Trofee bokke en ander diere.

Enige iets pas hier/ discuss anything here
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Trofee bokke en ander diere.

Post by Jacquesb »

Mooi trofees.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
Johan van Wyk
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am

Re: Trofee bokke en ander diere.

Post by Johan van Wyk »

Ek was nog nooit die ywerigste trofee jagter nie maar ek het darem so paar goeters gehou vir die mooi herinneringe. Teen my muur is `n 16,5" blesbok wat eersdaags met `n 17" ram wat uit die Maluti's kom vervang gaan word. Daar is ook `n 27" Hluhluwe nyala (my enigste skouermontering) sowel as `n Rowland Ward rooihartbees.

My waardevolste trofee is egter my eerste buffel se horings, `n mooi ou daghaboy wat kom van Chiredzi, Zimbabwe, en in 2010 geskiet is op wat oor was van `n goeie vriend se plaas, nie baie ver van waar ek my eerste koedoe saam met my pa geskiet het op ander vriende se plaas naby Rutenga op `n koue wintersoggend in 1989 nie. Met `n 39" spanwydte en klipharde 15" bosses is dit nie die grootste buffel nie maar hy was my eerste en ek onthou die jag asof dit gister was. Elke keer wat ek my kluis oopsluit kyk ek in my buffelhorings vas, en elke keer voel ek die hitte van daai Oktober oggend, die duisende mopanie vliegies en die metaalsmaak in my mond toe ek die .375 se sneller getrek het.
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Trofee bokke en ander diere.

Post by DawieKotze »

Johan van Wyk wrote:Met `n 39" spanwydte en klipharde 15" bosses is dit nie die grootste buffel nie maar hy was my eerste en ek onthou die jag asof dit gister was. Elke keer wat ek my kluis oopsluit kyk ek in my buffelhorings vas, en elke keer voel ek die hitte van daai Oktober oggend, die duisende mopanie vliegies en die metaalsmaak in my mond toe ek die .375 se sneller getrek het.
Johan - dis nou wat ek ook 'n trofee sal noem!! Nie vir die rekord boeke nie, maar vir die herhinneringe van die jag.

Geluk!!

Groete

Dawie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Trofee bokke en ander diere.

Post by Geno »

Frederik wrote:RW trofees op die muur met lengtes en watter spesies?

...
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Trofee bokke en ander diere.

Post by DawieKotze »

Geno wrote:
Frederik wrote:RW trofees op die muur met lengtes en watter spesies?

...
Ok OK Ok Geno!! Veskoon tog maar - jy weet mos hoe maklik mens ge-"sidetrack" kan raak oor die dinge waaroor ons passievol is! :) :)

Groetnis
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Trofee bokke en ander diere.

Post by theedge »

Wow baie mooi - netjies
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Trofee bokke en ander diere.

Post by Frederik »

Kan dit wel wees dat ons so min jagters het wat al RW trofees gejag het ? Ek het die draad begin oor die lekker daarvan en te sien wat ons Jaracal lede al gejag het en dan ook net uit interesantheid uitvind wat al gejag was en of daar nie dalk 'n besondere monster so uitkom nie.
Bygese is ek nie 'n groot ondersteuner van SCI nie want dit is amper net te maklik partykeer op sekere spesies en as 'n ou bok dalk 'n gebreekte horing het wat wel RW maak dan val hy sommer uit op SCI.
User avatar
Gamkaboer
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 63
Joined: Tue Sep 02, 2014 11:10 am

Re: Trofee bokke en ander diere.

Post by Gamkaboer »

25.6 duim in die All days distrik.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
iceman1982
Hero Member
Hero Member
Posts: 538
Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm

Re: Trofee bokke en ander diere.

Post by iceman1982 »

Het n 18.25" Blesbok ram op die muur. Het nie eens n foto van hom nie. Glo nie ek het besef wat ek geskiet het daai jare nie.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Trofee bokke en ander diere.

Post by Frederik »

Gooi foto van die blessie op die muur.
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Trofee bokke en ander diere.

Post by Pappabeer »

Ek was darem die jaar bevoreg om n mooi Blesbokram by my versameling te sit wat 17&1/2 gemeet het. Ek gaan hom maar soos al die ander ook as n scullmount doen.

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 90#p499646
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Trofee bokke en ander diere.

Post by Frederik »

Netjies myne is ook 'n skull mount en het gekrimp tot net onder 17" was ook 17 1/2".
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
RiaanPretorius
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 69
Joined: Tue May 12, 2015 9:52 am

Re: Trofee bokke en ander diere.

Post by RiaanPretorius »

More manne

Hier is die groot soektog na die 30" bokke uiteindelik na vele jare voltooi.

30 7/8" Nyala en 32" Waterbok
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete
Riaan Pretorius

Weihrauch HW 50 4.5mm
FX IMPACT 5.5mm
CZ 550 22-250
CZ 550 6.5x55
Steyr Mannlicher Luxus 6.5x55
Sauer 90 30-06
Brno ZKK 602 semi-custom 375 H&H
SKB 500 12BR O/U
CZ 75 B 9mm
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Trofee bokke en ander diere.

Post by Frederik »

Pragtig baie geluk.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Trofee bokke en ander diere.

Post by DWB »

Baie geluk!

Het jy hulle in die Biosfeer by Jozini gejag?

Waterbok se agtergrond lyk so.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
RiaanPretorius
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 69
Joined: Tue May 12, 2015 9:52 am

Re: Trofee bokke en ander diere.

Post by RiaanPretorius »

Dankie....nee hierdie was by n privaat konsessie in Swaziland.
Groete
Riaan Pretorius

Weihrauch HW 50 4.5mm
FX IMPACT 5.5mm
CZ 550 22-250
CZ 550 6.5x55
Steyr Mannlicher Luxus 6.5x55
Sauer 90 30-06
Brno ZKK 602 semi-custom 375 H&H
SKB 500 12BR O/U
CZ 75 B 9mm
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Trofee bokke en ander diere.

Post by ruaanb »

Pragtige bokke geluk!
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Trofee bokke en ander diere.

Post by Pappabeer »

Well done Riaan. Daai is uitsonderlik
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Post Reply