Trofee "Papier-bokke"
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Trofee "Papier-bokke"
Babonstalker
-Gee bietjie kripnotas hoe jy sit en skiet , dalk het jy n ander tegniek as PietSkiet Breed wat moontlik meer bevorderlik kan wees vir n mens se gesondheid as Piet se Armidillo skietstyl.
WELGEDAAN .. dit laat mens die gebooie oortrree --want ek begeer om so te kan skiet uit die sit posisie.
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
JB,
Ek het my band bo-oor die 3poot gegooi en my geweer het dus daaraan gehang. Ek kon ook die geweer teen twee van die bene vastrek om hom voor en agter te ondersteun. My eerste skoot het mooi op 'n skoon wit kol op die teiken geval en ek kon dit toe gebruik as mikpunt vir die ander skote. Die 3poot was lekker stewig en seker so 1.2m hoog
En dan laastens was daar seker maar 'n goeie dosis geluk ook betrokke.

-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Trofee "Papier-bokke"
Irene skietbaan vanmiddag......
[img width=560 height=420]http://i1044.photobucket.com/albums/b44 ... erbond.jpg[/img]
7x64
Hornady Interbond, 139gn
3040ft/sek

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
henslin
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Stef - as jy so plesierig wil skiet. Jou varkie het begin naderstaan. Mooi geskiet man !
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Trofee "Papier-bokke"
Dankie oom Hannes! Ons sal moet plan maak, ek lus daai kaaswors!!
Groete
Stef
Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Namib
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am
Re: Trofee "Papier-bokke"
More
[img width=560 height=420]http://i788.photobucket.com/albums/yy17 ... pot017.jpg[/img]
Op 300m met ligte wind van regs.
[img width=560 height=420]http://i788.photobucket.com/albums/yy17 ... 00m004.jpg[/img]
Ook op 300m net bo oor.
[img width=560 height=420]http://i788.photobucket.com/albums/yy17 ... 00m002.jpg[/img]
Namib Groete

- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Trofee "Papier-bokke"
Hallo julle,
Ek moet so klein bietjie brag. Ons het die naweek Intertak hier by ons gehou en dit was my Zebra teiken se ses skote oor die stokke.
[img width=560 height=420]http://i351.photobucket.com/albums/q467 ... CN0302.jpg[/img]
Maak mooi!
Hein

Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Het toe so bietjie met my 6.5 x 55 gespeel Vrydag.
Kon hierdie groepering kry met 129gr SST's. Jammer oor die flyer...... Maar steeds lekker
[img width=560 height=420]http://i891.photobucket.com/albums/ac11 ... 011085.jpg[/img]

.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Dankie Ek het ook so gedink. Hopelik kry ek dit weer reg......
Nou net sy spoed gaan check. Maar ek is baie happy.

Last edited by Rasmus on Tue Mar 08, 2011 8:33 am, edited 1 time in total.
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Trofee "Papier-bokke"
Rasmus, hoeveelste skoot was daai "flyer"?
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Rasmus
Baie mooi groepering met jou 6.5 daar!
Mag ek jou dalk vra, hoekom juis die 6.5x55 en nie dalk iets soos die 260Rem wat 'n 6.5x51 is nie. Mos maar basies net 'n 243 of 308 dop wat genecksize is na 'n 6.5...
Die rede hoekom ek vra is omdat ek baie belangstel in die 260Rem, maar wil steeds my 308 hou, omdat dit 'n erfstuk van my Pa sal wees en daarom 'n 260rem nuut sal koop.
Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Stefan
Man as ek reg onthou was dit die eerste van die 4 skote. Ek het 4 rondtes gelaai 40,41,42 en 43gr...
Hierdie groepering was geskiet met die 43gr lading so daar was al 12 Rondtes deur die geweer gewees. Ek het n ruk lank gewag tussen die skote maar moet erken dat tussen 42 en 43gr se skote het ek nie die geweer genoeg tyd gegee om af te koel nie en was die loop al redelik warm.
Ek gaan weer die lading laai en kyk wat hy maak. Ek dink daai flyer is heel waarskynlik eerder n "driver error" as wat dit n flyer in die regte sin van die woord was...

