gee gou raad asb
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
gee gou raad asb
my swear se oupa het haelgeweer gehad.
hys dood, papar jare terug al.
my swear se pa vaat die geweer, maar het nooit aansoek gedoen vir lisensie.
my swear wil nou wapen laat stoor, vir later aansoek.
kan hy? of nie?
wapen het nie lisensie. en, is nie genome in boedel.
waar begin hy?
die geweer was nou al die jare in sy pa se kluis.
hys dood, papar jare terug al.
my swear se pa vaat die geweer, maar het nooit aansoek gedoen vir lisensie.
my swear wil nou wapen laat stoor, vir later aansoek.
kan hy? of nie?
wapen het nie lisensie. en, is nie genome in boedel.
waar begin hy?
die geweer was nou al die jare in sy pa se kluis.
HOU HOM DAAI DIKTE
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: gee gou raad asb
Kry 'n prokereur want die wapen is onwettig op die oomblik. Daar gaan heelwat tyd en paperwerk ingesit moet word om die wapen op iemand se naam te kry.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: gee gou raad asb
dit wweeet ek, maar waar stoor hy hom intussen?Boesman10 wrote:Kry 'n prokereur want die wapen is onwettig op die oomblik. Daar gaan heelwat tyd en paperwerk ingesit moet word om die wapen op iemand se naam te kry.
kan hy hom laat veilig maak?
hul nie jagters, mmaar het baie senetiment.
sy oupa se vingerafdruk is erns op odie metal gebrand
HOU HOM DAAI DIKTE
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: gee gou raad asb
Stoor hom by n geweer winkel ek weet party prokereurs stoor boedel wapens. Ooreed jou swaer dat iemand in die familie aansoek doen vir lesensie moenie die geweer laat veilig maak nie.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: gee gou raad asb
maar sal 'n geweer winkel ongelisensierde wappen invat?joe rocket wrote:Stoor hom by n geweer winkel ek weet party prokereurs stoor boedel wapens. Ooreed jou swaer dat iemand in die familie aansoek doen vir lesensie moenie die geweer laat veilig maak nie.
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: gee gou raad asb
Cassie,
Praat met Eugene.
Henk
Praat met Eugene.
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: gee gou raad asb
sslal laat my swear hom belSilent Hunting wrote:Cassie,
Praat met Eugene.
Henk
HOU HOM DAAI DIKTE
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: gee gou raad asb
cassie_calvinia wrote:maar sal 'n geweer winkel ongelisensierde wappen invat?joe rocket wrote:Stoor hom by n geweer winkel ek weet party prokereurs stoor boedel wapens. Ooreed jou swaer dat iemand in die familie aansoek doen vir lesensie moenie die geweer laat veilig maak nie.
Cassie ek nou met Rico Coetsee gepraat hy is mede eienaar van legally armed in stellenbosh. Bel hom by 0836570307 hy sal gratis raad vir jou gee.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: gee gou raad asb
Sterkte
Hoop julle manne kom reg.
Hoop julle manne kom reg.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: gee gou raad asb
Ek swear ook my swaer.
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: gee gou raad asb
Chevvy,
Cassie is maar soos hy is. Het al probeer om hom reg te kry, maar daar is nie hoop nie.
Henk
Cassie is maar soos hy is. Het al probeer om hom reg te kry, maar daar is nie hoop nie.
Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: gee gou raad asb
Ek trek been Henk.
Dit sal nou stadigaan beter met hom begin gaan na hy die Land-Rover verkoop het.
Dit sal nou stadigaan beter met hom begin gaan na hy die Land-Rover verkoop het.