Takbok in SA
- Blesbok
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm
Takbok in SA
Manne het julle nie dalk n foto of wat van n takbok wat in SA geskied is nie.
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: Takbok in SA
Junie 2013

Albei bokke in Harrismith distrik geskiet.
Sneeu een was Augustus 2012.
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: Takbok in SA
Hoekom? As ek mag vra?
Groete
Frans
Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
- Blesbok
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: Takbok in SA
Daai een van my is maar klein....maar as jy mooi soek sal jy kry! Die land het verseker groot takbokke.
Groete
Frans
Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- Blesbok
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm
- henried
- Hero Member

- Posts: 2352
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Takbok in SA
Ek het 'n ding vir 'n takbok....
Hierdie takbok ontwyk my al van 2010, Saterdag was hy op 100m, sal hom graag met die boog wil skiet.
Die trailcam fotos is bietjie swak...
Hierdie takbok ontwyk my al van 2010, Saterdag was hy op 100m, sal hom graag met die boog wil skiet.
Die trailcam fotos is bietjie swak...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Blesbok
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm
-
Louis Steyl
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Sun Oct 02, 2011 7:14 pm
Re: Takbok in SA
Naand manne
Wat vra die boere om so bok te skiet. Waarvoor verkoop die bokke
Lewendig as ek mag vra.
hoor graag van julle
Louis
Wat vra die boere om so bok te skiet. Waarvoor verkoop die bokke
Lewendig as ek mag vra.
hoor graag van julle
Louis
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: Takbok in SA
In ons Distrik,Harrismith area, so om-en-by R2000 vir n mooi ram.(min of meer dieselfde grote as daai van Ludwig) Die foto wat ek geplaas het is jou gemiddelde grote (die sneeu een).
Ekt ongelukkig geen idee wat hulle lewendig kos nie maar ek glo dit sal iets in die koers van R4000 na R5000 stuk wees. Hulle is eintelik nogal skaars as ek die storie so kyk...
Groete
Frans
Ekt ongelukkig geen idee wat hulle lewendig kos nie maar ek glo dit sal iets in die koers van R4000 na R5000 stuk wees. Hulle is eintelik nogal skaars as ek die storie so kyk...
Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- Blesbok
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm
Re: Takbok in SA
Hier by ons in die overberg is daar ook n paar maar hulle is die swartes. Die grootste een wat ek nog geskied het was 73 kilos
- Blesbok
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm
Re: Takbok in SA
maar ek weeti wat die boere nou vra nie laste wat ek gehoor het was dit so 200-300. Ek ken gelukkig n ou waar ek vernuut by skiet.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Takbok in SA
Teen daardie prys sal ek so 10 neem asseblief!!Blesbok wrote:maar ek weeti wat die boere nou vra nie laste wat ek gehoor het was dit so 200-300. Ek ken gelukkig n ou waar ek vernuut by skiet.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- henried
- Hero Member

- Posts: 2352
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Takbok in SA
Vliegtuig kaartjie ingesluit is dit nog goedkoper as wat ons hier bo betaal vir 'n mooi ram....madako wrote:Teen daardie prys sal ek so 10 neem asseblief!!Blesbok wrote:maar ek weeti wat die boere nou vra nie laste wat ek gehoor het was dit so 200-300. Ek ken gelukkig n ou waar ek vernuut by skiet.![]()
- Blesbok
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm
Re: Takbok in SA
Madako, die prys was n hele ruk terug, maar jy kan probeur. Glo daars nog n boer of twee in die omgewing wat hou y daai prys.
- Blesbok
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm
- Blesbok
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm
Re: Takbok in SA
(http://www.kaapjag.co.za/kjdata/huntsforsale.asp)
gaan kyk bietjie hier onder hanover hulle vra R23/pkg vir takbok
gaan kyk bietjie hier onder hanover hulle vra R23/pkg vir takbok
- Blesbok
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm
