Trofee "Papier-bokke"
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Trofee
Wens my nulkwes wil so skiet
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13619
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Trofee
http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/Reloading/300yards_zps7rpudsfg.jpg
30.06
3 skote op 328yards vanaf bipod.
175gr Nosler CC
Lapua dop
Federal 215M Primer
gaan so 2800fps
As ek reg onthou het hy so 22mm ctc gemeet. Papier was nat van die reen dis hoekom hul sulke lekker groot gate gemaak het.

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: Trofee
Baie mooi kaptein
Ek het nog hele paar van daai 168 mk, hulle is net duur! Ek het die naweek 190 Nosler CC probeer en kry goeie spoed uit hulle uit so ek gaan bietjie met hulle n akkurate lading probeer ontwikkel.
Ek wil ook so skiet!!!
Well done!
Ek het nog hele paar van daai 168 mk, hulle is net duur! Ek het die naweek 190 Nosler CC probeer en kry goeie spoed uit hulle uit so ek gaan bietjie met hulle n akkurate lading probeer ontwikkel.
Ek wil ook so skiet!!!
Well done!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13619
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Trofee
Nee wat Dwight, Gary Player het gese "the more I play the luckier I get"
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Trofee
Baie mooi geskiet!Capt. Oblivious wrote:http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/Reloading/300yards_zps7rpudsfg.jpg
30.06
3 skote op 328yards vanaf bipod.
175gr Nosler CC
Lapua dop
Federal 215M Primer
gaan so 2800fps
As ek reg onthou het hy so 22mm ctc gemeet. Papier was nat van die reen dis hoekom hul sulke lekker groot gate gemaak het.
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Trofee
.204 Howa BB (Die Spuitnaald)
39gr SBK
Hornady doppe
CCI S/R Primer
26.5gr S335
Nightforce 4.5-14x56 MOAR
39gr SBK
Hornady doppe
CCI S/R Primer
26.5gr S335
Nightforce 4.5-14x56 MOAR
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Dirkvh on Wed Mar 25, 2015 3:16 pm, edited 1 time in total.
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Trofee
Jy is onverantwoordelik akkuraat!
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1520
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Trofee
Dirk
Mooi geskiet!!
Ek wonder net oor die meting .31"?
Is dit senter tot senter van die wydste skote?
Indien so, skat ek die meting is verkeerd.
Sommer so met die oog is daar ten minste 3 koeelgat wydte tussen die 2 verste skote uitmekaar.
Hoop jy vertaan wat ek se.

Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Trofee
Ek hoor wat jy se, en het hom weer gemeet. Hy kom op 'n knertsie onder 10mm CTC, so ek sou se 10mm, wat dan 0.39" is. Sorry ouens, rookie mistake.swc-tr wrote:Dirk
Mooi geskiet!!![]()
Ek wonder net oor die meting .31"?
Is dit senter tot senter van die wydste skote?
Indien so, skat ek die meting is verkeerd.
Sommer so met die oog is daar ten minste 3 koeelgat wydte tussen die 2 verste skote uitmekaar.
Hoop jy vertaan wat ek se.
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Trofee
My eerste poging op 400m.....
Kort nog werk en bietjie gesukkel om die wind te lees...
Kort nog werk en bietjie gesukkel om die wind te lees...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B

- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Trofee
Daai is mooi Baasvark
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Trofee
Sjoe Baasvark,
Wens ek kan so op 400 gooi! Ek nog so bietjie ver van dit af!

"Failure is NOT an Option"
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Trofee
Hier brag julle darem erg.
Ek sal nou maar ook 'n slag 'n ou kiekkie opsit.
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/20150415_084742.jpg
My John Deere met Sierra GK 85 HPBT @ 3130vt/sek.
Afstand:600m
Wind:8mph vanuit elf uur rigting
Temperatuur: 25 °C
Lugdruk: 980hPa

