Oos-Kaap Takbok
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1995
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Oos-Kaap Takbok
Dagse menere.
Sommer net nog n mooi bok wat ek in die Oos-Kaap geskiet het in 2014.
Het hom op so 250m (gerange) geskiet. Hy was besig om n paar van sy ooitjies te vermaak. Ek het rustig gaan le en gewag dat hy dwarsdraai. Het hom bietjie skuis van vooraf geskiet. Roer was n 270 met 130gr BTs.
Die takbokke en varke se jagseisoen is mos heeljaar in die Oos-Kaap as ek reg verstaan. Maak dit nogal lekker terwyl ander wild se seisoen nog toe is...
Na fotos en pen uithaal moes ek en my neef verneem dat daar geen pad naby is nie. Volgens die gps het ons die ram omtrent n km vEr gesleep tot by die naaste pad vir die 4x4!
Sorry vir die bloed. Verwyder as dit te erg is...

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: Oos-Kaap Takbok
Baie mooi
Endag as ek groot is wil ek ook so mooi takbok skiet!
Groete
Endag as ek groot is wil ek ook so mooi takbok skiet!
Groete
-
Citfield
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Mon May 18, 2015 3:25 pm
Re: Oos-Kaap Takbok
Baie mooi bok.
Regards / Groete
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Oos-Kaap Takbok
Lyk baie mooi.
Aa ek mag vra, waar in die Oos-Kaap. Ons het blyplek in Jeffreys, maar wil nie net heeldag op die strand lê nie.
Dalk volgende jaar so April daar draai maak.
Aa ek mag vra, waar in die Oos-Kaap. Ons het blyplek in Jeffreys, maar wil nie net heeldag op die strand lê nie.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Oos-Kaap Takbok
Takbok is oop heeljaar
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Oos-Kaap Takbok
Glad nie sleg vir 'n .270 nie!! As jy en jou geweer mekaar goed ken en jy weet van skootplasing, kom jy sommer baie ver.
Baie mooi bok, Mellies! Hoe het sy vleis gesmaak?
Baie mooi bok, Mellies! Hoe het sy vleis gesmaak?
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Oos-Kaap Takbok
Ook nog op my bucketlist. Baie mooi bok!
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1995
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Oos-Kaap Takbok
Giepie hierdie was tussen Molteno en Sterkstroom by my neef in die Boesmanshoekpas. My neef boer onder die pas en my oom bo. Daai berge hou jou nederig.Giepie wrote:Lyk baie mooi.
Aa ek mag vra, waar in die Oos-Kaap. Ons het blyplek in Jeffreys, maar wil nie net heeldag op die strand lê nie.Dalk volgende jaar so April daar draai maak.
Hulle laat ongelukkig nie jag nie. My neef verkoop wel Takbokke aan PHs wat kom jag met kliente. Maar geriewe en so is daar geen teken van nie.
Met n vleisie...
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1995
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Oos-Kaap Takbok
Win270, om eerlik te wees weet ek nie? Ek verkoop 95% van dit wat ek skiet. Het voorheen takbokvleis gebruik en het anders as baie ander mense nie n goeie ondervinding gehad nie! Kon dalk die slaghuis gewees het waar ek die vleis laat bewerk het.win270 wrote:Glad nie sleg vir 'n .270 nie!! As jy en jou geweer mekaar goed ken en jy weet van skootplasing, kom jy sommer baie ver.
Baie mooi bok, Mellies! Hoe het sy vleis gesmaak?
Met n vleisie...
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Oos-Kaap Takbok
Mielies, jy kom jag hier op My en Wayne se stoep en laatweet ons nie eers nieMellies270 wrote:Dagse menere.
Sommer net nog n mooi bok wat ek in die Oos-Kaap geskiet het in 2014.
Het hom op so 250m (gerange) geskiet. Hy was besig om n paar van sy ooitjies te vermaak. Ek het rustig gaan le en gewag dat hy dwarsdraai. Het hom bietjie skuis van vooraf geskiet. Roer was n 270 met 130gr BTs.
Die takbokke en varke se jagseisoen is mos heeljaar in die Oos-Kaap as ek reg verstaan. Maak dit nogal lekker terwyl ander wild se seisoen nog toe is...
Na fotos en pen uithaal moes ek en my neef verneem dat daar geen pad naby is nie. Volgens die gps het ons die ram omtrent n km vEr gesleep tot by die naaste pad vir die 4x4!
Sorry vir die bloed. Verwyder as dit te erg is...
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Oos-Kaap Takbok
Mellies, ek het sy neus af gevee

Ek wou ook die jaar so een skiet. Maar pryse en beskikbare datums het dit nie toegelaat nie
Ek wou ook die jaar so een skiet. Maar pryse en beskikbare datums het dit nie toegelaat nie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Oos-Kaap Takbok
Dis 'n koors by my wat nog medisyne kort!
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: Oos-Kaap Takbok
Pragtig man !!!
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Oos-Kaap Takbok
Dis nou n mooi vleisie M!
M jy vat amper mooier kiki's as Kopskoot
M jy vat amper mooier kiki's as Kopskoot
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Oos-Kaap Takbok
Baie mooi...
Eendag as ek groot is
Hoeveel kos so een as ek mag vra?
Groete
Eendag as ek groot is
Hoeveel kos so een as ek mag vra?
Groete
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1995
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Oos-Kaap Takbok
Dankie Dolf!Dolf014 wrote:Mellies, ek het sy neus af gevee![]()
Ek wou ook die jaar so een skiet. Maar pryse en beskikbare datums het dit nie toegelaat nie
Met n vleisie...
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1995
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Oos-Kaap Takbok
Dankie H.Supacow wrote:Dis nou n mooi vleisie M!
M jy vat amper mooier kiki's as Kopskoot
Jy weet mos n kiekie moet behoorlik geneem word!
Met n vleisie...
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1995
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Oos-Kaap Takbok
Oupa ek is baie bevoorreg om by familie en vriende te jag wat my nie iets vra nie. As ek so luister vra die manne 1500-2000.OupaZA wrote:Baie mooi...
Eendag as ek groot is![]()
Hoeveel kos so een as ek mag vra?
Groete
Met n vleisie...
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Oos-Kaap Takbok
Lekker Mellies daais is n bul! My lekkerste jag ooit was so 10 jaar terug n takbok by Matjiesfontein. Die vleis is eerste klas.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1995
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Oos-Kaap Takbok
Dankie Louis (en almal).
Dit is verseker die skelmste bok wat ek nog gejag het. Hy beat n kudu verseker!
Dit is verseker die skelmste bok wat ek nog gejag het. Hy beat n kudu verseker!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Oos-Kaap Takbok
Dit is n mooi bok - baie netjies
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Oos-Kaap Takbok
Baie mooi verteenwoordiger, geluk
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Oos-Kaap Takbok
That is now nice, hope you put him up somewhere.
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Oos-Kaap Takbok
Lekker Mellies! Hopelik is volgende naweek se rooibokke ook so mooi!!
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1995
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Oos-Kaap Takbok
Verseker!!savage wrote:Lekker Mellies! Hopelik is volgende naweek se rooibokke ook so mooi!!
Met n vleisie....