Kuduberg Jag 2014 - Stef764, Oom Flip, Boeta, Louis102

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Kuduberg Jag 2014 - Stef764, Oom Flip, Boeta, Louis102

Post by Wouter Roets »

Ronnie

Hel maar jy het nou daai spyker RAAK geslaan met daai woorde. Totius en Langenhoven sou kwalik kon beter doen.

Groetnis
Wout
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Kuduberg Jag 2014 - Stef764, Oom Flip, Boeta, Louis102

Post by Francois Marais »

Stefan

Ek ken nie baie mense wat 'n trip, so maklik kan reel, en uit werk uit kom ,soos jy nie

Ek ken nie baie mense ,wat kan uitsien na 'n trip, soos jy nie

Ek ken nie baie mense ,wat 'n trip so' lekker kan maak (vir almal saam jou) soos jy nie

Ek ken nie baie mense , wat daai selfde trip,so kan geniet soos jy nie

en dan, meeste van als

Ken ek nie baie mense, wat dit als kan waardeer soos jy nie, en dit boonop in woorde kan oordra nie

Well done Pella! Ek's sommer half nukkerig van jaloersgeid.

Ps. Dit geld vir jou ook, Oom Flip, Geluk en geniet daai kosbare dinge waarvan Stef praat!
So baie waar......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Kuduberg Jag 2014 - Stef764, Oom Flip, Boeta, Louis102

Post by Beer (Christo) »

kopskoot wrote:Stefan

Ek ken nie baie mense wat 'n trip, so maklik kan reel, en uit werk uit kom ,soos jy nie

Ek ken nie baie mense ,wat kan uitsien na 'n trip, soos jy nie

Ek ken nie baie mense ,wat 'n trip so' lekker kan maak (vir almal saam jou) soos jy nie

Ek ken nie baie mense , wat daai selfde trip,so kan geniet soos jy nie

en dan, meeste van als

Ken ek nie baie mense, wat dit als kan waardeer soos jy nie, en dit boonop in woorde kan oordra nie

Well done Pella! Ek's sommer half nukkerig van jaloersgeid.

Ps. Dit geld vir jou ook, Oom Flip, Geluk en geniet daai kosbare dinge waarvan Stef praat!
Stefaans

Wanneer gaan ons jag?
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Kuduberg Jag 2014 - Stef764, Oom Flip, Boeta, Louis102

Post by BRNO (Pierre) »

kopskoot wrote:Stefan

Ek ken nie baie mense wat 'n trip, so maklik kan reel, en uit werk uit kom ,soos jy nie

Ek ken nie baie mense ,wat kan uitsien na 'n trip, soos jy nie

Ek ken nie baie mense ,wat 'n trip so' lekker kan maak (vir almal saam jou) soos jy nie

Ek ken nie baie mense , wat daai selfde trip,so kan geniet soos jy nie

en dan, meeste van als

Ken ek nie baie mense, wat dit als kan waardeer soos jy nie, en dit boonop in woorde kan oordra nie

Well done Pella! Ek's sommer half nukkerig van jaloersgeid.

Ps. Dit geld vir jou ook, Oom Flip, Geluk en geniet daai kosbare dinge waarvan Stef praat!
As ek jou ook mag aanhaal. Ek is ook bevoorreg om met Stef vriende te geraak het, en wat Ronald hier se, is eindlik meer as 100% waar. Goed gedoen, en dankie Stefaans!
Veiligheid eerste manne!
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1240
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Kuduberg Jag 2014 - Stef764, Oom Flip, Boeta, Louis102

Post by spekieries »

Dit is so mooi vir getuigskrif vir Sullie dat ek dink hy moet homself uitgee as 'n permanente jag "buddy"
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Kuduberg Jag 2014 - Stef764, Oom Flip, Boeta, Louis102

Post by Louis102 »

Flip se spog-bok nou die dag hier op Kuduberg geskiet ....2015 trip.

Image

ImageR
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Kuduberg Jag 2014 - Stef764, Oom Flip, Boeta, Louis102

Post by JPS »

Goeie genade maar dis mooi,

Wel gedaan oom Flip
User avatar
Blouwdraad2
Full Member
Full Member
Posts: 150
Joined: Mon May 18, 2015 8:47 pm

Re: Kuduberg Jag 2014 - Stef764, Oom Flip, Boeta, Louis102

Post by Blouwdraad2 »

Baie Geluk!Wat het die horings gemeet?
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Kuduberg Jag 2014 - Stef764, Oom Flip, Boeta, Louis102

Post by Wouter Roets »

Geluk Oom Flip!

