Wa is die tewe?
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Wa is die tewe?
Ons het Maandag middag n dag roep gedoen en vinnig n reun geskiet van so 2-3 jaar oud. Niks verder het ingekom nie.
Ons het toe dit donker word op n ander staanplek n roep gedoen en vinnig nog 3 reune geskiet, 2 van hulle het saam ingekom.
Op staanplek no.3 het ons nog n reun geskiet, ook so by die 3 jaar oud.
My vraag is, waar is die tewe, loop hulle nie rond nie oor hulle klaar man gevang het nie of wat gaan aan?
Dankie
Ons het toe dit donker word op n ander staanplek n roep gedoen en vinnig nog 3 reune geskiet, 2 van hulle het saam ingekom.
Op staanplek no.3 het ons nog n reun geskiet, ook so by die 3 jaar oud.
My vraag is, waar is die tewe, loop hulle nie rond nie oor hulle klaar man gevang het nie of wat gaan aan?
Dankie
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Wa is die tewe?
Hulle sit seker grimering aan en titavate vir die paarseisoen wat nou al amper begin

-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: Wa is die tewe?
Pieter
Jy sê nie of dit laas jaar se kinders is nie?
As dit is, het ek die laaste paar jaar dieselfde ondervind.
My vermoede, die jong reuns is op hierdie staduim n bietjie brawer as die tewe en daag eerste by die fight op, veral as jy bietjie baklei en distress geluide gebruik.
My 2c. Mag verkeerd wees.
Skolla
Jy sê nie of dit laas jaar se kinders is nie?
As dit is, het ek die laaste paar jaar dieselfde ondervind.
My vermoede, die jong reuns is op hierdie staduim n bietjie brawer as die tewe en daag eerste by die fight op, veral as jy bietjie baklei en distress geluide gebruik.
My 2c. Mag verkeerd wees.
Skolla
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Wa is die tewe?
Het ook laasweek vd 16 Jakke op Waldeck seker 12 reuns geskiet
Mooi loop
Francois
Mooi loop
Francois
-
Tokka777
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Mon Jun 25, 2012 9:27 pm
Re: Wa is die tewe?
Ek het gister aand op my eerste solo gegaan en n reun en teef geskiet wat gelyk in gekom het. Die teef was wel ouer as die reun
-
Tokka777
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Mon Jun 25, 2012 9:27 pm
Re: Wa is die tewe?
Jammer te vinnig gestuur. Die teef het ver van die roeper en bakkie af in gekom waar die reun 20m van die bakkie af gekom het.ek het die reun eerste geskiet want hy het dadelik gestaan. Toe ek skiet het die teef gaan stil staan toe ek na haar beweeg om te skiet toe het die jakkals koors my erg en moes ek vinnig kalmeer en het haar ook darm lift gegee. Het julle al n ou teef geskiet wat saam n jonger reun loop is dit vreemd of nie?
Groete
Tokka
Groete
Tokka
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Wa is die tewe?
Gisteraand 7 gerol, ses was reuns, almal tussen 2 en 4 jaar
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Wa is die tewe?
Dagse
Wat se julle van daai foto wat beweer n vêr dragtige teef is laas week gejag. Kan dit al so vroeg moontlik wees ?
Mooi loop
Wat se julle van daai foto wat beweer n vêr dragtige teef is laas week gejag. Kan dit al so vroeg moontlik wees ?
Mooi loop
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Geno
- Administrator

- Posts: 13647
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13584
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wa is die tewe?
Geno wrote:Die naweek 6 geskiet.
3 tewe, 3 reuns.
Is ma net omdat jy nou getroud is.Jy sal nog sien daai ring om jou vinger maak hulle mal
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Armand9
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Tue Sep 21, 2010 12:36 pm
Re: Wa is die tewe?
Geduld is nou baie belangrik. Hulle is baie traag om in te kom. Interressant opmerking van my kant af. As ek besig is om te roep begin n stel spontaan te skree, maar te ver om vir my roeper te wees. Dan antword so een om twee stelle dadelik. Dit gebeur nogal gereeld deur die aand. So asof hulle vir mekaar se, hierdie is my gebied wie loop nog hier rond! Nou kom die GPS handig te pas.
-
Cois
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Thu Feb 05, 2009 11:26 am
Re: Wa is die tewe?
Ek het woensdag twee stele geskiet in die Somerset oos area en snaaks genoeg elke keer was die teef eerste da.
Cois
Cois
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
-
Cois
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Thu Feb 05, 2009 11:26 am
Re: Wa is die tewe?
Het ongelukkig nie gekyk nie.

