet maar sal hom maar moet behandel hy gaan nou nie soos n skaap wees wat jy slag en lekker braai nie,die manne maak sommer wors en al die klas goed van hom.

- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: 4 Horing Damara trofee jag 13/12/2014
Ek sal ook graag jul pryse wil sien.
Groete
Douw
Groete
Douw
-
abelines
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Sun Feb 22, 2015 10:50 am
Re: 4 Horing Damara trofee jag 13/12/2014
Janus se 4 horing
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: 4 Horing Damara trofee jag 13/12/2014
mooi Janus