Ek en Myburgh in die Kalahari...

Post Reply
User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 589
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Ek en Myburgh in die Kalahari...

Post by Ben Remington »

Goeie dag...

Myburgh begin nou lekker vertroud raak met sy skootplasing en verskillende kalibers...hy skiet nou met baie selfvertroue met die .243 , 222, 223 asook 25-06, almal van hulle het knaldempers op. Hy het ook sy eerste duiker geskiet en is baie in sy skik. Hy hou maar sy skote almal in die hart-long area. Hier is so paar nuwe fotos. Afstande wissel so tussen 50m en 100m. Die varke wat hy skiet met die .222 gaan almal so tussen 60m en 100m nog na die skoot en dis baie goeie oefening vir die wolbek brak van ons....min bloed op die spoor so hy moet effens uithaal en wys. Hierdie ras is baie slim en ywerig om te leer en hulle neuse is goed.

Groetnis

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20150620_154526_resized_zpsq1lnj7xg.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20150620_163900_resized_zpso1wg7gua.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20150611_170516_resized_zpsjctto1ai.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20150516_154505_resized_zps11h9iaop.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20150516_164643_resized_1_zpsgidhfrel.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20150618_140529_resized_zpssnlt24wq.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20150618_154832_resized_zpssrfp63jp.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20150620_133210_resized_zpsvgstcpi4.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20150620_143640_resized_zpse6iiwwyh.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20150516_142807_resized_1_zpshfpzwaxx.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20150620_180051_resized_zpsgzobkl10.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20150611_122414_resized_zpsesotwfgd.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20150610_093145_resized_zps25pztzh2.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20150610_163407_resized_zpssokyev14.jpg



Groetnis
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Ek en Myburgh in die Kalahari...

Post by Ashley »

Dis lekke salamis daai! Baie nice, mooi gedoen
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Ek en Myburgh in die Kalahari...

Post by VdWalt »

Een van die dae is jy net die drywer - Die knapie en sy hond gaan
by jou oorvat. (Jy moet maar skiet terwyl jy nog kans het !!)
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Ek en Myburgh in die Kalahari...

Post by Geno »

Baie netjies!
Goed, beter, 6millimeter!
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Ek en Myburgh in die Kalahari...

Post by Eugene »

Lekker Bennie!
Aim small, miss small
User avatar
Jay Jay
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm

Re: Ek en Myburgh in die Kalahari...

Post by Jay Jay »

Mooi varke Bennie.
Johan

.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity

The best thing about memories is making them.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Ek en Myburgh in die Kalahari...

Post by JPS »

Baie mooi,
Julle kap die otte daar by julle.
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1995
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Ek en Myburgh in die Kalahari...

Post by Mellies »

Bennie as ek so na al jou prentjies kyk dink ek jy bly naby aan die hemel as ek moet raai...

Met n vleisie...
koos 2
Hero Member
Hero Member
Posts: 734
Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm

Re: Ek en Myburgh in die Kalahari...

Post by koos 2 »

Pragtig my maat,kan nie wag dat daai seun van my regte ouderdom is nie !!!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5144
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Ek en Myburgh in die Kalahari...

Post by Pvdw »

Magtag maat julle het die otte geroer!! Daai laaste foto van die brakkie was onverwags maar iets besonders. Kan sien hy is net so deel van die span as julle.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Ek en Myburgh in die Kalahari...

Post by Frederik »

Baie mooi en nog 'n lekker groot duiker ook.
User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 928
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm

Re: Ek en Myburgh in die Kalahari...

Post by toelie »

geluk aan jou en die jong man
JDKey
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 318
Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am

Re: Ek en Myburgh in die Kalahari...

Post by JDKey »

Bennie,

Mooi geskiet.

Ek sien n duidelike transformasie van jonk na oud. Die jong man is ewe smiles en sy pa ...... >:(

Kan Bennie die "varkslayer" vir ons n pic post met n smile asb. ++>:

Ons staan gereed om die varke met n smile te kom minder maak.

Groete,

Jean
User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 589
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Re: Ek en Myburgh in die Kalahari...

Post by Ben Remington »

Goeie dag...

Dankie aan almal....Jean ek neem kennis ....ek neem my fotos van ñ klein driepootjie af met die timer....maw die kamera met driepoot val omtrent 16 keer om in die sand voor die foto uiteindelik geneem is....so op daardie moment het ek nie juis iets om oor te lag nie... ;D ;D

Groetnis
Post Reply