Het die gadet aangeskaf.......waar is die manual?
As ek al die data inlees is daar so geel kolletjie in die reticle skerm...wat is dit?
Is dit waar die teikin is t.o.v die mikpunt
Byvoorbaat dank
Smirre







Smirre wrote:More
Het die gadet aangeskaf.......waar is die manual?![]()
As ek al die data inlees is daar so geel kolletjie in die reticle skerm...wat is dit?
Is dit waar die teikin is t.o.v die mikpunt
Byvoorbaat dank
Smirre






Jou vraag is eintlik; "gaan ek my geld mors?"PhilipJ wrote:Hallo almal.
Is die StrelokPro weergawe baie verskillend van die Strelok+ weergawe of is daar maar net meer kruishare op Pro?

Eerste keer dat ek myself QuoteDuracell wrote:Ek het ingegaan, alles ingesit. Die transaksie is deur, geld is af van my kaart maar die app is nie op my foon nie?
Is hier fout en of is ek nou net te haastig dat dit maar 'n tydjie vat om af te laai??



Naand Stompe.stompe wrote:Naand manne. Ek wonder of julle my kan help met die volgende.
Hoe bepaal ek die ballistics coefficient?
En kan iemand my dalk se wat is die lengte van 'n 303 pro amm 150g punt en van 'n 308 pro amm 180g punt?
Groete






Dankie!Gawie(13mm) wrote:Manne , ek is nou nie sarkasties nie, maar Google het al die inligting. Tik net jou vraag in en loer dan op een of twee van die skakels wat gegee word.
Hier is die Experia z3 se spesifikasies. http://m.gsmarena.com/sony_xperia_z3-6539.php
Dit wil voorkom asof die foon net 'n barometer in het en nie 'n termometer nie.
Ek sou in elk geval voorstel dat jy 'n windmeter aanskaf. Die meeste kan die temperatuur ook meet. Dit is ook makliker om die inligting in te pons op die foon vanaf die windmeter as om tussen skerms op die applikasie te spring.

Baie dankie Gawie, ek waardeur dit baie.Gawie(13mm) wrote:So maak mens!![]()
Maak die program oop op jou foon en klik op die gedeelte wat ek in groen omkring het. Jou foon se data moet aan wees of dmv WiFi geskakel wees met die internet, om die webwerf te besoek. Dit geld ook vir die skakel heel onder aan die plasing.
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/Mobile%20Uploads/2015-03-23%2008.14.33.png http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/Mobile%20Uploads/2015-03-23%2008.15.02.png http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/Mobile%20Uploads/2015-03-23%2008.15.38.png
Die laaste blad hierbo is op die webtuiste en is ook die kompakte gebruiks aanwysings. Dit dui ook aan hoe die BC en spoed "getrue" moet word. Doen die oefening. Jy sal nie spyt wees nie.
Al die ander BC is beskikbaar op die blad:
http://www.shootforum.com/forum/bulletdb.html
Groetnis.