Wysigingswet eerste proef vir kommentaar.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Wysigingswet eerste proef vir kommentaar.
Ja Kobus ek hou van hulle kommentaar en stem daarmee saam. Dek almal jagters, sport en SV.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2327
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Wysigingswet eerste proef vir kommentaar.
Carl wrote:Ja Kobus ek hou van hulle kommentaar en stem daarmee saam. Dek almal jagters, sport en SV.
Baie bly hulle het genoem dat polisie lede ook vonnisse kan kry vir verlore wapens. Kan groot effek he op onwettige wapens wat die rondtes doen.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
- Johnnie De Wet
- Hero Member

- Posts: 550
- Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm
Re: Wysigingswet eerste proef vir kommentaar.
Uitstekend. Niks met balistic finger printing te doen nie. Hul koop n program wat n klomp miljoene kos en die amptenare kry n kickback, nes al die schemes soos die omstrede wapen skandal.Dawie wrote:The Truth About "Ballistic Fingerprinting"
Click....
https://www.youtube.com/watch?v=yAlixegkf0o
Johnnie
- Cornelius
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Tue Apr 03, 2012 1:33 pm
Re: Wysigingswet eerste proef vir kommentaar.
Manne
Ek weet nie of dit die regte draad is nie maar sien artikel
http://vryheidherald.co.za/17390/gun-ow ... e-in-2015/
Groete
Cornelius
Ek weet nie of dit die regte draad is nie maar sien artikel
http://vryheidherald.co.za/17390/gun-ow ... e-in-2015/
Groete
Cornelius