Trofee "Papier-bokke"
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Trofee
Geno, eks bly die Z maxse maak mooi! ! Ek sit sommer n goepie op wat ek met my kortloop 303 geskiet het. Nie gemeet nie maar hy is darem onder n duim. 150 Sierra pro hunters teen 2370fps uit pmp doppe
Groetnis
Groetnis
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Trofee
Lila met haar .204'tjie se groep.
6 skote op 100m vanaf 'n geweersak as rus.
4x 32gr Nosler TG Varmint fabrieks rondtes, en 2x 40gr V-Max handloads.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/204%206%20shot.JPG

Goed, beter, 6millimeter!
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Trofee
Netjies Geno,
Boogskiet en geweer... Dit kan nogal duur word...
Dis baie leka as die ander helfde saam in die jag kan deel!!

458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: Trofee
Baie mooi groep Geno
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Trofee
Manne hier volg my papier trofees wat vir my die meeste waarde het!
My twee klein bulletjies skiet hulle pa bankrot!
My twee klein bulletjies skiet hulle pa bankrot!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Trofee
Devon se eerste poging op 'n springbok teiken met die .22
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Trofee
Netjies as die mannetjies so mooi saam skiet van kleins af.
Myne skiet ook al van 7 af. Hy was nou enigste graad agt leerling om in die skool se skyf skietspan opgeneem te word.

Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Trofee
Satedag my Glock G19 gaan toets met die "2kg connector"
10m
https://lh5.googleusercontent.com/-icxGYawn-hw/VPQ3zcMvZWI/AAAAAAAAFpU/7H12kqKD_nU/w461-h819-no/20150228_115112.jpg
25m en kop op 10m
https://lh4.googleusercontent.com/-x1uwCHZpgyM/VPQ3v1FSWQI/AAAAAAAAFpI/rfGYgQVtAGg/w461-h819-no/20150228_121125.jpg

Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution

FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Trofee
Uit interessantheid.Carl wrote:Satedag my Glock G19 gaan toets met die "2kg connector"
Trek jou skote altyd effe links of was dit maar net die gewoond raak aan die nuwe sneller?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Trofee
Ek het vir die hart gemik
Ek sal my loop so effe na regs buig 
Dit is moontlik, 1ste keer met die tipe teiken. Sal dit dophou.
Dit is moontlik, 1ste keer met die tipe teiken. Sal dit dophou.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Trofee
Hehehe,Carl wrote:Ek het vir die hart gemikEk sal my loop so effe na regs buig
Dit is moontlik, 1ste keer met die tipe teiken. Sal dit dophou.
Dankie Carl.
Ek vra omrede ek nuuskierig is, nie omdat ek probeer afbreuk maak aan jou groeperings nie. Ek het nog baie om te leer met pistool skiet.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Trofee
Gelukkig is ek nie een van die Bekendes nie, so ek is nie te sensitief nie
:0
Dit is beslis effe links darem nie drasties nie. Daar is mos 'n teiken wat verduidelik wat jou foute is.
Ek dink ook wat hier gebeur is ek mik sommer vir die vorige skoot se gat so die skote sal dan neig na die een kant. Almal tref egter die middel deel van die IDPA teiken.
Dit is beslis effe links darem nie drasties nie. Daar is mos 'n teiken wat verduidelik wat jou foute is.
Ek dink ook wat hier gebeur is ek mik sommer vir die vorige skoot se gat so die skote sal dan neig na die een kant. Almal tref egter die middel deel van die IDPA teiken.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Trofee
Dankie Carl,
Wanneer stuur jy bietjie daai nguni foto vir my? het so mooi leë plekkie in die huis.
Wanneer stuur jy bietjie daai nguni foto vir my? het so mooi leë plekkie in die huis.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Frikadel
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Mon Mar 31, 2014 11:15 am
Re: Trofee
Hier is my gate wat ek Sondag geskiet het by Knights.
95 meter met my Nul Kwes.
95 meter met my Nul Kwes.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Net een gunne, 30.Sukses! Howa Harvest Moon!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Trofee
Frikadel
Daar is seker winkels in jou omgewing wat die Nul Kwes sal inruil?
Daar is seker winkels in jou omgewing wat die Nul Kwes sal inruil?
-
Frikadel
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Mon Mar 31, 2014 11:15 am
Re: Trofee
Nee wat PWV ek sal hom maar hou, veral noudat my silencer by Henk bestel is!!PWV wrote:Frikadel
Daar is seker winkels in jou omgewing wat die Nul Kwes sal inruil?
Net een gunne, 30.Sukses! Howa Harvest Moon!
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Trofee
Carl wat het jy betaal vir daai 2kg connector
groete
groete
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Trofee
Toelie
R140 arbeid en alles hier in Rustenburg. Enige Glock gesertifiseerde smit kan dit verander.
R140 arbeid en alles hier in Rustenburg. Enige Glock gesertifiseerde smit kan dit verander.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: Trofee
Hier is paar van myne.
7x64 Cz 550
7x64 Cz 550
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Trofee
Myne

Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Trofee
Mooi geskiet Ash!
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Frikadel
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Mon Mar 31, 2014 11:15 am
Re: Trofee
Ja, nee kyk Ash, daai Howa's gooi reguit pille.Ash wrote:Myne
My Howa Nul Kwes kry volgende week sy silent Hunter KD dan sal ons kyk hoe lyk die gaatjies!!
Net een gunne, 30.Sukses! Howa Harvest Moon!
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Trofee
Dankie manne
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: Trofee
CZ30-06
168 MATCHKING, 5 SKOTE OP 100M
Nie gemeet nie.
54 grein S355, AOL 84MM, CCI200, LAPUA DOPPE ( FS )