Dagse
Wie het al die bogemelde dvd gekyk? Ek koop so nou en dan n dvd om my so bietjie in die bos te bring en het al n hele klomp van die goete
Mark Sullivan die cowboy
Craig Boddington Buffalo en African Safari Rifles
Big bore productions se death by a double en bolt action
Die bosvark man se reeks en so klompie ander.....
Manne my vrou kyk toe nou die aand die oudjie saam met my en sy vertel na die tyd hoe sy omgewonde raak soos asof ons self jag. Die man het uitstekende werk gedoen en sal verseker nog van sy dvd's aanskaf. Dit is profesioneel en baie interesant.....Well done
Ivan Carter: Beasts of Legends
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2327
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Ivan Carter: Beasts of Legends
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Ivan Carter: Beasts of Legends
Ivan se dvd's is puik!
-
Bielie
- Jr. Member

- Posts: 82
- Joined: Mon Oct 20, 2014 2:49 pm
Re: Ivan Carter: Beasts of Legends
Ivan Carter is regtig 'n pro en is groot ondersteuner vir etiese jag! Jy kan hom gerus ondersteun! Wat ou Mark sulivan betref weet ek nie so mooi nie!!!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Ivan Carter: Beasts of Legends
Nog nie DVD gesien nie maar volg vir Ivan, goeie man en jagter. 'n Voorbeeld van 'n ware jagter.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2327
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Ivan Carter: Beasts of Legends
Het Ivan Carter enige ander dvd's wat plaaslik beskikbaar is?
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za