Storings permit

Post Reply
User avatar
Philip_L
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm

Storings permit

Post by Philip_L »

Goeienaand almal
Ek het tans 2 jaggewere gelisensieer op my naam. Ek het intussen aansoek gedoen vir bevoegdheid vir n handwapen vir selfverdediging. Die persoon by wie ek die wapen oorneem is tans in Australie en die wapen is by n derde persoon met n storingspermit. My vraag: indien my bevoegdheid goedgekeur is en ek aansoek doen vir die lisensie, sal ek solank n storingspermit kan kry vir die wapen terwyl ek wag vir die lisensie om goedgekeur te word?
Dankie
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5133
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Storings permit

Post by Pvdw »

Ja, mits die wettige eienaar die aansoek vorm teken en vir jou pos met kopie van sy ID en lisensie. Laat hy hom somme van die net aflaai en print. Teken hom en pos saam met die ander dokumente.
jean 7mm
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 71
Joined: Sun Nov 02, 2014 10:01 pm

Re: Storings permit

Post by jean 7mm »

Vir nog n jaggeweer ja maar nie as dit is vir n handwapen nie
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3626
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Storings permit

Post by Fanta300 »

As sy bevoegdheid vir handwapen goedgekeur is sal hy storingspermit kry
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
jean 7mm
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 71
Joined: Sun Nov 02, 2014 10:01 pm

Re: Storings permit

Post by jean 7mm »

Snaaks hier by ons wil hulle nie en al my goed is in plek ek het dit ook probeer
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Storings permit

Post by Plaashaas »

Jy kan slegs bergings permit kry vir n vuurwapen as jy reeds n vuurwapen lesensie in daardie afdeling het. Dus sal jy nie vir die pistool een kry tensy jy reeds n handwapen besit.
Last edited by Plaashaas on Sat Jul 04, 2015 6:36 am, edited 1 time in total.
User avatar
Philip_L
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm

Re: Storings permit

Post by Philip_L »

Dankie almal. Ek sal volgende week my DFO kontak en gou double check, maar ek is ook onder die indruk dat jy reeds n soortgelyke wapen gelisensieer moet he. Indien dit anders is sal ek hier post vir ander ouens se toekomstige verwysing.
Groete
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Storings permit

Post by G-force »

My heel eerste bergingspermit het ek gekry daai tyd vir twee jagwapens en op daai stadium het ek net n pistool gehad.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Philip_L
Full Member
Full Member
Posts: 135
Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm

Re: Storings permit

Post by Philip_L »

G-force wrote:My heel eerste bergingspermit het ek gekry daai tyd vir twee jagwapens en op daai stadium het ek net n pistool gehad.
Great, ek hoop ek kan ook so regkom. Ek juk nou om die geweer by die huis te kry.
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Storings permit

Post by Nickvn »

Die ding is baie afhangklik van die DFO. Sommige het nie n probleem nie en dan het ander het weer. Dit lyk my daar is nie n standaard is nie. Voorbeeld is dat die DFO in Middelburg jou nie toelaat om meer as een blikkie Somchem te koop nie. Sy se dit is soos sy dit verstaan en basta. Ander laat toe dat jy met n foto van jou lisensie soos in Nelspruit koop, ander weier weer en jy moet fisiese kaartjie wys. Machadodorp wil glad nie meer bergings permitte gee nie, maar in verkeie ander dorpe het hulle nie n probleem nie. Ek bly tussen twee dorpe en gaan maar na die een wat bereid is om vir my te gee wat ek wil he.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
Boerboel
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Mon Apr 20, 2015 7:51 pm

Re: Storings permit

Post by Boerboel »

Dit hang af van DFO tot DFO, as jy die regte kluis het en bevoegtheid het, behoort hulle te gee, dis hoe ek gekry het, op my hael geweer en jag geweer.
IF GUNS WERE OUTLAWED ONLY OUTLAWS WILL HAVE GUNS
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Storings permit

Post by vriell »

Blykbaar het hoofkantoor laat weet dat geen storingspermit met aansoek onder geen omstandighede uitgereik mag word meer nie.Alleenlik vir wapens wat in hul eie Polisie kluise tans in storing is...was so aan my meegedeel verlede week toe ek vir nog 'n jagwapen gaan aansoek doen het....
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Storings permit

Post by G-force »

vriell wrote:Blykbaar het hoofkantoor laat weet dat geen storingspermit met aansoek onder geen omstandighede uitgereik mag word meer nie.Alleenlik vir wapens wat in hul eie Polisie kluise tans in storing is...was so aan my meegedeel verlede week toe ek vir nog 'n jagwapen gaan aansoek doen het....
Ek het laasweek n storingspermit gekry vir n semi-auto wapen en so twee weke voor dit vir n haelgeweer.Hul is besig om jou lieg stories te vertel.My permitte is binne 15minute uitgeryk.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Storings permit

Post by cassie_calvinia »

Dit hang af van DFO tot DFO
dit is ongelukkig waar. en dit irriteer my.
HOU HOM DAAI DIKTE
Post Reply