My vriend en sy seun het my en my seun saam genooi na een van sy vriende se plaas.
Baie lekker gejag, gebly, ge-eet en gelag.
My seun het die 52" duim koedoe geskiet, 163kg uit geslag.
Later het hy vir pumba plat geskiet, 37kg.
Laastens het ek n rooibok ooi en ram geskiet. Ram was 23" en 38kg.
Pa en seun laaaang naweek.
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Pa en seun laaaang naweek.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Pa en seun laaaang naweek.
Netjies ai dit is darem mooi wereld daai.
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: Pa en seun laaaang naweek.
Pragtig man,pragtig !!!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13619
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Pa en seun laaaang naweek.
Baie mooi bokke daai, gekuk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Pa en seun laaaang naweek.
Sjoe - ek hoop jou seun besef hoe gelukkig hy is om nog so 'n mooi groot bul te kan skiet. Wel gedaan.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Pa en seun laaaang naweek.
Pragtig baie geluk!!
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Pa en seun laaaang naweek.
Lekker man, lekker!
Mooi bokke daar, geluk!
Mooi bokke daar, geluk!
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Pa en seun laaaang naweek.
netjies maat