Indian Myna roep
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Indian Myna roep
Dagse almal,
Ek en 'n paar vriende wil bietjie begin rondspeel met Myna's roep. Ons wil op die harde manier bietjie 'n Myna distress call opneem en kyk of ons die windbukse en Foxpro bietjie vir iets anders kan aanwend. Ek dink dit kan pret wees vir die jong jagters wat nie altyd die geleentheid het om in die veld hulle kuns te beoefen nie. En dit kan ook help met die Myna getalle in 'n spesifieke area. Hulle sal hopelik nuuskierig wees..
Laat weet maar of iemand al van so iets gehoor het of enige kennis het. Ek sal laat weet as ek sukses het daarmee.
Groete
C.J.

CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Indian Myna roep
CJ
Google bietjie Indian Myna Calls, lyk my daar is n paar klanke wat jy kan kry oppi net, dan hoef jy nie die moeilikke pad te vat nie......
Mooi loop
Francois
Google bietjie Indian Myna Calls, lyk my daar is n paar klanke wat jy kan kry oppi net, dan hoef jy nie die moeilikke pad te vat nie......
Mooi loop
Francois
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 826
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Indian Myna roep
CJ, probeer sommer "woodpecker" op gevorderde cd. Het jy al gesien hoe kom die voels bymekaar as n houtkapper of laksman man 'n slang gewaar en begin "klik". Die woodpecker geluid klik baie soos ons eie houtkappers se noodroep vir n slang of muishond. As jy nog verder wil gaan sit n rubber slang naby jou foxpro neer en kyk hoe kom die voels, weet net nie of myna ook gaan kom kyk nie. Groete Tjops
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Indian Myna roep
Daai Mynah distress sal verseker werk.
Ek het al 'n paar geskiet, as hulle gekwes is dan tackle al wat 'n mynah hulle dan kan jy sommer 'n klomp van hulle skiet.
Wat van 'n "decoy" mynah op 'n spring wat heen en weer swaai?
Groete,
Eugene
Ek het al 'n paar geskiet, as hulle gekwes is dan tackle al wat 'n mynah hulle dan kan jy sommer 'n klomp van hulle skiet.
Wat van 'n "decoy" mynah op 'n spring wat heen en weer swaai?
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Indian Myna roep
Boys is julle nou ernstig?? Mynah op n Foxpro??
Moet nou net nie die goed gan staan en SLIM maak nie, hulle is klaar n verpesting.
Stef
Moet nou net nie die goed gan staan en SLIM maak nie, hulle is klaar n verpesting.
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Re: Indian Myna roep
Hi almal,
Ek sal dit probeer, het 'n paar geluide van die net af gekry, maar almal is voels wat sing, sal maar die distrees een of ander tyd kry, die eerste dooie Myna sal dan maar die decoy wees, miskien 'n rubberslang ook, dit behoort heel oortuigend te wees..
Groete.
Ek sal dit probeer, het 'n paar geluide van die net af gekry, maar almal is voels wat sing, sal maar die distrees een of ander tyd kry, die eerste dooie Myna sal dan maar die decoy wees, miskien 'n rubberslang ook, dit behoort heel oortuigend te wees..
Groete.
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Indian Myna roep
ek wens julle alle sterkte toe, maar versoek net dat julle mooi sal terugvoer gee julle sukses het sodat ons ook van die vuilgoed ontslae kan raak.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Indian Myna roep
Die Mynah distress ding kan werk.
Ek het die naweek 'n jong enetjie uit my akkerboom geskiet en hom gekwes. Teen die tyd dat ek die windbuks mooi staan gemaak het, het die bogger in my hoop vuurmaakhout langs die muur gaan skuil. Terwyl my twee Jack Russels die hoop hout afbreek om hom in die hande te kry hou hy nie op skree nie. Skielik is daar nog vier mynahs in die boom wat ook beledigings op Spanner en T-bone skreeu. Toe skiet ek nog twee. Daai mynah distress call werk soos 'n droom. Ek weet muisvo?ls maak ook 'n helse geraas as jy hulle kwes en dan kom die res van die swernote om te kom kyk. Maar ek het nog nooit gedink om die klanke op te neem nie. Hoe sou 'n ou te werk gaan met die opnemery ? Sal jy die vo?ls met opset kwes en dan een veer op 'n slag, baie stadig uit trek om hom te kry om in 'n mikrofoon te kree ...?? 
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Re: Indian Myna roep
Spanner,
Daai is bewys dat dit gaan werk. Ek dink omdat jy daai Myna naby jou gaan he om die disterss klank op te neem kan jy sommer jou selfoon gebruik, as hy 'n voice recorder het, die klank kwaliteit is nogal goed, van daar af rekenaar toe en van daar af roeper toe.. Dit kan ingewikkeld wees maar dit is doenbaar, ek beplan ook maar om een amper mis te skiet vir 'n klank (so tussen ons).
Sal kyk wat ek die naweek kan doen, die prinses voeltjie trek ook nogal die voels in die tuin se aandag, maar ons wil mos Myna's tik, so ek soek die Myna distress.
Groete
Daai is bewys dat dit gaan werk. Ek dink omdat jy daai Myna naby jou gaan he om die disterss klank op te neem kan jy sommer jou selfoon gebruik, as hy 'n voice recorder het, die klank kwaliteit is nogal goed, van daar af rekenaar toe en van daar af roeper toe.. Dit kan ingewikkeld wees maar dit is doenbaar, ek beplan ook maar om een amper mis te skiet vir 'n klank (so tussen ons).
Sal kyk wat ek die naweek kan doen, die prinses voeltjie trek ook nogal die voels in die tuin se aandag, maar ons wil mos Myna's tik, so ek soek die Myna distress.
Groete
CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Indian Myna roep
Sit n Terminator op!!!majubaketie wrote: ...... Ek was al lus en skiet hule met my 303 mar my buurman se perde sal i hartanval kry
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: Indian Myna roep
Hi julle,
Ek het n Myna in n hokkie en hy/sy praat te oulik het die outjie by my moeder geerf.
Ek moet so nou en dan sy/haar toonnaeltjies bietjie knip anders kan hy/sy nie so lekker op die stokkie sit nie...
Wel as ek dit moet doen dan sit sy/hy n geweldige bekop en maak my mal, nie dat ek die ou Mynatjie seer maak nie maar ek moet hom/haar vang en dan vashou, so ek sal die naweek kyk of ek die geraas met my selfoon kan opneem, en weer probeer om dit op my spitfire te laai........as dit werk sal ek die klank met julle met graade deel.
Michiel.

Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Indian Myna roep
Michiel, great stuff!
My ma het ook een gehad, maar hy't ongelukkig van loodvergiftiging omgekom....
As jy reg kom, deel asb met ons!
My ma het ook een gehad, maar hy't ongelukkig van loodvergiftiging omgekom....
As jy reg kom, deel asb met ons!
Goed, beter, 6millimeter!
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: Indian Myna roep
Geno, ek sal so maak.. 
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Indian Myna roep
Manne terwyl ons op die onderwerp is, dai Myna roep sal dan seker n Rooikat of twee ook kan omdop??
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- WOLF
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am
Re: Indian Myna roep
Manne
Help gou hierdie dommetjie reg.Wat is n INDIAN MYNA?
WOLF
Help gou hierdie dommetjie reg.Wat is n INDIAN MYNA?
WOLF
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Indian Myna roep
Wolf
Ireterende voel wat soos n spreeuerige ding lyk en vervuil. Vreet my Jack Russels se kos op as hulle le en slaap.

Ireterende voel wat soos n spreeuerige ding lyk en vervuil. Vreet my Jack Russels se kos op as hulle le en slaap.

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- WOLF
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am
Re: Indian Myna roep
Dankie Stefan 764.Stefan764 wrote: Wolf
Ireterende voel wat soos n spreeuerige ding lyk en vervuil. Vreet my Jack Russels se kos op as hulle le en slaap.
![]()
Gelukkig nog nie by my gewaar nie.
WOLF
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
- Foxcreek
- Hero Member

- Posts: 577
- Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm
Re: Indian Myna roep
As daai outjies in jou huis se dak nesmaak gaan jy verseker na 'n tyd luise in jou huis kry. Skiet hulle gou-gou.
Foxcreek.
Foxcreek.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
-
Ambessa
Re: Indian Myna roep
Hallo Wolf
Ambessa
http://www.indianmyna.org/documents/Ind ... dbookl.pdf
Nog 'n bietjie leesstof - lewer ook groot probleme in Australia/New Zealand.WOLF wrote:...Wat is n INDIAN MYNA?
Ambessa
http://www.indianmyna.org/documents/Ind ... dbookl.pdf
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Indian Myna roep
Stefaans,Stefan764 wrote: Wolf
Ireterende voel wat soos n spreeuerige ding lyk en vervuil. Vreet my Jack Russels se kos op as hulle le en slaap.
![]()
Jack Russel wat slaap
JP
-
Michiel(MCR)
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Wed Aug 11, 2010 7:24 pm
Re: Indian Myna roep
Hi julle,
Ek het gisteraand toe n Myna distress op geneem,ek kan hom e-pos of sms.
Miskien kan Geno of iemand dit net mooi edit en mooi vir almal opsit (ek het nog nie daai eksperties nie).
Michiel.
Ek het gisteraand toe n Myna distress op geneem,ek kan hom e-pos of sms.
Miskien kan Geno of iemand dit net mooi edit en mooi vir almal opsit (ek het nog nie daai eksperties nie).
Michiel.
Remember the past, plan for the future, but live for today, because yesterday is gone and tomorrow may never come.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
.22lr Brno, .223AI Brno shilen 28" loop 1:14, .22-250AI 28" Loop 1:8,.270w Brno.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Indian Myna roep
email hom vir my.MCR wrote: Hi julle,
Ek het gisteraand toe n Myna distress op geneem,ek kan hom e-pos of sms.
Miskien kan Geno of iemand dit net mooi edit en mooi vir almal opsit (ek het nog nie daai eksperties nie).
Michiel.
my email is op my profiel.
anders stuur vir my PM.
dan edit ek hom vanaand.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 826
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Indian Myna roep
Die afrikaans vir Indian Myna is die Indiese Spreeu.