My Trofee Kamer

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: My Trofee Kamer

Post by Gerhard »

Later die middag stap n draai met my pa en hy skiet sy eerste bok in amper 20 jaar, wat n voorreg was dit nie...
Image

Vroeg oggend was dit n keuse, forel of laaste blesbok vir die boer vir vleis.

Image

Hy gee my skoot op so 275m en die 3006 kry werk

Image

Ek kon darm n forel ook gevang kry in die slegte weer wat ons gehaad het...

Image

Nou is dit tyd om te pak...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: My Trofee Kamer

Post by DWB »

Lekker ou maat.

Bly jy was bietjie weer by die huis.

Sterkte vir die pak en terug gaan.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: My Trofee Kamer

Post by Gerhard »

DWB wrote:Lekker ou maat.

Bly jy was bietjie weer by die huis.

Sterkte vir die pak en terug gaan.
Dankie Meester,

Kry jou 404 reg sodat ons kan gaan varke jaag volgende keer.. ;)
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: My Trofee Kamer

Post by DWB »

Dit kom dit kom ;D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: My Trofee Kamer

Post by theedge »

Baie mooi gedoen
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: My Trofee Kamer

Post by Gerhard »

theedge wrote:Baie mooi gedoen
Dankie oom Blikkies!!
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: My Trofee Kamer

Post by Frederik »

Gerhard, jy was doodstil die afgelope bly jy kon n baie suksevolle kuier inwerk. Moet nou nie weer so stil wees.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: My Trofee Kamer

Post by Gerhard »

Frederik wrote:Gerhard, jy was doodstil die afgelope bly jy kon n baie suksevolle kuier inwerk. Moet nou nie weer so stil wees.
Dankie Fred,

Terug in die woestyn...

So sal maar weer stil raak agv die werk volume...

Mooi loop.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: My Trofee Kamer

Post by Gerhard »

My duiker trofee is by die huis

Image
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: My Trofee Kamer

Post by Gerhard »

My jakkals trofee is ook by die huis

Image

Die reun het 14,5kg geweeg.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2352
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: My Trofee Kamer

Post by henried »

Netjies!
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: My Trofee Kamer

Post by Pappabeer »

Die duiker is baie netjies opgestop. Wie het dit vir jou gedoen?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: My Trofee Kamer

Post by jamalley »

Baie mooi gedoen
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: My Trofee Kamer

Post by Gerhard »

Al my trofees word deur Trophy Service gedoen
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: My Trofee Kamer

Post by Frederik »

Mooi trofees jy kan trots wees op hulle.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: My Trofee Kamer

Post by Gerhard »

Frederik wrote:Mooi trofees jy kan trots wees op hulle.
Thanks,

My kudu en gemsbok is vroeg in di nuwe jaar klaar.

Net die pedestals wat nog gedoen moet word.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Broadbandboer

Re: My Trofee Kamer

Post by Broadbandboer »

Baie mooi Gerhard. Ek hou baie van jou waterbok scullmount. Daai duiker is ook goed gedoen. Wie doen jou taxidermie?
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: My Trofee Kamer

Post by Finfan »

Baie netjies!
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: My Trofee Kamer

Post by Gerhard »

Zebra hings

Image

Gejag met 3006

150gr Barens TTSX

Skoot was ongeveer 250m
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: My Trofee Kamer

Post by Gerhard »

Broadbandboer wrote:Baie mooi Gerhard. Ek hou baie van jou waterbok scullmount. Daai duiker is ook goed gedoen. Wie doen jou taxidermie?
Dankie,

Trophy services doen my taxidermy werk.

Groete
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: My Trofee Kamer

Post by DWB »

Lekker mater! Mooi gegooi!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: My Trofee Kamer

Post by Nickvn »

Aksie foto......
IMG_5922.jpg
Ek het nou nie die beste uitsig hier gehad nie. :o
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: My Trofee Kamer

Post by Gerhard »

Nickvn wrote:Aksie foto......
IMG_5922.jpg
Ek het nou nie die beste uitsig hier gehad nie. :o
Hahaha,

Thanks Nick,

Dit was n lekker jag.

Die manne gaan lekker jag die seisoen daar by jou.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: My Trofee Kamer

Post by Gerhard »

My Julie boog jag

Nyala bul

Image

Laat middag bosvark...
Image
Moes vinnig skiet voor hy onder die wind kom en toe ongelukkig gespine en toe met tweede pyl klaar gemaak

Blouwildebees bul

Image

Paar ander fotos


Image

Image
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: My Trofee Kamer

Post by VdWalt »

Baie geluk! Daai Bowtech loop mooi. Die indiaan agter die boog weet ook wat hy doen!
Post Reply