PonkiePonkie wrote: Rasmus
Baie mooi groepering met jou 6.5 daar!
Mag ek jou dalk vra, hoekom juis die 6.5x55 en nie dalk iets soos die 260Rem wat 'n 6.5x51 is nie. Mos maar basies net 'n 243 of 308 dop wat genecksize is na 'n 6.5...
Die rede hoekom ek vra is omdat ek baie belangstel in die 260Rem, maar wil steeds my 308 hou, omdat dit 'n erfstuk van my Pa sal wees en daarom 'n 260rem nuut sal koop.
Groetnis
Ponkie
Ek het lank terug gelees van die 6.5 x 55 en maar net gehou van wat ek lees. Soos wat ek meer gelees het oor die kaliber het ek agter gekom dat hy baie gewild is oorsee en veral in Europa. Ek is nie n spoed vraat nie.
Ek jag meestal in die bosveld omgewing. Ek was opsoek na n platskieter aangesien ek net n .303 en .375 gehad het. Soos ek reeds ges? het het die 6.5 x 55 toe net reg geklink.
Lank gesoek na een n baie mooi pasmaak een gemis het nie geld gehad nie........ 6 maande later bel n pel my en s? hy't die gun gesien en ek het hom toe sommer dadelik gekoop.
Myne is n ruger. In die moderne aksies kan jy die 6.5 x 55 heelwat ho?r laai as wat baie van die data wys. Die data is maar konserwatief aangesien daar baie van die ou militere gunne in omloop is.
Wat die 260 betref kon ek nog nie werklik agter kom of hy werklik soveel beter is as die Sweed self nie. Dis maar n amerikaanse sweed in bree. Die voordeel egter is dat jy hom op n kort aksie kan bou.
Mens kry ook fabrieks ammo vir die 6.5 x 55 so as jy in die knyp is behoort die groot geweer winkels jou te kan help, ek weet nie of die 260 beskikbaar is in fabrieks ammo nie.
Die ander rede was ook nou het ek n gun vir my laaitie as hy groot genoeg is. Ons alby kan in die vlaktes gaan skiet met 95gr Vmax'e of selfs die 129gr Interbonds. En as ons in die bosveld gaan jag het ek my .375 en kan hy met die 6.5 met 140 of selfs 160gr Hornady ronde neus koe?ls heel lekker jag. En die plaas eienaars hoort nie n probleem te h? nie.
As ek weer n paar los rande het gaan ek vir my n 6.5 - 284 bou wat n 140gr koe?l teen so 3200vt/s kan gooi. Daai 140's het n bc wat skrik vir niks en dan kan ek lekker die bobejane gaan aanvat op die kranse........
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Rasmus, mens kry maar 3000 fps met 'n 140gr koeeltjie uit 'n 28" loop en 'n 6.5-284 en vir akkuraat skiet moet hulle hier teen 2900 fps geskiet word.Rasmus wrote: As ek weer n paar los rande het gaan ek vir my n 6.5 - 284 bou wat n 140gr koe?l teen so 3200vt/s kan gooi.
Ek kry nou hopelik een van die dae my 260 Rem AI terug van die proefhuis en beplan om 'n 130gr Berger (BC 0.552?) teen so 3050 fps te skiet, sal maar sien hoe hy gooi.
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Dankie Arnold.
Klink lekker. Hoe verskil die 260 en die 260 AI? Gebruik jy .308 doppe of eerder .243 doppe. By party ouens gehoor hulle verkies om .243 doppe te gebruik as om .308 dop af te nek na 6.5?
Klink lekker. Hoe verskil die 260 en die 260 AI? Gebruik jy .308 doppe of eerder .243 doppe. By party ouens gehoor hulle verkies om .243 doppe te gebruik as om .308 dop af te nek na 6.5?
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Dis nou bietjie af van topic ... 
Ek gaan 308 doppe gebruik. Die rede vir die besluit is omdat ek dan dikker nekwande het wat ek kan sny om vir my die verlangde kamer fit te gee. My geweer het nie 'n tight kamer nie maar as ek doppe het met 0.014" nek wande het ek 0.001" clearance rondom 'n gelaaide rondte. Om 'n 0.014" nekwand te kry moet ek afgenekte Lapua doppe heeltemal skoon sny en die winchester doppe wat ek beplan om eers te gebruik sny ook mooi. Hopelik maak dit vir 'n akkurate geweer.
Die 260 AI het maar soos al die Ackleys minder body taper en 40 grade skouers. Op spoed wen mens min, maar daar is natuurlik ander voordele. Die gewone 260 is ook uitstekend en ek sal dit liewers vir iemand aanbeveel wat nie baie werk wil h? nie.
Ek kyk dan ook al 'n geruime tyd na die 6.5-06. Hierdie lyk vir my na 'n goeie idee en beter opsie as die 25-06 ... dit is nou as jy 'n wildcat soek en self laai. Hier druk jy eenvoudig 'n 25-06 in 'n 6.5-06 fullsize die en jy laai verder. Jy sal dan ook 'n 130gr koeeltjie teen sowat 3200 fps lanseer as jy versigtig werk.
'n Baie goeie performer op papier is ook die 6.5X55 AI, omdat die standaard dop taamlik taper is daar nogals 'n verbetering in performance met die Ackley weergawe.

