Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Wielie Waps
Hero Member
Posts: 869 Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Post
by Wielie Waps » Thu Jan 13, 2011 4:19 pm
My magtag Wyka , maar jy het geroer onder die wild. Paar mooi fotos daai.
Hoop nie paar van daai bokke is op die landgoed geoes nie.
Groete
WW
Geroer-nie geskud nie
PRIVATE RYAN
Hero Member
Posts: 540 Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Post
by PRIVATE RYAN » Thu Jan 13, 2011 4:25 pm
Ek bedoel, wie is Wyka
en watter landgoed?
Last edited by
PRIVATE RYAN on Fri Jan 14, 2011 12:40 pm, edited 1 time in total.
James Wilson
Hero Member
Posts: 4598 Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Post
by James Wilson » Fri Jan 14, 2011 8:38 am
baie geluk en baie mooi foto's. watse geweer het jy elke keer by die wildebeeste? lyk soos n custom built?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
PRIVATE RYAN
Hero Member
Posts: 540 Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Post
by PRIVATE RYAN » Fri Jan 14, 2011 8:56 am
Dis 'n CZ 550 in 30-06 dis dieselfde geweer
in al die foto's, maar ek het vir
my 'n ander kolf laat bou by Gerrie
Coetzee.
Ek het gestap met die geweer
oor my skouer en gegly in 'n
rivierloop en met my heup my ou
kolf gekraak.
Ek was fisies naar vir 2 weke
en het soms gehuil, maar na
ek die nuwe kolf het voel ek
BAIE beter.
PRIVATE RYAN
Hero Member
Posts: 540 Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Post
by PRIVATE RYAN » Fri Jan 14, 2011 9:34 am
Dankie Ludwig, jy moet maar soveel
skiet as jy kan voor die kinders kom.
Ek het amper twee jaar laas 'n skoot in
"anger" afgetrek.
PRIVATE RYAN
Hero Member
Posts: 540 Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Post
by PRIVATE RYAN » Fri Jan 14, 2011 10:08 am
Jis Ludwig, ek het 'n klomp doppe
en wil dit eendag doen.
Ek het die week weer
geskiet met die matewis
en jy het reeds net langbene,
spinnerakke en stof sien trek.
Gelukkig is dit soos fietsry.
PRIVATE RYAN
Hero Member
Posts: 540 Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Post
by PRIVATE RYAN » Wed Jun 08, 2011 10:50 am
Ontdek ek 'n ou video.
Baie "blairwith", maar ek sal
een van die dae rol in HD!
PRIVATE RYAN
Hero Member
Posts: 540 Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Post
by PRIVATE RYAN » Mon Jul 25, 2011 2:50 pm
Ek sukkel met videos uuggghhhh
Hugo
Hero Member
Posts: 1977 Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Post
by Hugo » Wed Jul 27, 2011 2:24 pm
Mooi mooi!
Last edited by
Hugo on Wed Jul 27, 2011 2:30 pm, edited 1 time in total.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
henried
Hero Member
Posts: 2352 Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Post
by henried » Wed Jul 27, 2011 2:46 pm
Geluk, baie mooi.
PRIVATE RYAN
Hero Member
Posts: 540 Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Post
by PRIVATE RYAN » Wed Jul 27, 2011 2:56 pm
[img width=560 height=420]
http://i234.photobucket.com/albums/ee27 ... -00621.jpg [/img]
Die een het ek my broer gehelp.
Dooierus oor my hol terwyl ek in
die pad l?, ek het 10 keer gevra
of die loop uitsteek verby my ass.
Ek het nou nog 'n besettoon,
dankie tog vir die terminator.
Last edited by
PRIVATE RYAN on Wed Jul 27, 2011 3:03 pm, edited 1 time in total.