Die Oos-Kaap het ook groot bokke

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1995
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Die Oos-Kaap het ook groot bokke

Post by Mellies »

Dagse menere.

Hierdie is nou nie een van die NTVL/KZN monsters nie, maar n redelike koedoe vir die Oos-Kaap. Wou sommer net vir julle wys...

Die bok is geskiet op n oop plaas. Vier van hierdie menere is het na n kloof geloop (waar ek gesit het) vanuit die berge. Jy kon duidelik sien (en hoor) dat hulle wegbeweeg van ander manne wat ook skiet in die berge. Neem aan dis die bure. Want die eerste keer wat ek hulle gesien het was hulle nog op die buurplaas.

Die grensdraad was so paar 100m voor my. Die het ek gerange en besluit om te skiet sodra die eerste koedoe land. No1 (ook die grootste) het ek gevolg deur die scope. Met sy landing het die skoot gedreun. Hy was nie lus vir hardloop nie (ek ook nie) en het vinnig nog n skoot ingekry wat hom platgemaak het.

Die ander drie is reguit terug vanwaar hulle gekom het.

En toe begin die werk. 7:30 het die skote geklap. 14:30 was hy op die bakkie. 175kg uitgeslag!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Die Oos-Kaap het ook groot bokke

Post by tripodmvr »

'n Karkasgewig van 175kg is swaar vir 'n Ooskaap kudu
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Die Oos-Kaap het ook groot bokke

Post by ruaanb »

netjies!
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Die Oos-Kaap het ook groot bokke

Post by win270 »

Mellies, watter kaliber het jy gebruik? Mooi koedoe daardie!
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1995
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Die Oos-Kaap het ook groot bokke

Post by Mellies »

Dankie 270 Win. N 270 Win. ++>:

Daai dag gesien ek kort poeier vir vEr skiet. Gebruik nou n 300 WM op die groter goed...
User avatar
Hingsding
Full Member
Full Member
Posts: 163
Joined: Fri Mar 09, 2012 10:54 am

Re: Die Oos-Kaap het ook groot bokke

Post by Hingsding »

Baie geluk mielie.

Mooi bok.
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 872
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Die Oos-Kaap het ook groot bokke

Post by Viking »

Hi Mielie,

Ek het 2 weke terug soortgelyke ervaring gehad en plaas die foto ter vergelyking.

Die bul is op Murraysburg (plaas is op die grens van Weskaap en Ooskaap)platgetrek.

Ons het al groter hier geskiet, maar die ou het self besonderse horings gehad. Pens uit het hy 176 kg geweeg.

Ek skiet self met 'n 270 - en ons het die afstand gerange =301m
IMG-20150523-WA0004.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1995
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Die Oos-Kaap het ook groot bokke

Post by Mellies »

Geluk (oom) Viking.

Baie mooi bul daai. As ek so na die terrein kyk lyk dit nie of julle hom gou-gou met die bakkie opgetel het nie?
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Die Oos-Kaap het ook groot bokke

Post by Frikkie Coetzee »

Manne. Julle moet versigtig wees. Die Oos Kaap seisoen vir koedoes het nou net oop gemaak. Skiet. Op oop plase buite seisoen is n groot probleem hier rond. Sonder die nodige permit of op n Bewaar area is koedoe skiet buite seisoen n groot risiko.

Ek het 2 Sondae mense by die vulstasie gekry wat op n plaas hier geskiet het terwyl seisoen toe is en hulle het sommer openlik daaroor gebrag.

Wees versigtig. Ek was vandag reeds weer in Hof ( as prokureur darem) waar ek gesien het hulle kla mense aan vir skiet buite seisoen.
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1995
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Die Oos-Kaap het ook groot bokke

Post by Mellies »

Dankie Gromit. Ons kry elke jaar permitte vir koedoes (bulle net julie en augustus as ek reg is). Ek probeer maar die dinge reg doen.

Die koedoe is darem nie hierdie jaar geskiet nie...

Groetnis. :D
dehacked
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am

Re: Die Oos-Kaap het ook groot bokke

Post by dehacked »

Geluk met daardie groot kudu. Eendag as ek groot is wil ek ook graag so 'n kans kry.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 872
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Die Oos-Kaap het ook groot bokke

Post by Viking »

Dankie Gromit.

My Bul was gelukkig op die Weskaap gedeelte vd plaas.

Klink soos die Karooboer wat vir sy buurman gese het:"Jong klim deur die draad dat jy nie so natreen nie!"
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: Die Oos-Kaap het ook groot bokke

Post by Finfan »

Baie mooi bul, baie geluk!
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Die Oos-Kaap het ook groot bokke

Post by ruaanb »

netjies!
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Die Oos-Kaap het ook groot bokke

Post by Carl »

Geluk baie mooi Koedoe!
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
koos 2
Hero Member
Hero Member
Posts: 734
Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm

Re: Die Oos-Kaap het ook groot bokke

Post by koos 2 »

Baie geluk !!!
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Die Oos-Kaap het ook groot bokke

Post by theedge »

Netjies mooi bulle
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Die Oos-Kaap het ook groot bokke

Post by Wayne »

Mellies, Nice Kudu that. I am glad you posted this, many think that our animals are small. It is a pitty I never took a photo of the scale wgt on the kudu bull's carcass that I took in, it dressed 194.7Kg, at the Butcher, He was just short of 50"
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1995
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Die Oos-Kaap het ook groot bokke

Post by Mellies »

Wayne wrote:Mellies, Nice Kudu that. I am glad you posted this, many think that our animals are small. It is a pitty I never took a photo of the scale wgt on the kudu bull's carcass that I took in, it dressed 194.7Kg, at the Butcher, He was just short of 50"
Wayne I have seen kudu in the Burgersdorp area with bigger bodies than this one, but never managed to take one! They keep the distance between you and them more than 400m all the time. Hopefully we have better luck this July!

The one you shot that dressed nearly 200kg must have been a kudu and a half?
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Die Oos-Kaap het ook groot bokke

Post by Wayne »

Mellies, yip, he was nice. Had a Swede shoot him as a Trophy. They do not get that big from being stupid, When you get one of them, you deserve to get him.
I think Andre does not realize that you are from this area, he thinks that you are a foreigner.
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Die Oos-Kaap het ook groot bokke

Post by Wayne »

Mellies, hope you do not mind me adding to your topic. I had a lovely day out with Andrew Nel ( Standing on the right hand side ), He shot this 1 horned bull here on my place. The carcass as it hangs there was 156.7 Kg.
WP_20150610_11_49_58_Pro.jpg
WP_20150610_16_58_29_Pro.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1995
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Die Oos-Kaap het ook groot bokke

Post by Mellies »

Hi Wayne.

Not at all...

Congratulations to you and the hunter. It is a beautiful bull!!

Met n vleisie...
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1995
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Die Oos-Kaap het ook groot bokke

Post by Mellies »

Wayne what caliber did the hunter use?

Shooting distance?

Thanks!
User avatar
Carel Kolesky
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 390
Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm

Re: Die Oos-Kaap het ook groot bokke

Post by Carel Kolesky »

Steytlerville-148kg vel aan
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Gooi kole!
Wayne
Hero Member
Hero Member
Posts: 1007
Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm

Re: Die Oos-Kaap het ook groot bokke

Post by Wayne »

Andrew used a 30-06, 180gr at 110m
Post Reply