Dankie vir die terugvoer! Dit sal nogals vir my interesant wees om die twee teen mekaar op te weeg. Dit is wel so dat die 6.5x55 fabrieksammo het en die 260 nie. Indien wel sal jy dit nie in enige skietwinkel opspoor nie. Ek wil nou nie die topic hack nie, so sal dalk 'n nuwe een begin, maar ek stel baie belang in die 6.5 projektiel, ek kon net nog nie besluit watter dop ek agter hom wil sit nie. . . ?
En dit lyk vir my of hier tog 'n paar manne is wat so kaliber besit... Die rede hoekom ek aanvanklik nie van die ou oorspronklike mausers hou nie is oor hulle aksies. Dat jy nie agter 'n mount vir jou scope kan opsit nie.
Ek gaan dalk maar 'n nuwe topic begin.
Jammer dat ek so bietjie van die topic af gedwaal het Stef!
Groetnis
Ponkie
Dankie vir die terugvoer! Dit sal nogals vir my interesant wees om die twee teen mekaar op te weeg. Dit is wel so dat die 6.5x55 fabrieksammo het en die 260 nie. Indien wel sal jy dit nie in enige skietwinkel opspoor nie. Ek wil nou nie die topic hack nie, so sal dalk 'n nuwe een begin, maar ek stel baie belang in die 6.5 projektiel, ek kon net nog nie besluit watter dop ek agter hom wil sit nie. . . ?
Ek gaan dalk maar 'n nuwe topic begin.
Jammer dat ek so bietjie van die topic af gedwaal het Stef!
Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Trofee "Papier-bokke"
Ponkie vir jou straf sal jy maar hier bo in die Transvaal vir my moet kom kuier! Ek kry solank vir ons n "Kalahari Sappie" gereedPonkie wrote: Jammer dat ek so bietjie van die topic af gedwaal het Stef!![]()
Groete
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Sorry Stefan
Dink n nuwe topic sal gaaf wees. Ek laaik ook die 6.5mm's al hoe meer.
Dink n nuwe topic sal gaaf wees. Ek laaik ook die 6.5mm's al hoe meer.
.40 S&W Sigma, 357mag Colt Trooper MKIII,
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
44 Magnum Ruger Redhawk, .22 Bruno, 6.5 x 55 Swedish Mauser Ruger, 303 Lee Enfield, .375 H&H Musgrave Semi Custom, .410 mossberg, 12Br over and under Eduard kettner, 12 Br Beretta Semi auto A 301.
THE LIVER IS EVIL AND MUST BE PUNISHED!!!!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Trofee "Papier-bokke"
Pa Flip se 33jaar oue 308 Musgrave gooi toe gistermiddag SO:
[img width=560 height=396]http://i1044.photobucket.com/albums/b44 ... 8groep.jpg[/img]
308 Sierra Gameking
100m
Groete
Stef
[img width=560 height=396]http://i1044.photobucket.com/albums/b44 ... 8groep.jpg[/img]
308 Sierra Gameking
100m
Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Trofee "Papier-bokke"
En nou? Het julle koels op geraak of wat?
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Hierdie was met my Howa 223 sporter en Burris 4.5-14X42 by die naweek se S&O challenge.
55gr Sierra GameKing @ 3050fps
Springbok teiken, 200m uit die l? posisie. Wind was so tussen 5-10mph van regs na links
Score 150.4
[img width=560 height=420]http://i194.photobucket.com/albums/z44/ ... 042011.jpg[/img]
Die wind begin toe bietjie erg waai en ek mis my laaste drie gongs
So ja, weereens 'n bewys dat die 223 uitstekend vaar as daar nie baie wind is nie .... die 308 sal maar moet saamkom as ek gaan springbok skiet.

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3310
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Trofee "Papier-bokke"
Arnold,
baie mooi geskiet.
baie mooi geskiet.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.