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Trofee
Is dit waar dat jy een van die dae Afganistan toe vertrek as skerpskutter?Gawie(13mm) wrote:Hier brag julle darem erg.![]()
Ek sal nou maar ook 'n slag 'n ou kiekkie opsit.
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/20150415_084742.jpg
My John Deere met Sierra GK 85 HPBT @ 3130vt/sek.
Afstand:600m
Wind:8mph vanuit elf uur rigting
Temperatuur: 25 °C
Lugdruk: 980hPa
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Trofee
Nee Oom. Dinge het nie uitgewerk nie. Nie eens die Amerikaners het Bergers om die John Deere mee te voer nie. Hulle is op hul eie.PWV wrote:Is dit waar dat jy een van die dae Afganistan toe vertrek as skerpskutter?Gawie(13mm) wrote:Hier brag julle darem erg.![]()
Ek sal nou maar ook 'n slag 'n ou kiekkie opsit.
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/20150415_084742.jpg
My John Deere met Sierra GK 85 HPBT @ 3130vt/sek.
Afstand:600m
Wind:8mph vanuit elf uur rigting
Temperatuur: 25 °C
Lugdruk: 980hPa
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13619
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Trofee
Gawie(13mm) wrote:Nee Oom. Dinge het nie uitgewerk nie. Nie eens die Amerikaners het Bergers om die John Deere mee te voer nie. Hulle is op hul eie.PWV wrote:Is dit waar dat jy een van die dae Afganistan toe vertrek as skerpskutter?Gawie(13mm) wrote:Hier brag julle darem erg.![]()
Ek sal nou maar ook 'n slag 'n ou kiekkie opsit.
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/20150415_084742.jpg
My John Deere met Sierra GK 85 HPBT @ 3130vt/sek.
Afstand:600m
Wind:8mph vanuit elf uur rigting
Temperatuur: 25 °C
Lugdruk: 980hPa
Hulle lieg vir jou die bl#@&sm. Ek weet dit is waar my back order le
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Broadbandboer
Re: Trofee
Mooi Gawie.
Vertel bietjie wat is jou John Deere.
Op 650m kan ek nie juis vir beter vra nie. Ek kry dit ook nie altyd reg nie. Oefen
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/IMG_0872_zpsorspizr2.jpg
En op 1320m kort daar nog baie werk. Wind en afstand lees en ballistiese program verstaan is maar 'n tydsame proses.
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/IMG_0880_zps84m0qeox.jpg

FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Trofee
Mooi geskiet BBB.Broadbandboer wrote:Mooi Gawie.
Vertel bietjie wat is jou John Deere.
Op 650m kan ek nie juis vir beter vra nie. Ek kry dit ook nie altyd reg nie. Oefen
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/IMG_0872_zpsorspizr2.jpg
En op 1320m kort daar nog baie werk. Wind en afstand lees en ballistiese program verstaan is maar 'n tydsame proses.
http://i849.photobucket.com/albums/ab52/Broadbandboer/IMG_0880_zps84m0qeox.jpg
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8012
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Hou die lood in die lug.
Lees bietjie hierdie stukkie insiggewende inligting ...
http://precisionrifleblog.com/2015/04/1 ... ze-matter/
Lees bietjie hierdie stukkie insiggewende inligting ...
http://precisionrifleblog.com/2015/04/1 ... ze-matter/
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Trofee
Dankie Arnold!
Baie insiggewend! Ek is geneig om een van daai manne te wees van gedurig probeer verbeter en eintlik mors mens net lood!
Kan eerder daai onnodige sessies gebruik om jag oefeninge te doen!
Baie insiggewend! Ek is geneig om een van daai manne te wees van gedurig probeer verbeter en eintlik mors mens net lood!
Kan eerder daai onnodige sessies gebruik om jag oefeninge te doen!
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Trofee
BBB, my John Deere is 'n standaard Howa, dikloop .243 met 'n Leupold MK4 teleskoop en 'n kolf wat ek sommer self aanmekaar geklap het
Ja Arnold, ek stem nogal saam met die manne.
Skiet net daai plaat raak!!! Niemand gaan vra hoe ver jy raak geskiet het nie
Ja Arnold, ek stem nogal saam met die manne.
Skiet net daai plaat raak!!! Niemand gaan vra hoe ver jy raak geskiet het nie
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13619
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Trofee
Dis bitter lekker om groepe te skiet ma na ek n lekker lading gekry het skiet ek eder 5 skote na 5 verskillende gongs in die wind
Die groep op die gong pla my nie vreeslik baie nie
Die groep op die gong pla my nie vreeslik baie nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Trofee
Gister by ons klub se posliga skiet.
Ons het net 'n verpoepde sandsakkie gehad voor en geen rus agter nie.
Afstand was 200m.
ligte wind van regs.
22-250 savage, 85gr SGK.