My eenkeer in 'n leeftyd Njala by Sweethome

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: My eenkeer in 'n leeftyd Njala by Sweethome

Post by Marc »

;D ;D ;D Ek hoor die slidders was bedrywig voor ons aankoms, gelukkig was almal bed toe teen ons aankoms ++>:

Eugene ek self het n paar mooi tattoos opgedoen deur die loop van die week en ek moet sê ek haal my hoed af vir die Zulus wat met n draagbaar {Bok daarop} deur al daai bosse druk en klowe klim. Ek het my mal gesukkel, net met my roer in my hand, om regop daar uit te kom en hulle loop hom soos berg bokke in gelid ! Dis iets om te beleef !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: My eenkeer in 'n leeftyd Njala by Sweethome

Post by Jakkalsgat »

Geluk Marc

Baie mooi bul en klink na besonderse jag. Jy is in die laaste 2 seisoene geseen met 'n paar uitsonderlike diere en kan jy verseker die Skepper dank en jouself daarna op die skouer klop.

Groete
Jaco
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: My eenkeer in 'n leeftyd Njala by Sweethome

Post by Marc »

Jakkalsgat wrote:Geluk Marc

Baie mooi bul en klink na besonderse jag. Jy is in die laaste 2 seisoene geseen met 'n paar uitsonderlike diere en kan jy verseker die Skepper dank en jouself daarna op die skouer klop.

Groete
Jaco

Net so Jaco...net so
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: My eenkeer in 'n leeftyd Njala by Sweethome

Post by Hilux01 »

Peet

Hoe lekker smile ek nou oor jou slange kommentaar
JOhan het ook daar saam met ons om die kampvuur langstories vertel oor die slange...ek kom agter hy is nie mal oor hulle nie ;-)
nyati375
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Wed May 11, 2011 7:44 pm

Re: My eenkeer in 'n leeftyd Njala by Sweethome

Post by nyati375 »

Baie mooi bok! Geluk!

Dis storie was ook lekker om te lees...
Post Reply