Trofee "Papier-bokke"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Trofee
Geluk Jameson!
Kan nie glo dit is dieselfde geweer wat nou so mooi skiet nie!
Groetnis
Wout

- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Trofee
Dieselfde geweer wat 'n kopermyn is die loop gehad hetWouter Roets wrote:Kan nie glo dit is dieselfde geweer wat nou so mooi skiet nie!
Goed, beter, 6millimeter!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Trofee
Dankie manne. Baie manne hier weet die storie van die geweer en met watse afwagting ek na die geweer uitgesien het. Net om teleurgestel te wees deur die akuraatheid. As n mens dan so n besonderse groep kry, dan is jy uit jou vel en moet dit net met jou broers deel. Nota: hoe ouer die geweer word, hoe beter groepeer hy met alle soorte ladings. Hoekom? Geen idee!
Ek sien die roer hou nou maar eenmaal van monos. Ek kry 14mm op Barnes Tsx. Die groep net voor die mooi groep was 26mm, met n mooi eweredige direhoek groep met Barnes 150grn TTSX, ek sal so bietjie met daardie lading speel todat ek so 12-14mm kry. Barnes en GScustom kos maar redelik dieselfde, met Barnes het jy darrem nie n 20 weke wagtyd nie.
Het terselfde tyd ook 18mm geskiet met my nuwe AR15 op 50m. Dit is meer as genoeg vir my. Die ACOG mag miskien die P vir Sannie wees, as dit kom by Taktiese teleskope, maar vir n jagter is dit maar iets om aan gewoont te raak.

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13619
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Trofee
Mooi James.Het jy toe enige iets verander aan die AR?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Trofee
Ja Kapt, ek het met die kd geskiet, en ek het die rondtes een een gelaai.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: Trofee
Tian le Roux skiet to nogal knap met my 30-06 op n gong op 400m.
Die geweer is n ligte Savage, nie een van daai dood le goed nie

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Trofee
Lekker geskiet.
Swak ghong daai!!
Kry een by JungleJulian. 'n Kanon kan hulle nie stukkend skiet nie!

- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Trofee
Vanoggend gou gaan kyk of die 300WM nog ok is. Ek het 'n afspraak met 'n blesbok
volgende week en die 6.5 is nog by die arts.
Lyk na so 17mm. 165gr GMX @ 2930fps. Dit was nogal 'n surprise vir my skouer
wat die laaste 3 maande net met die 223 geskiet het, toe daai kolom kruit in daai
300 dop af gegaan het.
volgende week en die 6.5 is nog by die arts.
Lyk na so 17mm. 165gr GMX @ 2930fps. Dit was nogal 'n surprise vir my skouer
wat die laaste 3 maande net met die 223 geskiet het, toe daai kolom kruit in daai
300 dop af gegaan het.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Trofee
Surprise of nie, dit lyk mooi genoeg.
Seker daar blesbokkie het moeilikheid
Seker daar blesbokkie het moeilikheid
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Trofee
Ek dink ek het ook nou die oubaas waar hy op sy gelukkigste is. Nie sleg vir n geweer wat amper 80 jaar oud is en nog oorsprongklike is nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13619
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Trofee
Nick daai 9.3 skiet nog gevaarlike groepe, baie mooi.
Het die een van laas naweek op n ander draat gesit maar sal hom maar hier ook gooi :-)
95gr Balistic Tips teen 3000fps op 100m.Sal hom nou 300 toe vat en as hul hou is hul reg vir die winter
http://www.jaracal.com/download/file.php?id=19253&t=1
Het nog een koel wat ek bq me speel op 300m in my 243 dans hy kookwater met n klomp verskillinde koele maar ek dink die Berger wat my nou besig hou gaan nog die beste koel vir hom word.
Het die een van laas naweek op n ander draat gesit maar sal hom maar hier ook gooi :-)
95gr Balistic Tips teen 3000fps op 100m.Sal hom nou 300 toe vat en as hul hou is hul reg vir die winter
http://www.jaracal.com/download/file.php?id=19253&t=1
Het nog een koel wat ek bq me speel op 300m in my 243 dans hy kookwater met n klomp verskillinde koele maar ek dink die Berger wat my nou besig hou gaan nog die beste koel vir hom word.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Trofee
Dis mooi geskiet daai Kaptein. Dit is kopskoot materiaal daai.
Ek het ook die laaste tyd met die Tikka gewerk en baie mooi ladings gekry met verkeie koeels. Ek het gevind dat ek die beste resultate kry met Lapua Scenars. Selfs met die Impalas het ek nou n goeie lading gekry, maar kom nie naby die Lapuas nie. Die Nosler BT en Nosler CC werk ook mooi.
Geniet die skiet, dit is lekker "when a plan comes together"
Ek het ook die laaste tyd met die Tikka gewerk en baie mooi ladings gekry met verkeie koeels. Ek het gevind dat ek die beste resultate kry met Lapua Scenars. Selfs met die Impalas het ek nou n goeie lading gekry, maar kom nie naby die Lapuas nie. Die Nosler BT en Nosler CC werk ook mooi.
Geniet die skiet, dit is lekker "when a plan comes together"
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
-
Broadbandboer
Re: Trofee
Nice!
My probeerslag met my .243 win op 100m 10skote. Na heelwat lading ontwikkeling.
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geelslang/IMG_2277.jpg
Die pers punt 70gn Nosler ballistic tips het gewen.
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geelslang/IMG_2082.jpg
My probeerslag met my .243 win op 100m 10skote. Na heelwat lading ontwikkeling.
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geelslang/IMG_2277.jpg
Die pers punt 70gn Nosler ballistic tips het gewen.
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geelslang/IMG_2082.jpg
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13619
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Trofee
Baie netjies! Watse koels het jy almla daar getoets?
Laat weet maar as da van die ander is wat jy nie van hou nie
Laat weet maar as da van die ander is wat jy nie van hou nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Broadbandboer
Re: Trofee
Die heel beste ammunisie wat ek nog ooit gekoop het van die rak af.
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Lapua/IMG_2367_zps2f444cfd.jpg
Eerste 3 skote met die geweer na boresight op 100m.
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Lapua/IMG_2368_zps81d3854c.jpg
Dit het my lekker lank gevat om 'n lading te kry wat so presteer. Ek het eindelik raad by Stephan Swanepoel en Johan Jansen gekry en nou loop dinge darem weer. Ek het baie lank gespook maar darem hier geeindig. Die een buite is my skuld. Ek is die swak skakel met my gewere. 5 op 100m.
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Teiken%20skiet/IMG_9193_zps132e993e.jpg
En op 650m met 300gn Lapua Scenars. Daai in my hand is al wat ek kon opspoor by die plaat.
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Teiken%20skiet/IMG_9926_zps98a5b070.jpg
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Teiken%20skiet/IMG_9929_zps583eeecc.jpg
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Teiken%20skiet/IMG_9930_zpsf1cd7538.jpg

Last edited by Broadbandboer on Mon Feb 16, 2015 3:52 pm, edited 2 times in total.
-
Broadbandboer
Re: Trofee
Baie dankie.
Die plaas internet wil nie lekker saamwerk vandag nie. Daardie was 105gn Scenars 87gn Hornady Interlocks 95gn SST's en 70gn Ballistic tips
Ek hou baie van die 90gn accubonds ook.
Hier is 'n foto van die twee betrokke gewere.
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geelslang/IMG_7230_zps01d33e0b.jpg
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/Geelslang/IMG_7229_zpsef66858e.jpg

junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Trofee
6mm Br met 60gr Kriek koeels.
5 skote op 100m teen 3210ft/s
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SAM_0636.jpg
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SAM_0637.jpg
3 skote op 200m met selfde lading en spoed.
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SAM_0639.jpg
3 skote op 300m met selfde lading en spoed.
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SAM_0640.jpg
5 skote op 100m teen 3210ft/s
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SAM_0636.jpg
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SAM_0637.jpg
3 skote op 200m met selfde lading en spoed.
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SAM_0639.jpg
3 skote op 300m met selfde lading en spoed.
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SAM_0640.jpg
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Trofee
Ai die manne gooi mooi.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13619
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Trofee
junglejulian wrote:6mm Br met 60gr Kriek koeels.
5 skote op 100m teen 3210ft/s
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SAM_0636.jpg
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SAM_0637.jpg
3 skote op 200m met selfde lading en spoed.
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SAM_0639.jpg
3 skote op 300m met selfde lading en spoed.
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SAM_0640.jpg
Da vat hy nou! Bitter netjies
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Trofee
My poging op 100m.
Nou nie so goed soos julle manne s'n nie maar my personal best en my eerste QL lading.
4 skote = 8.6mm, 1 skoot = driver error
7 x 64 , 175gr Matchking
Nou nie so goed soos julle manne s'n nie maar my personal best en my eerste QL lading.
4 skote = 8.6mm, 1 skoot = driver error
7 x 64 , 175gr Matchking
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Trofee
Baie netjies. glad nie sleg vir n eerste lading nie. As jy hom gaan fine tune gaan hy net een gaatjie maak.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Trofee
6mm Dasher
58gr Z-Max
3810fps
100m
3 skote (gebruik eerder nommer 4 & 5 om iets dood te skiet
)
6.78mm @100m
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/Dasher%2058gr%20Zmax.JPG