Werklik n pragbok daai. Ek sal geld daarop sit dat daai bok n minimum van 17 duim is.

Groetnis
Wout
User avatar
Blouwdraad2
Full Member
Full Member
Posts: 150
Joined: Mon May 18, 2015 8:47 pm

Re: Kuduberg Jag 2014 - Stef764, Oom Flip, Boeta, Louis102

Post by Blouwdraad2 »

Skat hom ook so tussen 16"-17"
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Kuduberg Jag 2014 - Stef764, Oom Flip, Boeta, Louis102

Post by Piet Pille »

Harley Davidson bok daai!!!

Baie mooi oom Flip!
Jy't sowaar monsterbokke daar op Kuduberg Louis :):
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Kuduberg Jag 2014 - Stef764, Oom Flip, Boeta, Louis102

Post by Louis102 »

Image

Weet nie, selfde bok, maar die horings lyk vir my 17 duim en dalk so bietjie ... Flip moet maar kom sê, maar hy's maar beskeie soos ek hom ken. Nie 'n brag-gat nie.
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: Kuduberg Jag 2014 - Stef764, Oom Flip, Boeta, Louis102

Post by Fritz »

Maak jy my nou lus oom ook eendag in Namibië springbokke te gaan jag. Baie mooi bokke en foto's.
User avatar
MichielC
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm

Re: Kuduberg Jag 2014 - Stef764, Oom Flip, Boeta, Louis102

Post by MichielC »

Baie mooi , Baie geluk !
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Kuduberg Jag 2014 - Stef764, Oom Flip, Boeta, Louis102

Post by Spanner »

Louis102 wrote:[url=http://s378.photobucket.com/user/kudube ... l.jpg.html]

Weet nie, selfde bok, maar die horings lyk vir my 17 duim en dalk so bietjie ... Flip moet maar kom sê, maar hy's maar beskeie soos ek hom ken. Nie 'n brag-gat nie.
Maar dis mos nie Oom flip se horing nie, dis die bok s'n ...? Niks om oor beskeie te wees nie. Ons brand om te weet.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Kuduberg Jag 2014 - Stef764, Oom Flip, Boeta, Louis102

Post by Louis102 »

Hehe....Jy's reg, dink nie Oom Flip se horing gaan 17duim maak nie...
DJC
Full Member
Full Member
Posts: 121
Joined: Thu Dec 05, 2013 4:34 pm

Re: Kuduberg Jag 2014 - Stef764, Oom Flip, Boeta, Louis102

Post by DJC »

Baie mooi bok, baie geluk!!!
Net nuuskierig, kan nerens bloed sien nie, waar het oom Flip die bok geskiet en waarmee en hoe ver, gee bietjie detail asb.
Lyk of die springbok hom dood geskrik het >:+
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Kuduberg Jag 2014 - Stef764, Oom Flip, Boeta, Louis102

Post by Louis102 »

Was so 200m ongeveer en skoot effe links voor tussen die blad en kuiltjie (as ek nou reg onthou). My ook half dood geskrik toe ek sien hoe skiet daai 6xc van Stefaans ...
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Kuduberg Jag 2014 - Stef764, Oom Flip, Boeta, Louis102

Post by Marc »

Appels ! Dis n monster bok daai, baie geluk !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: Kuduberg Jag 2014 - Stef764, Oom Flip, Boeta, Louis102

Post by Hilux01 »

Goeie werk Stefan
Daai is wenner springbokke
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Kuduberg Jag 2014 - Stef764, Oom Flip, Boeta, Louis102

Post by Stefan764 »

Oom Lous. Ek het nie woorde nie oom... Al wat ek kan se is bitter baie dankie, die kuiertjie was bitter lekker. Julle moet net bietjie minder vog vat volgende keer, my lewer sal die Kuduberg Kuiers nooit oorleef nie...

Groete
Stef

(PS - ek het dam met my eie oge gesien hoe sit n XC n 243win en n 6mmBR ore aan in die wind op 400m...)
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Kuduberg Jag 2014 - Stef764, Oom Flip, Boeta, Louis102

Post by Louis102 »

Stefaans, ek stem saam oor die vog ... maar dink ek is finaal genees.

T.o.v. daai verste gong: sukkel om te onthou, was hy 488m? Sien die XC kon toe nie kers vashou by die 243win (met 'n skamele 69 grein koeëltjie) nie? Jy kan bly wees ek het julle jammer gekry en die BR in die kluis gelos ...

Nee grap net, daai xc het my beïndruk.
Post Reply